in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Rotterdam na die bombardement van Mei 1940
|
|
Die
jaar 1940
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Maandag
begin het. Dit was die 40ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 2 Januarie
?
Louise Smit
, Suid-Afrikaanse skrywer van kinderboeke en kindertelevisieprogramme.
- 4 Januarie
?
Helmut Jahn
, Duits-Amerikaanse argitek (†
2021
).
- 12 Januarie
?
Bob Hewitt
,
Australiese
en
Suid-Afrikaanse
tennisspeler.
- 17 Januarie
?
Tabare Vazquez
,
Uruguaanse
politikus en staatsman, president van Uruguay (†
2020
).
- 19 Januarie
?
Barend du Plessis
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 21 Januarie
?
Sarah du Pisanie
,
Afrikaanse
skrywer
van liefdesromans.
- 31 Januarie
?
Albie Venter
, Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en -vervaardiger (†
1990
).
- 9 Februarie
?
J.M. Coetzee
, Suid-Afrikaanse skrywer.
- 12 Februarie
?
Ralph Bates
,
Britse
akteur (†
1991
).
- 27 Februarie
?
Howard Hesseman
, Amerikaanse akteur en regisseur (†
2022
).
- 28 Februarie
?
Mario Andretti
, Italiaans-gebore Amerikaanse beroepsrenjaer.
- 29 Februarie
?
Ekumeniese Patriarg Bartolomeus I van Konstantinopel
- 2 Maart
?
Frederik van Zyl Slabbert
, Suid-Afrikaanse politikus, akademikus en sakeman (†
2010
).
- 8 Maart
?
Frederick Brownell
,
Suid-Afrikaanse
heraldikus, vlagkundige en genealoog; ontwerper van beide die
vlae van Namibie
en
Suid-Afrika
(†
2019
).
- 10 Maart
?
Chuck Norris
, Amerikaanse akteur en rolrentvervaardiger.
- 15 Maart
?
Haas Schoeman
, Springbokflank (†
2006
).
- 25 Maart
?
Anita Bryant
, Amerikaanse vermaaklikheidskunstenaar.
- 26 Maart
?
James Caan
, Amerikaanse akteur († 2022).
- 26 Maart
?
Nancy Pelosi
, Amerikaanse politikus.
- 30 Maart
?
Astrud Gilberto
, Brasiliaans-Amerikaanse sangers.
- 2 April
?
Penelope Keith
, Engelse aktrise.
- 3 April
?
Pieter Fourie
, Afrikaanse drama skrywer († 2021).
- 4 April
?
Bijan
(volle naam: Bijan Pakzad), Irans-Amerikaanse mode- en fyngeurontwerper (†
2011
).
- 12 April
?
Herbie Hancock
,
Amerikaanse
pianis
,
komponis
, en
akteur
.
- 15 April
?
Penny Coelen
, eerste Suid-Afrikaner wat die Mej. Wereldtitel verower.
- 16 April
?
Margrethe II
, koningin van
Denemarke
.
- 23 April
?
Sias Reinecke
, Afrikaanse sanger en lid van
Groep Twee
(†
1982
).
- 25 April
?
Al Pacino
, Amerikaanse akteur.
- 28 April
?
Anne Rasa
, Suid-Afrikaanse natuurbewaarder en etoloog († 2020)
- 30 April
?
Burt Young
, Amerikaanse akteur (s.
2023
).
- 13 Mei
?
Bruce Chatwin
, Engelse reis- en romanskrywer (†
1989
).
- 24 Mei
?
Joseph Brodsky
, Russies-Amerikaanse digter en essayis (†
1996
).
- 1 Junie
?
Rene Auberjonois
, Amerikaanse akteur († 2019).
- 2 Junie
?
Konstantyn II
, koning van Griekeland van 1964 tot 1974 (†
2023
).
- 8 Junie
?
Nancy Sinatra
, Amerikaanse sangeres en aktrise.
- 15 Junie
?
Zubaida Tharwat
, Egiptiese aktrise (†
2016
).
- 23 Junie
? Wilma Rudolph, Amerikaanse atleet (†
1994
).
- 10 Julie
?
Dawie de Villiers
, Suid-Afrikaanse politikus en twee-en-dertigste
Springbokkaptein
(† 2022).
- 13 Julie
?
Jeanne Goosen
, Suid-Afrikaanse skryfster († 2020).
