in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
President Mbeki
|
|
Die
jaar 1999
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 99ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 1 Januarie
? Die
Euro
-geldeenheid word in
Belgie
,
Duitsland
,
Finland
,
Frankryk
,
Ierland
,
Italie
,
Luxemburg
, die
Nederland
,
Oostenryk
,
Portugal
en
Spanje
ingebruikgeneem.
Bulgarye
betree die
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
.
- 12 Maart
?
Hongarye
,
Pole
en
Tsjeggie
betree die
NAVO
.
- 24 Maart
? 24 mense sterf in die
Mont Blanc-tonnel
toe 'n Belgiese vragmotor aan die brand slaan.
- 1 April
?
Nunavut
word van die
Noordwestelike gebiede
afgestig as eie
gebied
binne die
Kanadese Konfederasie
.
- 5 April
? Twee Libiese verdagtes van die
Lockerbie-bomaanval
in
1988
, word oorhandig vir 'n verhoor in
Nederland
.
- 19 April
? Die
Duitse
parlement word van
Bonn
na
Berlyn
geskuif.
- 30 April
?
Kambodja
sluit aan by die
ASEAN
.
- 14 Mei
?
20 Junie
? Die
7de Krieketwereldbeker
word in
Engeland
,
Skotland
,
Ierland
,
Nederland
en
Wallis
aangebied en deur
Australie
gewen.
- 17 Mei
?
Ehud Barak
verkies as Eerste Minister van Israel.
- 29 Mei
?
Nigerie
word 'n Federale Republiek met 'n presidensiele demokrasie. Die President is
Olusegun Obasanjo
.
- 14 Junie
?
Thabo Mbeki
word president van
Suid-Afrika
.
- 6 Julie
? Die
Israelse
Barak-kabinet
onder leiding van eerste minister
Ehud Barak
word geinstalleer.
- 24 Julie
?
4 Augustus
? Die
2de Sokker-Konfederasiebeker
word in
Meksiko
aangebied en deur die gasheer gewen.
- 26 Augustus
?
Penny Heyns
stel in
Sydney
haar sesde wereldrekord in drie weke op met 'n tyd van 2:24:2 vir die borsslag oor 200 m.
- 1 Oktober
?
6 November
? Die
4de Rugbywereldbeker
word in
Engeland
,
Frankryk
,
Ierland
,
Skotland
en
Wallis
aangebied en deur
Australie
gewen.
- 3 Desember
? Die
Mars-poollandingstuig
bereik
Mars
en verdwyn.
- 14 Desember
? Onderhandelaars van die
Verenigde State
en
Duitsland
kom ooreen om 'n fonds van 5,2 miljard Amerikaanse dollar daar te stel vir
Nazi
-era slawe en dwangarbeiders.
- 19 Desember
? Oorlewendes van modderstortings en vloede in
Venezuela
wat toe reeds meer as 5 000 lewens geeis het, steier deur die strate.
- 20 Desember
? Die voormalige
Portugese
kolonie
Macau
word deel van die
Volksrepubliek China
.
- 28 Desember
?
Saparmurat Niyazov
word tot lewenslange president geproklameer in
Turkmenistan
.
- 31 Desember
? Die
Verenigde State
dra die
Panamakanaalsone
aan
Panama
oor.
- Die
iSimangaliso-vleilandpark
wat voorheen bekend was as die Groter St. Lucia-Vleilandpark word deur die
Verenigde Nasies
se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (
Unesco
) tot
werelderfenisgebied
verklaar.
- 6 Januarie
?
Eliza Scanlen
, Australiese aktrise.
- 2 Maart
?
Nikita Mazepin
, Russiese
Formule Eenrenjaer
.
- 22 Maart
?
Mick Schumacher
, Duitse Formule Eenrenjaer.
- 16 April
?
Lisette Olivera
, Amerikaanse
aktrise
.
- 26 April
?
Laura Wolvaardt
, Suid-Afrikaanse internasionale
krieketspeler
.
- 30 Mei
?
Zhou Guanyu
, Chinese beroepsrenjaer.
- 6 Junie
?
Marguerite van Eeden
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 10 November
?
Kiernan Shipka
, Amerikaanse aktrise.
- 13 November
?
Lando Norris
, Britse Formule Eenrenjaer.
- 2 Desember
?
Kelvin Kiptum
, 'n Keniaanse langafstandhardloper (†
2024
).
- 7 Februarie
?
Hoessein bin Talal
, koning van
Jordanie
(*
1935
).
- 8 Februarie
?
Iris Murdoch
, Engelse
skrywer
en
filosoof
(*
1919
).
- 10 Februarie
?
Anna Cloete
, Suid-Afrikaanse aktrise (*
1913
).
- 7 Maart
?
Stanley Kubrick
, Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer (*
1928
).
- 12 Maart
?
Yehudi Menuhin
, Amerikaanse violis (*
1916
).
- 16 Maart
?
Hendrik de Wit
,
Nederlandse
sistematiese
plantkundige
(*
1909
).
- 14 April
?
Anthony Newley
, Engelse sanger en akteur (*
1931
).
- 21 April
?
Charles "Buddy" Rogers
, Amerikaanse akteur, musikant (*
1904
).
- 2 Mei
?
Oliver Reed
, Britse akteur (*
1938
).
- 8 Mei
?
Dirk Bogarde
, Britse akteur, (†
1921
).
- 27 Mei
?
Zach de Beer
, Suid-Afrikaanse politikus (* 1928).
- 6 Junie
?
Anne Haddy
, Australiese aktrise (*
1930
).
- 25 Junie
?
William Sage Rapson
, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse chemikus (*
1912
).
- 6 Julie
?
Joaquin Rodrigo
, Spaanse komponis (*
1901
).
- 12 Augustus
?
J.R. Hale
, Britse geskiedkundige en vertaler.(*
1923
).
- 29 September
?
Ge Korsten
, Suid-Afrikaanse sanger (*
1927
).
- 2 Oktober
?
Sarel Hayward
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1924
).
- 2 Oktober ?
Heinz G. Konsalik
, Duitse outeur (*
1921
).
- 2 Oktober ?
Georg Tintner
,
Oostenrykse
dirigent (*
1917
).
- 4 Oktober
?
De Villiers Graaff
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1913
).
- 6 Oktober
?
Gorilla Monsoon
, Amerikaanse stoeier en akteur (*
1937
).
- 7 Oktober
?
Demetrios Tsafendas
, die sluipmoordenaar van dr.
Hendrik Verwoerd
(*
1918
).
- 26 Oktober
?
Rex Gildo
, Duitse akteur en popsanger (*
1936
).
- 26 Oktober ?
Christiane Jaccottet
, Switserse
klavesimbelspeelster
(*
1937
).
- 9 November
?
Dricky Beukes
, Suid-Afrikaanse skrywer (* 1918).
- 13 November
?
Anna Scheepers
, ’n Suid-Afrikaanse vakbondleier (*
1914
).
- 24 November
?
Hilary Minster
, Britse akteur (*
1944
).
- 12 Desember
?
Joseph Heller
, Amerikaanse satirikus (*
1923
).