in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Russiese verkiesings
|
|
Die
jaar 1993
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 93ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 22 Januarie
?
Rio Haryanto
,
Indonesiese
Formule Eenrenjaer
.
- 5 Februarie
?
Luke Newton
, Engelse akteur.
- 17 Februarie
?
Kai Luke Brummer
,
Suid-Afrikaanse
akteur.
- 11 Maart
?
Jodie Comer
, Engelse aktrise.
- 18 Maart
?
Urassaya Sperbund
, Thai-Noorweegse aktrise.
- 15 April
?
Burger Odendaal
, Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
.
- 15 April ?
Jan Serfontein
,
Springbokrugbyspeler
.
- 14 Mei
?
Dane van Niekerk
,
Suid-Afrikaanse
internasionale
krieketspeler
.
- 10 Junie
?
Bria Vinaite
, Amerikaans-Litause aktrise.
- 16 Junie
?
Park Bo-gum
, Koreaanse akteur.
- 26 Junie
?
Ariana Grande
, Amerikaanse vermaaklikheidster.
- 1 Julie
?
Katie Sarife
, Amerikaanse aktrise.
- 20 Julie
?
Alycia Debnam-Carey
, Australiese aktrise.
- 18 September
?
Zozibini Tunzi
, Suid-Afrikaanse skoonheidskoningin, Mej. Heelal 2019.
- 29 Oktober
?
India Eisley
, Amerikaanse aktrise.
- 9 November
?
Bianca Buitendag
, Suid-Afrikaanse professionele
branderplankryer
.
- 16 November
?
Anrich Nortje
,
Suid-Afrikaanse
internasionale
krieketspeler
.
- 14 Desember
?
Antonio Giovinazzi
,
Italiaanse
Formule Eenrenjaer
.
- 4 Januarie
?
Danie Craven
, 19de
Springbokkaptein
en beroemde rugby-administrateur (*
1910
).
- 6 Januarie
?
Rudolf Nureyev
, Russiese balletdanser (*
1938
).
- 6 Januarie
?
Dizzy Gillespie
,
Amerikaanse
trompetspeler
van
jazzmusiek
(*
1917
).
- 16 Januarie
?
Florence Desmond
, Amerikaanse aktrise (*
1905
).
- 20 Januarie
?
Audrey Hepburn
Britse aktrise (*
1929
).
- 24 Maart
?
John Hersey
, Amerikaanse outeur en joernalis (*
1914
).
- 31 Maart
?
Brandon Lee
, Amerikaanse akteur (*
1965
).
- 10 April
?
Chris Hani
, Suid-Afrikaanse kommunis (*
1942
).
- 22 April
? Dr.
Andries Treurnicht
, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister (*
1921
).
- 23 April
?
Bertus Aafjes
, Nederlandse digter en skrywer (*
1912
)
- 24 April
?
Oliver Tambo
, ANC-president en vryheidsvegter (*
1917
).
- 15 Junie
?
James Hunt
, Britse renjaer,
Formule Een
Wereldkampioen in 1976 (*
1947
).
- 19 Junie
?
William Golding
, Britse skrywer en digter en
Nobelprys vir Letterkunde
-wenner in 1983 (*
1911
).
- 12 Julie
?
Hans Zanotelli
, Duitse dirigent (*
1927
).
- 31 Augustus
?
Siegfried Schurenberg
, Duitse akteur (*
1900
).
- 11 September
?
Erich Leinsdorf
, Oostenryks-gebore Amerikaanse dirigent (*
1912
).
- 11 September
?
Esme Euvrard
, Suid-Afrikaanse radio-omroeper, sanger en aktrise (*
1919
).
- 20 September
?
Erich Hartmann
, Duitse
bobaasvlieenier
tydens die
Tweede Wereldoorlog
(*
1922
).
- 6 November
?
Joseph Serchuk
, Pools/Israeliese
partisaan
-leier in die
Tweede Wereldoorlog
(*
1919
).
- 22 November
?
Anthony Burgess
, Britse skrywer (*
1917
).
- 2 Desember
?
Pablo Escobar
, Colombiaanse dwelmbaron (*
1949
).
- 4 Desember
-
Frank Zappa
, Amerikaanse rockmusikant, komponis (*
1940
).
- 6 Desember
?
Don Ameche
, Amerikaanse akteur (*
1908
).
- 7 Desember
?
Felix Houphouet-Boigny
, eerste President van die
Ivoorkus
(*
1905
).