in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
27 Februarie
is die 58ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 307 dae in die res van die jaar (308 in
skrikkeljare
).
- 380
? Edik
De fide Catholica
van keiser
Theodosius I
wat die Roomse geloof die staatsgodsdiens van die
Romeinse Ryk
maak.
- 1287
? Karel van Salerno onderteken 'n kontrak waarin hy afstand doen van die koninkryk van
Sisilie
.
Pous Honorius IV
erken nie die kontrak nie.
- 1594
? Die
Koning
van Navarre word gekroon as Koning Henri IV van
Frankryk
by die Katedraal van Chartres naby
Parys
, wat die Bourbon-dinastie begin.
- 1617
?
Swede
teken die Verdrag van Stolbovo om die Ingrianoorlog met
Rusland
te beeindig en slaag in aansienlike gebiedsuitbreiding.
- 1639
?
Giulio Rospigliosi
(later
Pous Clemens IX
) se komiese opera
Chi soffre speri
het sy premiere in
Rome
.
- 1782
?
Pous Pius VI
vertrek na Wene om te onderhandel met keiser Joseph II.
- 1801
?
Washington, D.C.
word onder die jurisdiksie van die Kongres van die VSA geplaas.
- 1871
? Tydens 'n wolkbreuk hoop die water op by Patrysfontein en 'n vloedgolf so hoog soos 'n huis tref
Victoria-Wes
(
Kaapkolonie
), om 21h00. Meer as 100 mense verdrink en 34 huise word verwoes.
- 1881
?
Eerste Vryheidsoorlog
: Die
Slag van Majuba
vind plaas.
- 1900
?
Tweede Vryheidsoorlog
: Die
Slag van Paardeberg
eindig in ’n Britse oorwinning tydens die
Tweede Vryheidsoorlog
.
- 1933
? Die
Reichstag-gebou
word, in ’n sleutelgebeurtenis in die vestiging van die
Naziregering
in
Duitsland
, aan die brand gesteek.
- 1964
? Die Italiaanse Regering vra vir hulp om die
Skewe Toring van Pisa
se omtuimeling te verhoed.
- 1971
? Die olietenkskip SS
Wafra
loop op die rotse van die Northumberlandrif naby
Agulhas
en veroorsaak massiewe
oliebesoedeling
.
- 1971
? Dokters by die Nederlandse
aborsiekliniek
(die Mildredhuis in
Arnhem
) voer die eerste kunsmatig-geinduseerde aborsies uit.
- 1976
? Die Polisariofront van
Wes-Sahara
verklaar in Tindouf die onafhanklikheid van die
Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
met
Laayoune
as
hoofstad
.
- 1991
?
Golfoorlog
: V.S. President
George H.W. Bush
kondig aan dat "
Koeweit
bevry is".
- 2002
? Ryanair vlug 296 slaan aan die
brand
op
Londen se Stansted-lughawe
. Ondersoeke hierna kritiseer
Ryanair
se hantering van die ontruiming die dag.
- 2002 ? Godhra-treinbrand: 'n Moslembende steek 'n trein aan die brand wat van Ayodhya terugkeer, 59 Hindoepelgrims sterf.
- 2004
? Die bombardering van
Superferry
deur Abu Sayyaf in die
Filippyne
se ergste terroriste-aanval laat 116 dood.
- 2004 ? Shoko Asahara, die leier van die ekstreme Japannese
sekte
Aum Shinrikyo
, word ter dood veroordeel vir die
senugasaanval
op die
Tokio
-moltrein in 1995.
- 2015
? Sluipmoord op
Boris Nemtsof
, Russiese wetenskaplike, staatsman en liberale politikus, naby die Rooiplein in
Moskou
.
- 272
? Keiser
Konstantyn die Grote
(†
337
).
- 1748
?
Anders Sparrman
, Sweedse natuurkundige, medikus en aktivis (†
1820
).
- 1807
?
Henry Wadsworth Longfellow
, Amerikaanse
digter
(†
1882
).
- 1847
?
Ellen Terry
, Engelse aktrise (†
1928
).
- 1861
?
Rudolf Steiner
, antroposoof (†
1925
).
- 1892
?
