in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
31 Desember
is die 365ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(366ste in
skrikkeljare
). Dit is ook die laaste dag van die vierde
kwartaal
van die jaar. Dit is die laaste dag van die jaar.
- 1378
?
Alonso de Borja
(later
Pous Callixtus III
), 209de
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(†
1458
).
- 1491
?
Jacques Cartier
, Franse ontdekkingsreisiger (†
1557
)
- 1691
?
Robert Boyle
, Ierse wetenskaplike (*
1627
).
- 1834
?
Anne van Rooy
, stammoeder van die Van Rooy-familie in Suid-Afrika (†
1904
).
- 1869
?
Henri Matisse
, Franse kunstenaar (†
1954
).
- 1880
?
George C. Marshall
, was 'n Amerikaanse vyfster-generaal (†
1959
).
- 1905
?
Wena Naude
, Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker (†
1978
)
- 1913
?
Anna M. Louw
,
Afrikaanse
skrywer
en 'n wenner van die
Hertzogprys
(†
2003
)
- 1923
?
Rykie van Reenen
, Afrikaanse joernalis (†
2003
).
- 1929
?
Mies Bouwman
, Nederlandse televisie-aanbieder (†
2018
).
- 1932
?
Johannes Petrus Louw
, Suid-Afrikaanse vertaler en akademikus (†
2011
).
- 1937
?
Anthony Hopkins
, Walliese akteur, komponis en skilder.
- 1948
?
Donna Summer
, Amerikaanse sangeres (†
2012
).
- 1943
?
John Denver
, Amerikaanse sanger (†
1997
).
- 1959
?
Val Kilmer
, Amerikaanse akteur.
- 1979
?
Josh Hawley
, Republikeinse senator vir
Missouri
in die senaat van die Verenigde State.
- 2000
?
Logan Sargeant
, Amerikaanse Formule Eenrenjaer.
- 335
?
Pous Silvester I
, 33ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1719
?
John Flamsteed
Engelse
sterrekundige
(*
1646
).
- 1733
?
Hubert Kornelisz. Poot
, Nederlandse digter (*
1689
).
- 1938
?
Richard Roland Holst
, Nederlandse beeldende kunstenaar (*
1868
).
- 1941
?
Francois Stephanus Malan
, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (*
1871
).
- 1950
?
Charles Koechlin
, Franse komponis.(*
1867
).
- 1980
?
Marshall McLuhan
, Kanadese mediakenner (*
1911
).
- 1985
?
Ricky Nelson
, Amerikaanse sanger (*
1940
).
- 1986
?
Bartho Smit
, Afrikaanse skrywer en dramaturg (*
1924
).
- 1990
?
Dalton Cathey
, Amerikaanse
akteur
(*
1946
).
- 2001
?
Eileen Heckart
, Amerikaanse aktrise (*
1919
).
- 2015
?
Natalie Cole
, Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer (*
1950
).
- 2016
?
Dmitri Romanowitsj Romanof
, Russiese prins, bankier, filantroop en skrywer (*
1926
).
- 2021
?
Betty White
, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (*
1922
).
- 2022
?
Joseph Alois Ratzinger
, later
Pous Benedictus XVI
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
1927
).
- 2022 ?
Dolf van Niekerk
, Afrikaanse skrywer (*
1929
).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
- Oujaarsdag
word gevier. Sommige mense bly op oujaarsaand tot laat wakker om die nuwe jaar in te wag.
- Feesdag van Pous Silvester I in die Rooms-Katolieke Kerk (
2 Januarie
in die
Ortodokse Kerk
).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
31 December
.
|