in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Swaeldioksied
|
|
Die
jaar 1962
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Maandag
begin het. Dit was die 62ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 1 Januarie
?
Wes-Samoa
word onafhanklik van
Nieu-Seeland
.
- 10 Januarie
? Drie mense verdrink toe die
Boesmansrivier
sy walle oorstroom naby
Estcourt
en
Weenen
in Natal.
- 26 Januarie
? Bouwerk begin aan die
Pretoriase Kunsmuseum
in
Arcadia, Pretoria
.
- 26 Januarie ?
Ranger-program
:
Ranger 3
, 'n onbemande
ruimtetuig
, word lanseer.
- 20 Februarie
?
John Glenn
, word die eerste Amerikaner wat om die
Aarde
wentel in
Friendship 7
.
- 8 Maart
? Die
Castel Bolognese-treinramp
vind plaas naby
Ravenna
in
Italie
.
- 21 April
? Die Universiteit van
Brasilia
word geopen.
- 23 April
? Ranger-program:
Ranger 4
, 'n onbemande ruimtetuig, word lanseer.
- 26 April
? Die Ranger 4-ruimtetuig bots met die
maan
.
- 30 Mei
-
17 Junie
? Die sewende
FIFA Sokker-Wereldbekertoernooi
word in
Chili
gespeel, wat deur
Brasilie
gewen word.
- 1 Julie
?
Burundi
en
Rwanda
word onafhanklik van
Belgie
.
- 3 Julie
?
Algerie
word onafhanklik van
Frankryk
.
- 9 Julie
? Die
Starfish Prime-kernontploffing
in die
ruimte
vind plaas.
- 10 Julie
? Die kommunikasie satelliet
Telstar 1
word lanseer.
- 22 Julie
?
Mariner-program
:
Mariner 1
word lanseer.
- 6 Augustus
?
Jamaika
word van die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik.
- 16 Augustus
? Die
Beatles
vervang
tromspeler
Pete Best met
Ringo Starr
.
- 27 Augustus
? Mariner-program:
Mariner 2
word lanseer.
- 17 Augustus
?
Oos-Duitse
grenswagte skiet die 18-jarige
Peter Fechter
dood tydens sy poging om oor die
Berlynse Muur
na
Wes Berlyn
te vlug.
- 31 Augustus
?
Trinidad en Tobago
word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 3 Oktober
? Die
fregat
SAS President Kruger
word in diens gestel.
- 9 Oktober
?
Uganda
word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 18 Oktober
? Ranger-program:
Ranger 5
, 'n onbemande ruimtetuig, word lanseer.
- 22 Oktober
?
Kubaanse missielkrisis
: Die
Amerikaanse president
John F. Kennedy
kondig op
televisie
aan dat
Sowjetse
kernwapens
in
Kuba
ontdek is en dat hy ’n vlootkwarantyn van die
eilandnasie
beveel het.
- 21 November
? Meer as 200 lede van Poqo (die
Pan Africanist Congress of Azania
se militere vleuel) val die polisiestasie en wit woonbuurtes van
Paarl
aan. Nadat drie Poqo-lede voor die polisiestasie doodgeskiet word, begin die vlugtende aanvallers huise in Loopstraat aanval en vermoor twee blanke burgerlikes; nog twee aanvallers word daarna doodgeskiet.
- 3 Desember
?
Londen
word toegevou in 'n kombers van mis en tientalle mense gaan dood as gevolg van
swaeldioksied
-vergiftiging voor die mis vier dae later verdwyn.
- 14 Desember
? Mariner 2 word die eerste ruimtetuig om verby
Venus
te vlieg.
- In
Kanada
word die Trans-Canada Highway geopen, die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land.
- 1 Januarie
?
Jaco Reinach
,
Springbokrugbyspeler
en atleet. (†
1997
).
- 1 Januarie ?
Deon Coetzee
, Suid-Afrikaanse akteur.
- 6 Januarie
?
Mike Schussler
, Suid-Afrikaanse ekonoom (†
2022
).
- 21 Januarie
?
Jennifer van den Heever
, Namibiese politikus.
- 1 Februarie
?
Zanele kaMagwaza-Msibi
, SA politikus en president van die
Nasionale Vryheidsparty
(†
2021
).
- 22 Februarie
?
Steve Irwin
, 'n
Australiese
wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder (†
2006
).
- 21 Maart
?
Zackie Achmat
, Suid-Afrikaanse burgerregte-aktivis.
- 21 Maart ?
