in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Amerikaanse soldate verdeel voedsel in Irak
|
|
Die
jaar 2003
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Woensdag
begin het. Dit was die 3de jaar van die
21ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 3 Januarie
?
Greta Thunberg
, Sweedse klimaataktivis
- 6 Maart
?
Millicent Simmonds
, Amerikaanse aktrise
- 1 Mei
?
Lizzy Greene
, Amerikaanse aktrise
- 19 Mei
?
JoJo Siwa
, Amerikaanse aktrise, danseres, sangeres
- 11 Junie
?
Breanna Yde
, Amerikaanse aktrise
- 1 Julie
?
Storm Reid
, Amerikaanse aktrise
- 13 Julie
?
Wyatt Oleff
, Amerikaanse akteur
- 19 Augustus
?
Steele Stebbins
, Amerikaanse akteur
- 28 Augustus
?
Quvenzhane Wallis
, Amerikaanse aktrise
- 3 September
?
Jack Dylan Grazer
, Amerikaanse akteur
- 24 Oktober
?
Hudson Yang
, Amerikaanse akteur
- 8 November
? Dame
Louise Windsor
- 7 Desember
?
Catharina-Amalia, Prinses van Oranje
, troonopvolger van Nederland
- 23 Januarie
?
Nell Carter
, Amerikaanse aktrise en sangeres (*
1948
).
- 13 Februarie
?
Nico Coetzee
, skrywer en akademikus (*
1911
).
- 13 Februarie ?
Walt Whitman Rostow
, Amerikaanse ekonoom (*
1916
).
- 19 Februarie
?
Frank Quint
,
Suid-Afrika
se eerste bruin ambassadeur (*
1921
).
- 23 Februarie
? Ds.
Frans Maritz
, leraar in die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
en leier in die
Sinode van Midde-Afrika
(*
1946
).
- 5 Mei
?
Walter Sisulu
, anti-apartheidaktivis, vader van
Lindiwe Sisulu
(*
1912
).
- 12 Junie
?
Gregory Peck
, Amerikaanse akteur (*
1916
).
- 12 Junie ?
Anna M. Louw
,
Afrikaanse
skrywer
en 'n wenner van die
Hertzogprys
(*
1913
).
- 29 Junie
?
Katharine Hepburn
, Amerikaanse aktrise (*
1907
).
- 5 Julie
?
N!xau
, Namibiese rolprentakteur van
The Gods Must Be Crazy
(* ~1944).
- 16 Augustus
?
Idi Amin
, voormalige diktator van
Uganda
sterf in ballingskap in
Saoedi-Arabie
(*
1924
).
- 30 Augustus
?
Charles Bronson
, Amerikaanse rolprentster (*
1921
).
- 9 September
?
Edward Teller
, Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as
Die vader van die waterstofbom
(*
1908
).
- 12 September
?
Johnny Cash
,
Amerikaanse
country-sanger (*
1932
).
- 1 November
?
Daishiro Yoshimura
, Japannese sokkerspeler (*
1947
).
- 4 November
?
Ken Gampu
, Suid-Afrikaanse rolprentakteur (*
1929
).
- 12 November
?
Jonathan Brandis
, Amerikaanse akteur (*
1976
).
- 12 Desember
?
Danie Smuts
, Suid-Afrikaanse
akteur
(* ~
1925
).
- 28 Desember
?
Rykie van Reenen
, Afrikaanse joernalis (*
1923
).