in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
13 September
is die 256ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(257ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 109 dae.
- 533
? Belisarius se legioene verslaan Gelimer en die
Vandale
by die Slag van Ad Decimum, waarmee die
herowering van die Weste
onder
Bisantynse keiser
Justinianus I
begin.
- 604
?
Pous Sabinianus
volg
Pous Gregorius I
op.
- 1276
?
Pous Johannes XXI
volg
Pous Adrianus V
op.
- 1394
?
Jode
word uit
Frankryk
verdryf op bevel van
Karel VI
.
- 1515
?
Veldslag van Marignano
. 20 000-man van die
Switserse Bondgenootskap
probeer 'n 60 000-man Franse aanvalsmag in Noord-Italie stuit. Vir die eerste keer word kanonne grootskaals in 'n veldslag aangewend. Switserland verloor die veldslag en 12 000 Switsers sneuwel.
- 1677
?
Pietro Vito Ottoboni
(later
Pous Alexander VIII
) word kardinaal-priester van S. Maria in Trastevere.
- 1759
? Die Slag op die Abraham-Ebene by
Quebec
beslis die
Frans-Indiaanse oorlog
in die guns van die
Verenigde Koninkryk
.
- 1838
?
Pous Gregorius XVI
stel Engelbert Sterckx, aartsbiskop van Mechelen, asook Filippo De Angelis, aartsbiskop-biskop van Montefiascone aan as kardinale.
- 1882
? Die magte van kolonel Ahmad Urabi, leier van die
Egiptiese
nasionalistiese beweging wat teen die
Europees-ondersteunde
regering van die Khedive Tawfiq rebelleer, word deur die
Britse Leer
onder sir
Garnet Wolseley
verslaan by die Slag van Tall al Kabir.
- 1922
? Hoogste
temperatuur
gemeet: 58 °C (opgeteken in al-Aziziyal in
Libie
).
- 1979
?
Venda
word die derde van vier
Suid-Afrikaanse
tuislande
om onder die
apartheidsbeleid
'onafhanklikheid' te verkry. Die onafhanklikheid word nerens behalwe in Suid-Afrika en in die ander 'onafhanklike' tuislande erken nie.
- 1987
? Goiania-voorval: 'n
Radioaktiewe
voorwerp word uit 'n verlate hospitaal in
Goiania
,
Brasilie
, gesteel en baie mense word aan bestraling blootgestel.
- 1993
? Na maandelange geheime onderhandelinge in
Noorwee
, word die Oslo-vredesverdrag in
Washington, D.C.
deur die
Palestynse Bevrydingsorganisasie
en
Israel
onderteken.
- 1087
?
Johannes II
, keiser van die
Bisantynse Ryk
(†
1143
).
- 1801
?
Alfred Donne
, Franse bakterioloog, dokter en bekend vir die ontdekking van
trichomonas vaginalis
en
leukemie
; ook die uitvinder van die fotoelektriese
mikroskoop
(†
1878
).
- 1814
?
Nicolaas Beets
, ook bekend onder die
pseudoniem
Hildebrand
, was 'n
Nederlandse
skrywer
,
digter
en hoogleraar (†
1903
).
- 1819
?
Clara Schumann
, Duitse pianis, komponis en klavierpedagoog en eggenote van
Robert Schumann
(†
1896
).
- 1830
?
Marie von Ebner-Eschenbach
, Oostenrykse skrywer (†
1916
).
- 1903
?
Claudette Colbert
, Frans-Amerikaanse aktrise (†
1996
).
- 1904
?
Gladys George
, Amerikaanse aktrise (†
1954
).
- 1908
?
Mae Questel
, Amerikaanse aktrise (†
1998
).
- 1910
?
Helen Cohan
, Amerikaanse aktrise (†
1996
).
- 1916
?
Roald Dahl
, Walliese romanskrywer (†
1990
).
- 1924
?
Scott Brady
, Amerikaanse akteur (†
1985
).
- 1925
?
Mel Torme
, Amerikaanse sanger-liedjieskrywer en akteur (†
1999
).
- 1931
?
Barbara Bain
, Amerikaanse aktrise.
- 1939
?
Richard Kiel
, Amerikaanse akteur en stemkunstenaar (†
2014
).
- 1940
?
Oscar Arias
, president van
Costa Rica
,
Nobelprys
-wenner.
- 1941
?
Tadao Ando
, Japannese argitek.
- 1942
?
Charles Nqakula
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 1944
?
Jacqueline Bisset
, Engelse aktrise en vervaardiger.
- 1948
?
Nell Carter
, Amerikaanse aktrise en sangeres (†
2003
).
- 1951
?
Salva Kiir Mayardit
, Soedanese politikus, 1ste president van
Suid-Soedan
.
- 1951 ?
Jean Smart
, Amerikaanse aktrise.
- 1957
?
Bongbong Marcos
, president van die
Filippyne
.
- 1966
?
Maria Furtwangler
, Duitse geneeskundige en aktrise.
- 1969
?
Tyler Perry
, Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
- 1969
?
Shane Warne
, Australiese krieketspeler (†
2022
).
- 1970
?
Louise Lombard
, Engelse aktrise.
- 1995
?
Robbie Kay
, Engelse akteur.
- 81
? Keiser
Titus
, die tiende Romeinse Keiser (*
39
).
- 1506
?
Andrea Mantegna
, die eerste
Renaissance
kunstenaar van Noord-Italie (*
1431
).
- 1592
?
Michel de Montaigne
, Franse filosoof en essayis (*
1533
).
- 1598
?
Filips II van Spanje
, heerser van
Kastilie
(*
1527
).
- 1872
?
Ludwig Feuerbach
,
Duitse
filosoof
(*
1804
).
- 1904
?
J.W. van der Rijst
, skrywer van die eerste handleiding vir
Afrikaanse
spraakkuns (*
1828
).
- 1919
?
Albert Henry Hime
'n
Eerste Minister
van
Natal
(*
1842
).
- 1934
?
Sam Allen
, Amerikaanse akteur (*
1861
).
- 1971
?
Lin Biao
, Chinese generaal en politikus.
- 1973
?
Hettie Smit
, skuilnaam van mev. S.J. van Vuuren, Afrikaanse skryfster (*
1908
).
- 1973
?
Betty Field
, Amerikaanse aktrise (*
1913
)
- 1977
?
Leopold Stokowski
, Britse
dirigent
(*
1882
).
- 1987
?
Mervyn LeRoy
, Amerikaanse akteur en vervaardiger (*
1900
)
- 1996
?
Tupac Shakur
,
Amerikaanse
rapper
, in
Las Vegas
doodgeskiet (*
1971
).
- 1998
?
Owen Horwood
,
Suid-Afrikaanse
politikus, Minister van Finansies (*
1916
).
- 1999
?
Benjamin Bloom
, Amerikaanse sielkundige en akademikus (* 1913).
- 2022
?
Jean-Luc Godard
, Frans-Switserse filmregisseur, draaiboekskrywer en filmkritikus (*
1930
).
- 2023
?
Roger Whittaker
, Britse sanger-liedjieskrywer en musikant (*
1936
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]