in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die Columbia land
|
|
Die
jaar 1996
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Maandag
begin het. Dit was die 96ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 1 Januarie
?
Slowenie
betree die
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
.
- 19 Januarie
?
CAF
se
Afrikanasiesbeker
skop af in
Johannesburg
,
Suid-Afrika
.
- 3 Februarie
? Laaste wedstryd van die Afrikanasiesbeker word in
Johannesburg
gespeel en deur
Suid-Afrika
gewen.
- 14 Februarie
?
17 Maart
? Die
6de Krieketwereldbeker
word in
Indie
,
Pakistan
en
Sri Lanka
aangebied en deur
Sri Lanka
gewen.
- 25 April
? 'n T-43 (militere weergawe van 'n
Boeing 737
) bots teen 'n berg naby
Dubrovnik
,
Kroasie
en 35 mense sterf, insluitende VSA se Sekretaris van Handel, Ron Brown.
- 11 Mei
? 'n DC-9 van die Amerikaanse
laekosteredery
ValuJet Airlines
stort by
Miami
in die moerasgebied van die Everglades Nasionale Park,
Florida
, neer: 109 insittendes sterf.
- 17 Julie
? Die
Gemeenskap van Portugese Lande
word deur
Angola
,
Brasilie
,
Guinee-Bissau
,
Kaap Verde
,
Mosambiek
,
Portugal
en
Sao Tome en Principe
in
Lissabon
gestig.
- 19 Julie
-
4 Augustus
? Die 26ste
Olimpiese Somerspele
word in
Atlanta
,
Verenigde State van Amerika
, aangebied.
- 4 Augustus
?
Josia Thugwane
word die eerste swart Suid-Afrikaanse atleet om 'n goue Olimpiese medalje te verower ? tydens die
Olimpiese Spele
in
Atlanta
in die maraton.
- 15
-
26 Augustus
? Die tiende
Paralimpiese Somerspele
word in
Atlanta
,
Verenigde State van Amerika
, aangebied.
- 5 November
?
Bill Clinton
verslaan sy teenstander, Bob Dole, in die
Amerikaanse presidentsverkiesing
vir sy tweede ampstermyn.
- 7 Desember
?
Columbia
keer terug na die aarde na 18 dae in die ruimte om sodoende die langste
ruimtependeltuigvlug
nog te voltooi.
- 3 Januarie
?
Florence Pugh
, Britse aktrise.
- 5 Januarie
?
Sune Luus
, Suid-Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler.
- 15 Januarie
?
Dove Cameron
, Amerikaanse aktrise.
- 7 Februarie
?
Pierre Gasly
,
Franse
Formule Eenrenjaer
.
- 9 Februarie
?
Jimmy Bennett
, Amerikaanse akteur.
- 17 Februarie
?
Sasha Pieterse
, Suid-Afrikaansgebore Amerikaanse aktrise, en vervaardiger.
- 3 Maart
?
Andile Phehlukwayo
, Suid-Afrikaanse krieketspeler.
- 23 Maart
?
Alexander Albon
, Brits-Thaise Formule Eenrenjaer.
- 14 April
?
Abigail Breslin
, Amerikaanse aktrise.
- 17 April
?
Lorna Fitzgerald
, Engelse aktrise.
- 25 April
?
Allisyn Ashley Arm
, Amerikaanse aktrise.
- 3 Mei
?
Noah Munck
, Amerikaanse akteur en platejoggie.
- 13 Junie
?
Kodi Smit-McPhee
, Australiese akteur.
- 25 Junie
?
Pietro Fittipaldi
, Brasiliaans-Amerikaanse renjaer.
- 23 Julie
?
Rachel G. Fox
, Amerikaanse aktrise.
- 7 Augustus
?
Brendan Peyper
, Afrikaanse sanger en akteur.
- 1 September
?
Zendaya
, Amerikaanse aktrise en sangeres.
- 12 September
?
Colin Ford
, Amerikaanse akteur.