William Demarest
, Amerikaanse akteur (†
1983
).
- 1902
?
C.M. van den Heever
, Afrikaanse skrywer en digter (†
1957
).
- 1902
?
John Steinbeck
, Amerikaanse joernalis en skrywer,
Nobelprys
-wenner (†
1968
).
- 1903
?
Reginald Gardiner
, Engels-Amerikaanse akteur and sanger (†
1980
).
- 1912
?
Lawrence Durrell
, Indies-Frannse outeur, digter en dramaturg (†
1990
).
- 1913
?
Paul Ricœur
, Franse filosoof en akademikus (†
2005
).
- 1923
?
Dexter Gordon
,
Amerikaanse
jazzmusikant
(†
1990
).
- 1930
?
Joanne Woodward
, Amerikaanse aktrise
- 1932
?
Elizabeth Taylor
, Brits-Amerikaanse aktrise (†
2011
).
- 1940
?
Howard Hesseman
, Amerikaanse akteur en regisseur (†
2022
).
- 1942
?
Denise Darvall
, hartskenker vir die eerste menslike hartoorplanting (†
1967
).
- 1944
?
Graeme Pollock
, Suid-Afrikaanse krieketspeler.
- 1953
?
Ian Khama
,
Botswana
-politikus en vierde president van Botswana (2008?2018).
- 1957
?
Timothy Spall
, Engelse akteur.
- 1958
?
Naas Botha
, Suid-Afrika se veertigste
Springbokkaptein
.
- 1962
?
Adam Baldwin
, Amerikaanse akteur.
- 1962
?
Grant Show
, Amerikaanse akteur.
- 1965
?
Noah Emmerich
, Amerikaanse akteur.
- 1966
?
Donal Logue
, Kanadese akteur en regisseur.
- 1967
?
Jonathan Ive
, Amerikaans ontwerper van die iMac, iPod, iPhone, Apple Watch en iPad
- 1983
?
Kate Mara
, Amerikaanse aktrise.
- 1994
?
Hou Yifan
, Chinese skaakspeler.
- 364
? Keiser Jovianus (*
331
)
- 1425
?
Wasili I van Moskou
, Grootprins van die
Rjoerik-dinastie
(*
1371
)
- 1879
?
Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland
, jongste seun van
groothertog Konstantyn Nikolajewitsj
(*
1862
).
- 1881
? Sir
George Pomeroy Colley
, Britse soldaat en Goewerneur van Natal; tydens die Slag van Majuba (*
1835
).
- 1902
?
Harry "Breaker" Morant
, Australiese luitenant, tereggestel in Pretoria weens verskeie moorde (*
1864
).
- 1906
?
Samuel Langley
,
Amerikaanse
sterrekundige
,
fisikus
, uitvinder van die bolometer en lugvaartpionier (*
1834
).
- 1979
?
Salty du Rand
, Suid-Afrika se vyf-en-twintigste
Springbokkaptein
(*
1926
).
- 1980
?
George Tobias
,
Amerikaanse
akteur
(* 1901).
- 1985
?
J. Pat O'Malley
, Engels-Amerikaanse akteur en sanger (* 1904).
- 1987
?
Joan Greenwood
, Engels aktrise (* 1921).
- 1989
?
Konrad Lorenz
,
Oostenrykse
dierkundige en voelkenner,
Nobelpryswenner
(* 1903).
- 1993
?
Lillian Gish
, Amerikaanse aktrise (* 1893)
- 1998
? George H. Hitchings, Amerikaanse
farmakoloog
en akademikus, Nobelpryswenner (* 1905).
- 1998 ?
J. T. Walsh
, Amerikaanse akteur (* 1943).
- 2003
?
Fred Rogers
, Amerikaanse akteur en TV-aanbieder(*
1928
).
- 2009
?
John Alvin
, Amerikaanse akteur (*
1917
).
- 2015
?
Boris Nemtsof
,
Russiese
wetenskaplike, staatsman en liberale
politikus
(*
1959
).
- 2015 ?
Richard Bakalyan
, Amerikaanse akteur (*
1931
).
- 2015 ?
Leonard Nimoy
, Amerikaanse akteur, digter, musikant en fotograaf (* 1931).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
27 February
.
|