in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1 Desember
is die 335ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(336ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 30 dae in die res van die jaar.
- 1580
?
Nicolas-Claude Fabri de Peiresc
,
Franse
sterrekundige, oudhedekenner en geleerde (†
1637
).
- 1827
? Dr.
John Medley Wood
,
Suid-Afrikaanse
plantkundige
(†
1915
).
- 1872
? Eduard Paul Benedict Frese, Duits-Baltiese protestantse martelaar (†
1919
).
- 1886
?
Pierre Kemp
, Nederlandse
digter
(†
1967
).
- 1913
?
Mary Martin
, Amerikaanse aktrise (†
1990
).
- 1935
?
Woody Allen
, 'n Amerikaanse draaiboekskrywer, regisseur en akteur.
- 1939
?
Lee Trevino
, Amerikaanse beroeps
gholfspeler
.
- 1946
?
Rudolf Buchbinder
, Oostenrykse pianis.
- 1949
?
Pablo Escobar
, Colombiaanse dwelmbaron (†
1993
).
- 1952
?
Sonja Herholdt
, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 1984
?
Yolandi Visser
, Suid-Afrikaanse sangeres en kletsrymer.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
1 Desember
.
|