in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Uys_Krige
|
|
Die
jaar 1987
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Donderdag
begin het. Dit was die 87ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 12 Januarie
?
Frank Quint
,
Suid-Afrika
se eerste bruin ambassadeur, begin sy ampstermyn in
Nederland
.
- 6 Maart
? 193 mense aanboord van die
Britse
veerboot
M/S Herald of Free Enterprise
kom om toe dit omslaan terwyl dit die hawe van
Zeebrugge
,
Belgie
verlaat onderweg na
Dover
,
Engeland
oor die
Engelse Kanaal
.
- 19 April
?
The Simpsons
word vir die eerste keer uitgesaai op
The Tracey Ullman Show
.
- 11 Mei
?
Klaus Barbie
word in
Lyon
vir oorlogsmisdade wat gedurende die
Tweede Wereldoorlog
gepleeg is, verhoor.
- 17 Mei
?
Iran-Irakse Oorlog
: Die USS
Stark
(FFG-31) word getref deur 'n missiel van 'n
Irakse
Mirage-vliegtuig. Van die bemanning sterf 37 en 21 word gewond.
- 20 Mei
? Vier polisiemanne sterf en talle mense word beseer nadat twee motorbomme buite die
Johannesburgse
Landdroshof ontplof het.
- 21 Mei
? Die
ANC
ontken, net soos die
PAC
, enige verantwoordelikheid vir die motorbomontploffings in Johannesburg.
- 22 Mei
?
20 Junie
? Die
1ste Rugbywereldbeker
word in
Australie
en
Nieu-Seeland
aangebied en deur
Nieu-Seeland
gewen.
- 22 Julie
? Die eerste onderneming in swart besit, "Lebowa Bakkerye", word op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) genoteer.
- 30 Augustus
?
Stefka Kostadinova
spring die wereldrekordhoogte vir vroue van 2.09 meter in
Rome
.
- 31 Augustus
? 62 mynwerkers sterf in 'n ontploffing in die Sint Helena-
goudmyn
naby
Welkom
in die
Vrystaat
.
- 10 September
? Begin van die
Slag van Cuito Cuanavale
in
Angola
, die grootste veldslag in
Afrika
sedert die
Tweede Wereldoorlog
.
- 8 Oktober
?
8 November
? Die
4de Krieketwereldbeker
word in
Indie
en
Pakistan
aangebied en deur
Australie
gewen.
- 5 November
?
Apartheid
:
Govan Mbeki
word vrygelaat nadat hy 24 jaar op
Robbeneilandgevangenis
deurgebring het. Hy is voorheen lewenslange tronkstraf opgele vir hoogverraad.
- 27 November
? Die
Helderberg
, 'n Boeing 747-makrostraler van die
Suid-Afrikaanse Lugdiens
, stort naby die eiland
Mauritius
in die see nadat 'n brand in sy vragruim uitgebreek het. 159 passasiers en bemanningslede sterf in die ramp.
- 30 November
? In die
Transkei
lei generaalmajoor
Bantu Holomisa
, hoof van die Transkeise Weermag, 'n bloedlose staatsgreep teen die Transkeise regering van Eerste Minister
Stella Sigcau
. Hy vorm 'n militere regering wat die tuisland onder hom regeer.
- 22 Desember
?
Robert Mugabe
word President van
Zimbabwe
, nadat hy sedert 1980 die
Eerste Minister
van Zimbabwe was.
- Argentinie
,
Fidji
,
Italie
,
Japan
,
Kanada
,
Roemenie
,
Tonga
, die
Verenigde State
en
Zimbabwe
word deur die
Internasionale Rugbyvoetbalraad
(IRVR; nou Wereldrugby) genooi om aan die eerste rugbywereldbekertoernooi deel te neem wat gepaard gaan met volle lidmaatskaap.
- 12 Januarie
?
Naya Rivera
,
Amerikaanse
aktrise
(†
2020
).
- 22 Februarie
?
Dewald Potgieter
, Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
.
- 28 Februarie
?
Bongani Baloyi
, Suid-Afrikaanse
politikus
.
- 6 Maart
?
