Phil Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Phil Nel Rugbyportaal
Volle naam Philip Jacobus Nel
Geboortedatum 17 Junie 1902
Geboorteplek Kranskop , Suid-Afrika
Sterftedatum 11 Februarie 1984 (op 81)
Sterfteplek Greytown
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut & Slot
Springbokno. 199
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Old Collegians
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Natal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 16 5
Gedenksteen op 'Menneheim' naby Greytown.

Philip Jacobus Nel ( 17 Junie 1902 , Kranskop ? 11 Februarie 1984 , Greytown ) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se agttiende Springbokkaptein .

Bron [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


Voorafgegaan deur
Bennie Osler
Springbokkaptein
1933?1937
Opgevolg deur
Danie Craven