in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ladysmith Black Mambazo
|
---|
Konsert in Ravinia, 2006
|
Agtergrondinligting
|
---|
Oorsprong
|
Suid-Afrika
|
---|
Genres
| Isicathamiya
,
Mbube
|
---|
Instrumente
| Stem
|
---|
Jare aktief
| 1960-1964 (oorspronklike groep)
1964-hede (huidige groep)
|
---|
Webwerf
| http://www.mambazo.com/
|
---|
|
---|
Lede
| Joseph Shabalala (stigter, hoofsanger en dirigent)
Thamsanqa Shabalala
Sibongiseni Shabalala
Thulani Shabalala
Msizi Shabalala
Albert Mazibuko
Abednego Mazibuko
Russel Mthembu
Ngane Dlamini
|
---|
|
---|
Gewese lede
| Jockey Shabalala
Jabulani Dubazana
Inos Phungula
Ben Shabalala
Geophrey Mdletshe
Headman Shabalala
Milton Mazibuko
Funokwakhe Mazibuko
Joseph Mazibuko
Walter Malinga
Matovoti Msimanga
|
---|
Ladysmith Black Mambazo
is 'n manlike sangkoor uit
Suid-Afrika
wat in die vokale style
isicathamiya
en
mbube
sing. Die groep het 'n reeks pryse gewen, waaronder vyf
Grammy
-toekennings.
[1]
Die groep is in 1960 deur
Joseph Shabalala
gestig, en is een van die beste verkoopte groepe in Suid-Afrika, met verskeie goue en platinum plate.
[2]
Die groep is wereldwyd bekend as gevolg van hulle samewerking met
Paul Simon
op sy album
Graceland
. Sedert die jaar 2012 is die groep ook 'n soort van reisende musiekskool wat mense oor Suid-Afrika en sy kultuur leer.