in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
11 Februarie
is die 42ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 323 dae in die res van die jaar (324 in
skrikkeljare
).
- 1261
? Otto III, hertog van Beiere, koning van Hongarye (†
1312
).
- 1380
? Poggio Bracciolini, Italiaanse humanis van die renaissance (†
1459
)
- 1466
?
Elizabeth van York
, die vrou van
Hendrik VII van Engeland
(†
1503
)
- 1535
?
Niccolo Sfondrati
(later
Pous Gregorius XIV
), 229ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(†
1591
).
- 1567
? Honore d’Urfe, Franse skrywer (†
1625
).
- 1637
? Friedrich Nicolaus Bruhns, Duitse komponis (†
1718
).
- 1643
? Wolfgang Christoph Truchsess von Waldburg, Duitse generaal-majoor (†
1688
).
- 1644
? Johann Fabricius, Duitse lutherse teoloog (†
1729
).
- 1657
? Bernard le Bovier de Fontenelle, Franse skrywer (†
1757
).
- 1675
? Johann Alexander Doderlein, Duitse historikus en protestantse teoloog (†
1745
).
- 1699
? Bertrand Francois Mahe de La Bourdonnais, Franse admiraal (†
1753
).
- 1711
? Johann Heumann von Teutschenbrunn, Duitse diplomaat en historikus (†
1760
).
- 1728
? Karl Eugen, Duitse hertog van Wurttemberg (†
1793
).
- 1764
? Marie-Joseph Chenier, Franse digter en dramaturg (†
1811
).
- 1764 ? Carel Hendrik Verhuell, Nederlandse admiraal en diplomaat (†
1845
).
- 1776
? Karl Gottlieb Bretschneider, Duitse protestantse teoloog (†
1848
).
- 1776 ? Ioannis Kapodistrias, eerste Griekse staatshoof na die onafhanklikheid van die
Ottomaanse Ryk
(†
1831
).
- 1780
? Karoline von Gunderrode, Duitse digter (†
1806
).
- 1789
? Hermannus Bouman, Nederlandse protestantse teoloog (†
1864
).
- 1790
? Ignaz Assmayer, Oostenrykse komponis (†
1862
).
- 1791
? Louis Visconti, Franse argitek (†
1853
).
- 1792
? Johann Philipp Bronner, Duitse apteker en wynbou-pionier (†
1864
).
- 1800
? Josef Franz Karl Amrhyn, Switserse politikus (†
1849
).
- 1807
? Napoleon Orda, Poolse komponis, pianis en kunstenaar (†
1883
).
- 1807 ? Karl Schmitz, Duitse koopman en burgemeester van die stad Mainz (†
1882
).
- 1809
? Karl Bodmer, Switserse skilder (†
1893
).
- 1847
?
Thomas Edison
, Amerikaanse uitvinder (†
1931
).
- 1875
?
Louise Willy
, Franse kabaretkunstenaar, teater- en rolprentaktrise (†
1940
).
- 1882
?
Valli Valli
, Engelse aktrise (†
1927
)
- 1883
?
Grete Berger
,
Duitse
aktrise (†
1944
).
- 1887
?
Johannes van Melle
,
Nederlands
gebore
Afrikaanse
skrywer van onder meer
Bart Nel
(†
1953
).
- 1896
?
Jeremy Schulman
, Suid-Afrikaanse violis en dirigent (†
1969
).
- 1896 ? Curt von Gottberg, Duitse generaal van die Waffen-SS (†
1945
).
- 1926
?
Paul Bocuse
, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke (†
2018
).
- 1936
?
Burt Reynolds
, Amerikaanse akteur, rolprentregisseur en -vervaardiger (†
2018
).
- 1962
?
Sheryl Crow
, Amerikaanse musikant.
- 1967
? Hank Gathers, Amerikaanse basketbalspeler (†
1990
).
- 1969
?
Jennifer Aniston
, Amerikaanse akteur.
- 1986
?
Gabriel Boric
,
Chileense
sentrum-linkse politikus en verkose president.
- 1992
?
Thomas Turgoose
, Engelse akteur.
- 244
? Gordian III, Romeinse keiser (*
225
)
- 641
?
Herakleios
,
keiser
van
Bisantium
(* ±
575
)
- 731
?
Pous Gregorius II
, die 89ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (*
669
).
- 821 ? Benedikt van Aniane, Frankiese ab (* onbekend).
- 824
?
Pous Paschalis I
, die 98ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 867
? Theodora II, eggenoot van die Bisantynse keiser Theophilos (*
805
)
- 1056
? Hermann II, Duitse aartsbiskop van Keulen (* onbekend).
- 1115
? Hoyer von Mansfeld, Duitse veldmaarskalk van keiser Heinrich V. (* onbekend).
- 1141
? Hugo von St. Viktor, Duitse teoloog en filosoof (*
1097
).
- 1392
? Nikolaus von Meissen, Duitse biskop van Lubeck en Meissen (* onbekend).
- 1418
? Bogislaw VIII, hertog van Pommeranie (*
1364
).
- 1484
? Georg von Baden, Duitse markgraaf van Baden en biskop van Metz (*
1433
)
- 1503
?
Elizabeth van York
, die vrou van
Hendrik VII van Engeland
(*
1466
)
- 1650
?
Rene Descartes
, Franse wysgeer, wiskundige en natuurwetenskaplike (*
1596
)
- 1672
?
Patriarg Joasaf II van Moskou
, die sewende
Russies-Ortodokse
patriarg van
Moskou
en die hele
Rusland
(* onbekend)
- 1838
?
Cornelius de Jong
,
Nederlandse
seekaptein en skrywer (*
1762
)
- 1868
?
Leon Foucault
, Franse fiskius (*
1819
).
- 1946
?
John Langalibalele Dube
, 'n Suid-Afrikaanse essayis, filosoof, opvoedkundige, politikus, uitgewer, redakteur, skrywer en digter (*
1871
).
- 1963
?
Sylvia Plath
, 'n
Amerikaanse
digter, romanskrywer, en
kortverhaalskrywer
(*
1932
).
- 1984
?
Phil Nel
, Suid-Afrika se agttiende
Springbokkaptein
(*
1902
).
- 1986
?
Frank Herbert
, Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer (*
1920
).
- 2010
?
Jim Janssen van Raaij
, Nederlandse politikus (*
1932
)
- 2012
?
Whitney Houston
, Amerikaanse sangeres (*
1963
).
- 2020
?
Joseph Shabalala
, Suid-Afrikaanse
sanger
en stigter van
Ladysmith Black Mambazo
(*
1941
).
- 2024
?
Kelvin Kiptum
, 'n Keniaanse langafstandhardloper (*
1999
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
11 February
.
|