in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
John Lennon
|
|
Die
jaar 1980
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Dinsdag
begin het. Dit was die 80ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- Januarie
? Die
goudprys
bereik ’n rekordbedrag van 850,02
VSA-dollar
per fynons.
- 22 Januarie
?
Andrei Sakharov
, ’n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975
Nobelprys vir Vrede
word in
Moskou
gearresteer en na Gorki verban.
- 25 Januarie
? Die Silverton-tak van
Volkskas
Bank in Pretoria word oorgeneem deur MK-vryheidsvegters.
- 1
?
7 Februarie
? Die
tweede Paralimpiese Winterspele
word in Geilo,
Noorwee
, aangebied.
- 13
?
24 Februarie
? Die
13de Olimpiese Winterspele
word in
Lake Placid
,
Verenigde State van Amerika
, aangebied.
- 18 Maart
- Tropiese sikloon Kolia, suid van
Madagaskar
, veroorsaak buitengewone deinings langs die Natalse kus. Golwe so hoog as 5 meter stort oor die seewalle van Laer Marine Parade in Durban en rig groot skade aan.
[1]
- 18 April
?
Zimbabwe
word van die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik. Canaan Banana word die eerste
president
van die nuwe staat en
Robert Mugabe
die eerste
Eerste Minister
.
- 24 April
? ’n Poging om VSA-gyselaars in die ambassade in
Teheran
te bevry eindig onsuksesvol.
- 2 Mei
? Die Suid-Afrikaanse regering plaas 'n verbod op
Pink Floyd
se treffer
Another Brick in the Wall
.
[2]
- 1 Junie
? Agt brandstoftenks word vernietig deur
Umkhonto we Sizwe
(MK) by
SASOL
en NATREF in Sasolburg en Secunda.
- 21 Junie
?
5 Julie
? Die
sesde Paralimpiese Somerspele
word in
Arnhem
,
Nederland
, aangebied.
- 13 Julie
?
Quett Masire
volg
Seretse Khama
op as
President van Botswana
.
- 19 Julie
?
3 Augustus
? Die
22ste Olimpiese Somerspele
word in
Moskou
,
Sowjetunie
, aangebied.
- 30 Julie
?
Vanuatu
word van
Frankryk
en die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik.
- 22 September
? Die
Iran-Irakse Oorlog
breek uit.
- 13 Desember
?
Peter Mathebula
word Suid-Afrika se eerste swart wereldbokskampioen toe hy vir Kim Tae-shik van
Suid-Korea
klop op punte.
- 19 Januarie
?
Jenson Button
,
Britse
Formule Een
-renjaer, wereldkampioen in
2009
.
- 27 Januarie
?
Marat Safin
, Russiese tennisspeler.
- 28 Januarie
?
Nick Carter
, Amerikaanse musikant.
- 6 Februarie
?
Coki Ramirez
, Argentynse sangeres, aktrise en model.
- 22 Februarie
?
Jaco Jacobs
, Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer.
- 24 Februarie
?
Janko de Beer
, Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar, advokaat en natuurbewaarder.
- 2 Maart
?
Ingrid Bolsø Berdal
, Noorse aktrise en vervaardiger.
- 22 Maart
?
Kandyse McClure
, Kanadese aktrise.
- 9 April
?
Lika Berning
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 9 April
?
Lindiwe Mazibuko
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 10 April
?
Charlie Hunnam
, Britse akteur.
- 10 April
?
Kasey Kahne
, Amerikaanse NASCAR-renjaer.
- 11 April
?
Keiji Tamada
, Japannese sokkerspeler.
- 12 Mei
?
Rishi Sunak
, Britse politikus en nuutverkose
Eerste minister van die Verenigde Koninkryk
.
- 13 Mei
?
Jaco Peyper
, Suid-Afrikaanse internasionale
rugby
skeidsregter
.
- 1 Junie
?
Johann Muller
, Suid-Afrika se drie-en-vyftigste
Springbokkaptein
.
- 6 Junie
?
Mmusi Maimane
, voormalige leier van die
Demokratiese Alliansie
.
- 17 Junie
?
Venus Williams
, Amerikaanse tennisspeler.
- 20 Junie
?
Tika Sumpter
, Amerikaanse aktrise.
- 5 Julie
?
Eva Green
, Franse aktrise.
- 20 Julie
?
Gisele Bundchen
, Brasiliaanse fotomodel en aktrise.