- 17 September
?
Esteban Ocon
, Franse Formule Eenrenjaer.
- 27 September
?
Astro
Amerikaanse akteur, kletsrymer en vervaardiger.
- 25 Oktober
?
Rosemarie Mosbæk
, Deense aktrise.
- 11 November
?
Tye Sheridan
, Amerikaanse akteur.
- 13 November
?
Dougie Baldwin
, Australiese akteur.
- 18 November
?
Noah Ringer
, Amerikaanse akteur.
- 22 November
?
Madison Davenport
, Amerikaanse aktrise.
- 23 November
?
Andrie Steyn
, Suid-Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler.
- 29 November
?
Raisibe Ntozakhe
, Suid-Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler.
- 6 Desember
?
Stefanie Scott
, Amerikaanse aktrise.
- 29 Desember
?
Dylan Minnette
, Amerikaanse akteur.
- 30 Desember
?
Stephanie Del Valle
, Puerto Ricaanse musikant, model en skoonheidskoningin (Mej Wereld 2016).
- 19 Januarie
?
Don Simpson
, Amerikaanse rolprentvervaardiger, akteur en skrywer (*
1943
).
- 28 Januarie
?
Joseph Brodsky
, Russies-Amerikaanse digter en essayis (*
1940
).
- 29 Januarie
?
Jamie Uys
, Suid-Afrikaanse akteur en regisseur (*
1921
).
- 4 Februarie
?
Gerry Brand
,
Springbokrugbyspeler
(*
1906
).
- 28 Maart
?
Dick Findlay
, Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar en
dramaturg
(*
1928
).
- 6 April
?
Kristo Pienaar
, Suid-Afrikaanse plantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder (*
1922
).
- 6 April ?
Greer Garson
, Engelse aktrise (*
1904
).
- 18 April
?
Piet Hein
, Deense wetenskaplike, wiskundige, uitvinder, skrywer en digter (*
1905
).
- 9 Mei
?
Basil Kenyon
,
Suid-Afrika
se een-en-twintigste
Springbokkaptein
(*
1918
).
- 14 Mei
?
Elsabe Steenberg
, Suid-Afrikaanse skrywer (*
1938
).
- 20 Mei
?
Jon Pertwee
, Engelse akteur (*
1919
).
- 2 Junie
?
Pilar Lorengar
, Spaanse sopraan-operasanger (*
1928
).
- 15 Junie
?
Ella Fitzgerald
, Amerikaanse sangeres (*
1917
).
- 17 Junie
?
Thomas Kuhn
, Amerikaanse akademikus (*
1922
).
- 18 Junie
?
Erika Dannhoff
,
Duitse
aktrise (*
1909
).
- 18 Julie
?
W.A. de Klerk
, Suid-Afrikaanse skrywer en dramaturg (*
1917
).
- 1 Augustus
?
Frida Boccara
, Franse sangeres (*
1940
).
- 14 Augustus
?
Sergiu Celibidache
, Romeense orkesdirigent en komponis (*
1912
)
- 13 September
?
Tupac Shakur
,
Amerikaanse
rapper
, in
Las Vegas
doodgeskiet (*
1971
).
- 14 September
?
Helen Cohan
, Amerikaanse aktrise (*
1910
).
- 14 September ?
Juliet Prowse
, Amerikaanse aktrise (*
1936
).
- 26 September
?
Geoffrey Wilkinson
,
FRS
en Engelse
chemikus
en
Nobelpryswenner
(*
1921
).
- 3 November
?
Jean-Bedel Bokassa
, president van die
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(*
1921
).
- 9 Desember
?
Mary Leakey
, Britse argeoloog en antropoloog (*
1913
).
- 16 Desember
?
Laurens van der Post
, Suid-Afrikaanse skrywer (*
1906
).
- 20 Desember
?
Carl Sagan
, Amerikaanse sterrekundige, astrofisikus, kosmoloog en skrywer (*
1934
).