Bobby van Jaarsveld
, Afrikaanse sanger en akteur.
- 6 April
?
Diaan Lawrenson
, Suid-Afrikaanse aktrise, rol van
Paula
gespeel in
7de Laan
.
- 6 April
?
Jesse McCartney
, Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, komponis, en akteur.
- 19 April
?
Maria Sharapova
, Russiese tennisster.
- 29 April
?
Mark Stanley
,
Engelse
akteur.
- 30 April
?
Rohit Sharma
,
Indiese
krieketspeler
.
- 2 Mei
?
Sexy Cora
,
Duitse
pornografiese aktrise
(†
2011
).
- 24 Junie
?
Lionel Messi
, Argentynse sokkerspeler, FIFA-wereldbekerkampioen in 2022.
- 3 Julie
?
Sebastian Vettel
,
Duitse
Formule Een
-renjaer, viermalige wereldkampioen.
- 5 Julie
?
Irvette van Zyl
, Suid-Afrikaanse langafstandatleet en wereldkampioen oor 50 km.
- 8 Julie
?
Cintaine Schutte
, Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger.
- 17 Julie
?
Meghan Camarena
, Amerikaanse aktrise en regisseuse.
- 27 Julie
?
Thamsanqa Gabuza
, Suid-Afrikaanse
sokkerspeler
.
- 30 Julie
?
Georgia Chara
, Australiese aktrise.
- 19 Augustus
?
Nico Hulkenberg
, Duitse Formule Een-renjaer.
- 25 Augustus
?
Blake Lively
, Amerikaanse aktrise.
- 16 September
?
Burry Stander
, Suid-Afrikaanse
bergfiets
-kampioen en voormalige onder-23 Wereldkampioen (†
2013
).
- 24 September
?
Senzo Meyiwa
, Suid-Afrikaanse
sokkerspeler
, kaptein en doelwagter van
Bafana-Bafana
en
Orlando Pirates
(†
2014
).
- 3 Oktober
?
Cleo von Adelsheim
,
Duitse
tv-
aktrise
.
- 17 Oktober
?
Andriette Norman
, Afrikaanse sangeres.
- 21 Oktober
?
Sophie Willan
, Britse aktrise, verteller, skrywer en komediant.
- 7 Desember
?
Aaron Carter
, Amerikaanse akteur, kletsrymer en sanger (†
2022
).
- 2 Februarie
?
Alistair Stuart MacLean
, Skotse skrywer van populere rillers en avontuurverhale (*
1922
)
- 22 Februarie
?
Andy Warhol
, Amerikaanse kunstenaar (*
1928
).
- 9 Maart
?
Bertrand de Jouvenel
,
Franse
filosoof
, politieke ekonoom en
futuris
(*
1903
).
- 9 Maart
?
Bobby Locke
, Suid-Afrikaanse gholfspeler (*
1917
).
- 13 Maart
?
Bernhard Grzimek
, Duitse
outeur
en dierebeskermer (*
1909
).
- 11 April
?
Primo Levi
, Italiaans-Joodse chemikus, komponis en outeur (*
1919
).
- 10 Mei
?
Dalida
, Franse sangeres en aktrise (*
1933
).
- 10 Mei
?
Sita
,
Afrikaanse
skrywer
van kinderverhale, jeugverhale, dramas en romans (*
1898
).
- 14 Mei
?
Rita Hayworth
, Amerikaanse rolprentaktrise en danseres (*
1918
).
- 22 Junie
?
Fred Astaire
, Amerikaanse danser, akteur (*
1899
).
- 10 Augustus
?
Uys Krige
,
Suid-Afrikaanse
skrywer
(*
1910
).
- 17 Augustus
?
Rudolf Hess
,
Nazi
-leier (*
1894
).
- 29 September
?
Henry Ford II
, president van die
Ford Motormaatskappy
(*
1917
).
- 3 Oktober
?
Jean Anouilh
, Franse dramaturg (*
1910
).
- 15 Oktober
?
Thomas Sankara
, rewolusionere president van
Burkina Faso
vanaf 1983 tot 1987 (*
1949
).