in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die Britte na die slag van Saint-Charles
|
|
Die
jaar 1837
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Sondag
begin het. Dit was die 37ste jaar van die
19de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 7 Januarie
?
Thomas Henry Ismay
, Britse skeepsmagnaat, stigter van die
White Star Line
(†
1899
).
- 18 Maart
?
Grover Cleveland
, die 22ste en 24ste
President van die Verenigde State
(†
1908
).
- 18 Maart ?
Richard Maurice Bucke
, Kanadese psigiater (†
1902
).
- 17 April
?
J.P. Morgan
, finansier, kunsversamelaar, filantroop (†
1913
).
- 7 Mei
?
Karl Mauch
, Duitse ontdekkingsreisiger van Afrika (†
1875
).
- 9 Mei
?
Adam Opel
, Duitse ingenieur en industrialis (†
1895
).
- 22 Junie
?
Paul Morphy
, Amerikaanse skaakspeler (†
1884
).
- 4 Julie
?
Carolus-Duran
, eintlik Charles Auguste Emile Durand, Franse skilder en kunsdosent (†
1917
).
- 6 Julie
?
Wladyslaw Zelenski
,
Poolse
pianis en komponis (†
1921
).