in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Maandag
is die weeksdag tussen
Sondag
en
Dinsdag
. Die naam is afkomstig van
Mona
, die
Sakse
maangod
, en beteken "Mona se dag".
Maandag is somtyds gesien as die eerste dag van die week (veral in moderne
Europa
, sien
ISO 8601
), en somtyds as die tweede dag van die week (tradisioneel vanaf antieke
Jode
en steeds amptelik in die
Verenigde Koninkryk
en die
Verenigde State van Amerika
). Om hierdie rede is die naam in
Arabies
,
Grieks
,
Hebreeus
en
Portugees
almal
tweede dag
.
Moderne kulture beskou Maandag as die begin van die werksweek, omdat dit algemeen is dat volwassenes teruggaan werk toe en kinders skool toe gaan, na die naweek.
Garfield, die tekenprentkat, verpes Maandae.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Monday
.
|
|
Sien
Maandag
in Wiktionary, die vrye woordeboek.
|