Rosie O'Donnell
, Amerikaanse aktrise.
- 24 Maart
?
Francois Loots
, Suid-Afrikaanse skrywer.
- 16 April
?
Antony Blinken
'n Amerikaanse minister van buitelandse sake.
- 26 Mei
?
Colin Vearncombe
, beter bekend onder sy verhoognaam Black, Engelse sanger en liedjieskrywer (†
2016
).
- 27 Mei
?
David Mundell?
, Britse dienede politikus.
- 30 Mei
?
Bernd Glemser
, Duitse
pianis
en pedagoog.
- 8 Junie
? Dr.
Nicol Stassen
, skrywer, sakeman en direkteur van
Protea Boekhuis
.
- 16 Junie
?
Arnold Vosloo
, Suid-Afrikaanse akteur.
- 19 Junie
?
Paula Abdul
, Amerikaanse aktrise en sanger.
- 27 Junie
? Tony Leung Chiu Wai, akteur.
- 3 Julie
?
Tom Cruise
, Amerikaanse filmakteur.
- 5 Julie
?
Mandlenkosi Galo
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 15 Julie
?
Ebrahim Rasool
, oud-premier van die Wes-Kaap.
- 19 Julie
?
Anthony Edwards
, Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur.
- 30 Augustus
?
Nataniel
(le Roux), Suid-Afrikaanse kabaretkunstenaar.
- 15 September
?
Francois Bloemhof
, Suid-Afrikaanse skrywer.
- 18 September
?
John Mann
, Kanadese musikant en akteur (†
2019
).
- 20 September
?
Jim Al-Khalili
, Britse teoretiese fisikus en skrywer.
- 28 September
?
Thuli Madonsela
, advokaat en voormalige
Openbare Beskermer
van Suid-Afrika.
- 28 September ?
Thomas Mørk
, Deense akteur en regisseur.
- 12 Oktober
?
Michelle Botes
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 13 Oktober
?
Kelly Preston
, Amerikaanse aktrise (†
2020
).
- 1 November
?
Anthony Kiedis
, Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur (
Red Hot Chili Peppers
).
- 14 November
?
Harland Williams
, Kanadese akteur en skrywer.
- 4 Desember
?
Alexander Litvinenko
, voormalige
FSB
-lid sterf in
Londen
na vermoedelike vergiftiging met
polonium-210
(†
2006
).
- 21 Desember
?
Steven Mnuchin
, 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State.
- 17 Januarie
?
Gerrit Achterberg
, Nederlandse digter (*
1905
).
- 27 Januarie
?
Alfred Bitini Xuma
, Suid-Afrikaanse leier, aktivis en
ANC
-president van 1940 tot 1949 (*
1893
).
- 29 Januarie
?
Fritz Kreisler
, Oostenryksgebore violis en komponis (*
1875
).
- 17 Februarie
?
Bruno Walter
, Duits-Oostenrykse dirigent, pianis en komponis (*
1876
).
- 5 April
?
John Spurgeon Henkel
Suid-Afrikaanse
plantkundige
(*
1871
).
- 28 April
?
Bennie Osler
,
Suid-Afrika
se sewentiende
Springbokkaptein
(*
1901
).
- 19 Junie
?
Frank Borzage
, Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger (*
1894
).
- 1 Junie
?
Adolf Eichmann
,
Nazi-Duitse
SS
-offisier en oorlogsmisdadiger (*
1906
).
- 5 Augustus
?
Marilyn Monroe
word dood in haar
bed
aangetref met 'n lee houer slaappille by haar sy (*
1926
).
- 3 September
?
E.E. Cummings
, Amerikaanse digter (*
1894
).
- 24 September
?
Charles Reisner
, Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer (*
1887
).
- 8 Oktober
?
Solomon Linda
, Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer (*
1909
).
- 18 November
?
Niels Bohr
, 'n Deense
fisikus
(*
1885
).
- 28 November
?
Wilhelmina
, koningin van
Nederland
(*
1880
).
- 7 Desember
?
Bob Loubser
,
Springbokrugbyspeler
en politikus (*
1884
).
- 21 Desember
?
Alys Fane Trotter
, Suid-Afrikaanse skryfster en kunstenares (*
1863
).
- 21 Desember ?
Gary Hocking
in 'n Lotus Climax sterf in 'n oefenwedren voor die Natalse Grand Prix op die Westmeadbaan (*
1937
).
- 29 Desember
?
Hans Rosbaud
, Oostenrykse dirigent (*
1895
).