in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Internasionale Ruimtestasie bo Nieu-Seeland
|
|
Die
jaar 2000
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Saterdag
begin het. Dit was die 100ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 13 Mei
? 'n Vuurwerkfabriek in die
Enschedese
wyk van
Roombeek
ontplof en 23 mense sterf.
- 13 Junie
? Kim Dae Jung van
Suid-Korea
en
Kim Jong-Il
van
Noord-Korea
ontmoet.
- 26 Junie
?
Bangladesj
word 'n volle lid van die
Internasionale Krieketraad
(IKR).
- 7 Julie
?
Kenia
,
Tanzanie
en
Uganda
(her)stig die
Oos-Afrikaanse Gemeenskap
.
- 25 Julie
?
Air France-vlug 4590
se
Concordestraler
stort neer kort nadat dit in
Parys
opstyg ? met 113 sterftes.
- 12 Augustus
? Die
Russiese
kernduikboot,
Koersk
, sink in die
Barentssee
? 118 seemanne sterf.
- 16 Augustus
? Die heropgeboude Christus-die-Verlosser-katedraal word plegtig ingewy in
Moskou
.
- 3 September
?
Pous Pius IX
word salig verklaar.
- 15 September
?
1 Oktober
? Die 27ste
Olimpiese Somerspele
word in
Sydney
,
Australie
, aangebied.
- 3
?
15 Oktober
? Die
2de Kampioenetrofee
word in
Kenia
aangebied en deur
Nieu-Seeland
gewen.
- 18
?
29 Oktober
? Die elfde
Paralimpiese Somerspele
word in Sydney, Australie, aangebied.
- 2 November
? Die eerste bemanning gaan aanboord van die
Internasionale Ruimtestasie
.
- 14 Desember
?
Wladimir Poetin
, die eerste
Russiese
president om
Kuba
te besoek sedert die ineenstorting van die
Sowjetunie
, hou samesprekings met president
Fidel Castro
.
- 16 Desember
?
NASA
kondig aan dat
Ganumedes
, 'n maan van
Jupiter
, 'n oseaan het onder sy ysige oppervlakte.
-
Amerikaanse akteurs/aktrises in 2000 gebore
- 4 Januarie
?
Alfred Bohrmann
, 'n
Duitse
sterrekundige
(*
1904
).
- 7 Januarie
?
Bob McFadden
, Amerikaanse akteur (*
1923
).
- 19 Januarie
?
Hedy Lamarr
, Amerikaanse aktrise en uitvinder (*
1914
).
- 24 Januarie
?
Frank Waring
,
Suid-Afrikaanse
politikus (*
1908
).
- 19 Februarie
?
Friedensreich Hundertwasser
, Oostenrykse skilder, grafikus en omgewingsaktivis (*
1928
).
- 22 Februarie
?
Paula Styger
, Suid-Afrikaanse aktrise (*
1913
).
- 24 Maart
?
Bles Bridges
, Suid-Afrikaanse sanger (*
1947
).
- 10 April
?
Peter Jones
, Britse akteur (*
1920
).
- 10 April ?
Larry Linville
, Amerikaanse akteur (*
1939
).
- 22 April
?
Margaret Singana
,
Suid-Afrikaanse
sangeres (*
1838
).
- 10 Mei
?
Roy Dryburgh
, Suid-Afrika se agt-en-twintgste
Springbokkaptein
(*
1929
).
- 14 Mei
? Keiz? Obuchi, Eerste Minister van Japan (*
1937
).
- 21 Mei
?
Barbara Cartland
, Britse skryfster (*
1901
).
- 21 Mei ? Sir
John Gielgud
,
Britse
akteur
(*
1904
).
- 15 Junie
?
Gawie Cillie
, Suid-Afrikaanse komponis (*
1916
).
- 1 Julie
?
Walter Matthau
, Amerikaanse filmakteur (*
1920
).
- 29 Julie
?
Kobie Coetsee
, Suid-Afrikaanse politikus en
kabinetsminister
(*
1931
).
- 5 Augustus
?
Alec Guinness
, Engelse akteur (*
1914
).
- 7 Augustus
?
Tolla van der Merwe
, Suid-Afrikaanse storieverteller en komediant (*
1943
).
- 8 Augustus
?
Jaap Marais
, leier van die Afrikanernasionalisties gesinde
Herstigte Nasionale Party
(*
1922
).
- 12 Augustus
?
Loretta Young
, Amerikaanse aktrise (*
1913
).
- 19 Augustus
?
Harry Oppenheimer
, Suid-Afrikaanse mynmagnaat (*
1908
).
- 14 September
?
Tini Vorster
, voormalige presidentsvrou van Suid-Afrika (*
1917
).
- 28 September
?
Pierre Trudeau
, Kanadese politikus en premier (*
1919
).
- 6 Oktober
?
Anna Rothmann
, 'n
Afrikaanse
skrywer
en die dogter van
M.E.R.
(*
1904
).
- 15 Oktober
?
Cor Dirks
, skoolhoof en Afrikaanse skrywer (*
1911
).
- 12 November
?
Christo Coetzee
, Suid-Afrikaanse skilder (*
24 Maart
1929
).