in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
H.C. Andersen
|
|
Die
jaar 1875
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 75ste jaar van die
19de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 11 Februarie
?
Louise Willy
, Franse kabaretkunstenaar, teater- en rolprentaktrise (†
1940
).
- 7 Maart
?
Maurice Ravel
, Franse komponis (†
1937
).
- 14 Maart
?
Norman O'Neill
, Britse dirigent en komponis (†
1934
).
- 16 Maart
?
Bruckner de Villiers
, Suid-Afrikaanse politikus (†
1948
).
- 1 April
?
Edgar Wallace
, Engelse skrywer (†
1932
).
- 2 April
?
Walter Chrysler
, Amerikaanse nyweraar, pionier van die motorbedryf (†
1940
).
- 6 Junie
?
Thomas Mann
, Duitse skrywer (†
1955
).
- 16 Junie
?
Philippus Christoffel Snyman
, Afrikaanse gereformeerde professor in die teologie te
Steynsburg
(†
1915
)
- 5 Julie
?
Japie Hauptfleisch
, Boerekryger (†
1901
).
- 28 Augustus
?
M.E.R.
, Afrikaanse skrywer (†
1975
).
- 1 September
?
Edgar Rice Burroughs
, Amerikaanse skrywer en skepper van
Tarzan
(†
1950
).
- 3 September
?
Ferdinand Porsche
, Oostenryks-Duitse motoringenieur (†
1951
).
- 4 Oktober
?
Gustav Preller
, joernalis, redakteur en geskiedskrywer (†
1943
).
- 9 November
?
Hugh Lane
, Ierse kunshandelaar, -versamelaar en galerydirekteur (†
1915
).
- 4 Desember
?
Rainer Maria Rilke
, Oostenrykse digter († 1926).
- 12 Desember
?
Gerd von Rundstedt
, Nazi-Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog (†
1953
).
- Aleister Crowley
, wat die konsep van
towerkrag
gedefinieer het in
okkultisme
.
- 2 Februarie
?
Carl Jakob Sundevall
, 'n Sweedse dierkundige (*
1801
).
- 17 Februarie
?
Friedrich Wilhelm August Argelander
, Duitse sterrekundige (*
22 Maart
1799
).
- 27 Maart
?
Abraham Faure
die vader van die Teologiese
Kweekskool
op
Stellenbosch
(*
1795
).
- 2 April
?
Karel Landman
, 'n voortrekkerleier en tweede in bevel tydens die
Slag van Bloedrivier
(*
1796
).
- 4 April
?
Karl Mauch
, Duitse ontdekkingsreisiger van Afrika (*
1837
)
- 8 Mei
?
John Thomas Baines
, was 'n Engelse kunstenaar en ontdekkingsreisiger van die Britse kolonies van
Suider-Afrika
en
Australie
(*
1820
).
- 19 Mei
? Sir
Christoffel Josephus Brand
, die eerste
Speaker
van die Kaapse parlement (*
1779
).
- 3 Junie
?
Georges Bizet
, Franse komponis (*
1838
).
- 29 Junie
?
Ferdinand I
,
keiser van Oostenryk
(*
1793
).
- 31 Julie
?
Andrew Johnson
, die 17de
President van die Verenigde State
(*
1808
).
- 4 Augustus
?
Hans Christian Andersen
, 'n Deense feeverhaal skrywer en digter (*
1805
)
- 30 Desember
?
Adam Kok III
, leier van die
Griekwas
(*
1811
)