- 22 Julie
?
Vera Tschechowa
, Duitse aktrise (†
2024
).
- 30 Julie
?
Clive Sinclair
, Britse uitvinder en entrepreneur.
- 3 September
?
Kevin Starr
, Amerikaanse geskiedkundige (†
2017
).
- 5 September
?
Raquel Welch
, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (†
2023
).
- 19 September
?
Zandra Rhodes
, Britse modeontwerpster.
- 26 September
?
Christian Hjejle
, Deense akteur (†
2022
).
- 7 Oktober
?
Stephen Kovacevich
,
Amerikaanse
dirigent
.
- 9 Oktober
?
John Lennon
, Britse musikant (†
1980
).
- 9 Oktober
?
Manto Tshabalala-Msimang
, Suid-Afrikaanse kabinetsminister en politikus (†
2009
).
- 23 Oktober
?
Pele
, Brasiliaanse sokkerspeler word dikwels beskryf as die beste sokkerspeler van alle tye († 2022).
- 26 Oktober
?
John D. Caputo
, Amerikaanse filosoof.
- 29 Oktober
?
Frida Boccara
, Franse sangeres († 1996).
- 25 November
?
Percy Sledge
, Amerikaanse sanger (†
2015
).
- 27 November
?
Bruce Lee
, Chinees-Amerikaanse filmakteur, bekend vir sy Oosterse gevegskuns (†
1973
).
- 8 Desember
?
Louis Wilsenach
, Suid-Afrikaanse skilder, digter, sendeling en baanbreker in die advertensiewese († 2020).
- 10 Desember
?
Libertina Amathila
(nee Appolus), Namibiese dokter en politikus.
- 12 Desember
?
Abe Williams
, Suid-Afrikaanse oud-politikus.
- 13 Desember
?
Carol Locatell
,
Amerikaanse
aktrise (†
2023
).
- 21 Desember
?
Frank Zappa
, Amerikaanse rockmusikant en komponis (†
1993
).
- 24 Desember
?
Sharon Farrell
, Amerikaanse aktrise († 2023).
- 26 Desember
?
Marzanne Leroux-Van der Boon
, Afrikaanse skrywer († 2022).
- 21 Januarie
?
Johannes Hendrik Conradie
, derde
administrateur
van die
Kaapland
na
Uniewording
(*
1872
).
- 16 Maart
?
Selma Lagerlof
, Sweedse skryfster en ontvanger van die
Nobelprys vir Letterkunde
, 1909 (*
1858
).
- 10 Mei
?
Paul de Groot
, Suid-Afrikaanse beroepsakteur (*
1878
).
- 14 Mei
?
Willem Johannes Leyds
, 'n
Nederlandse
prokureur, staatsman en Staatsekretaris in die
Zuid-Afrikaansche Republiek
(*
1859
).
- 14 Mei ?
E. du Perron
, Nederlandse digter en skrywer (*
1899
).
- 14 Mei ?
Emma Goldman
, Amerikaanse anargis en feminis (*
1869
).
- 14 Mei
?
Menno ter Braak
, Nederlandse modernistiese skrywer (*
1902
).
- 3 Junie
?
Hagar Brown
, ontvoeringsslagoffer, taxi-eienaar en slagoffer van die Duitse
Nazi
-bewind se mediese eksperimente (*
1889
).
- 18 Augustus
?
Walter Chrysler
, Amerikaanse nyweraar, pionier van die motorbedryf. (*
1875
).
- 24 Augustus
?
John Stephen Curlewis
, Hoofregter van die
Unie van Suid-Afrika
(*
1863
).
- 22 September
?
Istvan Thoman
, Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser.(*
1862
).
- 27 September
?
Walter Benjamin
, Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. (*
1892
).
- 14 Oktober
? Anje Hendriks Strik, moeder van
Hendrik Verwoerd
(*
1873
).
- 9 November
?
Neville Chamberlain
, Britse politikus (*
1869
).
- 18 Desember
?
Louise Willy
, Franse kabaretkunstenaar, teater- en rolprentaktrise (*
1875
).
- 20 Desember
?
Manie Maritz
,
boeregeneraal
en leier in die
Rebellie
van
1914
(*
1876
).
- 21 Desember
?
F. Scott Fitzgerald
, Amerikaanse skrywer (*
1896
)