in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
James Watt
|
|
Die
jaar 1819
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 19de jaar van die
19de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 8 Februarie
?
John Ruskin
, Engelse kunskritikus en skrywer (†
1900
).
- 5 Mei
?
Stanisław Moniuszko
, Poolse komponis (†
1872
)
- 24 Mei
?
Koningin Victoria
van die Verenigde Koninkryk (†
1901
).
- 5 Junie
?
John Couch Adams
, Britse
wiskundige
en
sterrekundige
(†
1892
)
- 10 Junie
?
Gustave Coubet
, Franse skilder (†
1877
)
- 26 Junie
?
Abner Doubleday
, bofbalpionier.
- 10 Julie
?
Pieter Bleeker
, 'n Nederlandse dokter,
igtioloog
en
herpetoloog
(†
1878
).
- 1 Augustus
?
Herman Melville
,
Amerikaanse
romanskrywer
en veral bekend is vir sy meesterstuk:
Moby Dick
(†
1891
).
- 26 Augustus
? Prins
Albert van Sakse-Koburg en( Gotha
, later SKH die Prinsgemaal, was die eggenoot van koningin Victoria (†
1861
).
- 13 September
?
Clara Schumann
, Duitse pianis, komponis en klavierpedagoog en eggenote van
Robert Schumann
(†
1896
).
- 17 September
?
M.W. Pretorius
, President van die
Zuid-Afrikaansche Republiek
(† 1901).
- 18 September
?
Leon Foucault
, Franse fisikus (†
1868
).
- 22 November
?
George Eliot
(pennaam van
Mary Anne Evans
), Engelse skrywer, joernalis en vertaler (†
1880
).
- 30 Desember
?
Theodor Fontane
, Duitse skrywer en joernalis (†
1898
).