- 26 Julie
?
Jacinda Ardern
,
Nieu-Seelandse
politikus en
Eerste Minister
.
- 6 Augustus
?
Vitantonio Liuzzi
, Italiaanse professionele renjaer.
- 27 Augustus
?
CJ van der Linde
,
Springbokrugbyspeler
.
- 28 Augustus
?
Johny Klein
, Suid-Afrikaanse
akteur
.
- 5 September
?
Pita Limjaroenrat
,
Thaise
politikus en sakeman.
- 8 September
?
Mbulaeni Mulaudzi
, voormalige 800m wereldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner (†
2014
).
- 10 September
?
Jurga ?eduikyt?
,
Litause
popsangeres en liedjieskryfster.
- 18 September
?
Francois van Coke
, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
- 24 September
?
Tanit Phoenix
, Suid-Afrikaanse model en aktrise.
- 4 November
?
Jerry Collins
,
Nieu-Seelandse
rugbyspeler
(†
2015
).
- 12 November
?
Ryan Gosling
,
Kanadese
akteur en
musikant
.
- 25 November
?
Aaron Mokoena
, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- 3 Desember
?
Sulene Pilon
, taalkundige aan die
Universiteit van Pretoria
se Departement Afrikaans en voorsitter van die
Taalkommissie
.
- 7 Februarie
?
Margaret Ballinger
, 'n kragtige en invloedryke spreker, voorstander van gelykheid in Suid-Afrika en stigterslid van die
Liberale Party
(*
1894
).
- 13 Februarie
?
David Janssen
, Amerikaanse akteur, (*
1931
).
- 17 Februarie
? Graham Sutherland, Britse
waterverfskilder
(*
1903
).
- 31 Maart
?
Jesse Owens
,
Amerikaanse
atleet (*
1913
).
- 15 April
?
Jean-Paul Sartre
, Franse filosoof, dramaturg, skrywer, biograaf en aktivis (*
1905
).
- 24 April
?
W.E.G. Louw
, Afrikaanse digter (*
1913
).
- 29 April
?
Alfred Hitchcock
, 'n Britse regisseur (*
1899
).
- 4 Mei
?
Josip Broz Tito
, president van
Joego-Slawie
(*
1892
).
- 26 Mei
?
Willie Maree
, Suid-Afrikaanse boer en politikus, leier van die
Nasionale Party
in Natal (*
1920
).
- 21 Junie
?
Pierre Fourie
, Suid-Afrikaanse bokskampioen (*
1943
).
- 23 Junie
? Clyfford Still, Amerikaanse skilder (*
1904
).
- 28 Junie
? Jose Iturbi, Spaanse dirigent, klavisimbelspeler en pianis (*
1895
).
- 7 Julie
?
Johannes Meintjes
, Suid-Afrikaanse kunsskilder en skrywer (*
1923
).
- 12 Julie
? Sir
Seretse Khama
, eerste president van
Botswana
sterf aan
pankreaskanker
(*
1921
).
- 27 Julie
?
Mohammad Reza Pahlavi
, laaste
sjah
van
Iran
(*
1919
).
- 31 Augustus
?
Chris Burger
, heelagter van die
WP
, sterf nadat hy sy nek die vorige dag in 'n rugbywedstryd teen die Vrystaat gebreek het (*
1952
).
- 23 September
?
Jim Fouche
,
Suid-Afrikaanse
politikus en tweede
Staatspresident van Suid-Afrika
(1968?1975) (*
1898
).
- 7 November
?
Steve McQueen
, Amerikaanse rolprentakteur en -regisseur (*
1930
).
- 8 November
?
Lulu Latsky
, eerste vrou in Suid-Afrika wat 'n doktorsgraad in
Wetenskap
verwerf (*
1901
).
- 22 November
?
Mae West
, Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer (*
1893
).
- 24 November
?
George Raft
, Amerikaanse akteur (*
1901
).
- 8 Desember
?
John Lennon
, Britse sanger en liedjieskrywer (
The Beatles
) (*
1940
).
- 12 Desember
?
Jean Lesage
, Kanadese advokaat, politikus en hervormer (*
1912
).
- 24 Desember
?
Karl Donitz
, Duitse admiraal tydens die
Tweede Wereldoorlog
(*
1891
).
- 31 Desember
?
Marshall McLuhan
, Kanadese mediakenner (*
1911
)