in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die
jaar 1533
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Sondag
begin het. Dit was die 33ste jaar van die
16de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 21 Februarie
?
Pous Clemens VII
stel Esteban Merino, patriarg van Wes-Indie, aan as kardinaal.
- 3 Maart
? Pous Clemens VII stel Jean d'Orleans-Longueville, aartsbiskop van
Toulouse
aan as kardinaal.
- 7 November
? In sy laaste konsistorie stel Pous Clemens VII vier nuwe kardinale aan waaronder Odet de Coligny de Chatillon, wat later ge-
ekskommunikeer
word omdat hy Calvinis geword het.