in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arabiese Republiek Egipte
??????? ??? ??????? (
Arabies
)
Gomhoreyyet Ma?r el-?Arabeyya (
Egiptiese Arabies
)
|
Volkslied
:
Bilady, Bilady, Bilady
(Arabies vir: "My land, my land, my land")
|
|
Hoofstad
|
Kairo
30°2′N
31°13′O
/
30.033°N 31.217°O
/
30.033; 31.217
|
Grootste stad
|
Kairo
|
Amptelike tale
|
Arabies
|
Regering
|
Unitere semi-presidensiele
republiek
Abdel Fattah el-Sisi
Moustafa Madbouly
|
Onafhanklikheid
Vorming
? Unifikasie van Bo-
en Benede-Egipte
? Muhammad Ali
dinastie ingehuldig
? Onafhanklikheid van die
Verenigde Koninkryk
? Rewolusiedag
? Republiek verklaar
? Huidige grondwet
|
ca. 3150 v.C.
[1]
[2]
9 Julie
1805
[3]
28 Februarie
1922
23 Julie
1952
18 Junie
1953
18 Januarie
2014
|
Oppervlakte
- Totaal
- Water (%)
|
1 010 407,87
[4]
km
2
(
29
ste
)
390 121 myl
2
0,632
|
Bevolking
- 2017-skatting
- 2017-sensus
-
Digtheid
|
97 185 500
[5]
(
13
de
)
94 798 827
[6]
96 / km
2
(
118
de
)
248,6 / myl
2
|
BBP
(
KKP
)
- Totaal
- Per capita
|
2018
-skatting
$1 293 miljard
[7]
(
21
ste
)
$13 330
[7]
(100
ste
)
|
BBP
(nominaal)
- Totaal
- Per capita
|
2017
-skatting
$237,073 miljard
[7]
(
49
ste
)
$2 501
[7]
(113
de
)
|
MOI
(
2015
)
|
0,691
[8]
(
111
de
) –
medium
|
Gini
(
2015
)
|
31,8
[9]
–
medium
|
Geldeenheid
|
Pond
(
EGP
)
|
Tydsone
-
Somertyd
|
OET (
UTC
+2
)
(
UTC
)
|
Internet-TLD
|
.eg
, ???.
|
Skakelkode
|
+20
|
Egipte
(
Arabies
: ?????,
Mi?r
;
Egiptiese Arabies
: ?????,
Ma?r
;
Kopties
: ????,
Kh?mi
), amptelik die
Arabiese Republiek Egipte
(Arabies: ??????? ??? ???????,
Jumh?r?yat Mi?r al-?Arab?yah
; Egiptiese Arabies:
Gomhoreyyet Ma?r el-?Arabeyya
), is 'n
transkontinentale
republiek
wat hoofsaaklik in
Noordoos-Afrika
le, maar ook die
Sinaiwoestyn
in
Suidwes-Asie
insluit.
Egipte bedek 'n area van sowat 1 010 408 km². Die land is aangrensend tot
Libie
in die weste,
Soedan
in die suide en
Israel
in die noordooste en het kuslyne in die noorde by die
Middellandse See
en die
Rooisee
in die ooste, onderskeidelik.
Die oorgrootte meerderheid van Egipte se 97,2 miljoen mense (2017) lewe minder as 'n kilometer weg van die oewers van die
Nylrivier
(omtrent 40 000 km²), waar die enigste bewerkbare land voorkom. Groot dele van die land maak deel uit van die
Saharawoestyn
en is yl bevolk. Vandag is die meerderheid Egiptenaars verstedelik en is hoofsaaklik woonagtig in die
hoofstad
Kairo
(bevolking ongeveer 15,2 miljoen) en
Alexandrie
(bevolking ongeveer 4,5 miljoen).
Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terug dateer tot in 3000 v.C. met
landbou
en
handel
wat goed gevestig was. Die land is veral bekend vir die massiewe
piramides
wat opgerig is deur verskeie
Farao
's.
- Die Oud-Egiptiese landsnaam
Km.t
beteken "Swart Land" en verwys na die vrugbare grond van die Nylvallei, 'n gebied wat met die "Rooi Land" van die aangrensende woestynstreke, die
DSr.t
kontrasteer. In die
Koptiese
taal het hierdie naam ontwikkel tot
K?mi
of
K?m?
, en in Oud-Grieks uiteindelik tot
Kymeia
.
- Die Arabiese term
Mi?r
? tans die amptelike landsnaam ? is van
Semitiese
oorsprong. Hy is nou verwant aan die oorspronklike Assiriese skryfwyse
Misir
of
Musur
, maar ook aan die
Hebreeuse
????????? (
Mizraim
of
Mitzrayim
). Dit beteken eenvoudig "land" of "staat" en het in sy historiese nouer betekenis aanvanklik na Benede-Egipte verwys. Later het dit 'n wyer betekenis gekry en die hele land ? Bo- en Benede-Egipte ? ingesluit. So het ook die latere Hebreeuse landsnaam as 'n tweevoudige term ontwikkel. In die Arabiese dialek van Egipte het
Mi?r
nogtans tot
Ma?r
ontwikkel.
Ma?ri
beteken hier "Egipties", en die bynaam
al-Masri
, wat dikwels voorkom, "die Egiptenaar".
- Die
Afrikaanse
en Europese terme (
Egipte
,
Agypten
,
Egypt
,
Egypt
,
Egitto
en ander) is almal van die
Latynse
Aegyptus
en sodoende van die Oud-Griekse
Α?γυπτο?
(
Aigyptos
) afgelei. Die
Kopte
beweer dat hulle die regstreekse nakomelinge van die antieke Egiptenare is. Van hulle naam is die
Griekse
Aigyptos
afgelei, wat in Afrikaans as
Egipte
oorgeneem is. Volgens 'n algemeen aanvaarde teorie kan
Aigyptos
as 'n voortsetting van die Oud-Egiptiese term
?wt-k3-pt?
beskou word wat "Setel van die Siel van (die God) Ptah" beteken en na 'n tempel in Memphis verwys wat aan hierdie godheid gewy is.
- In die tydperk tussen 1958 en 1972 was Egipte saam met
Sirie
in 'n gemeenskaplike staat verenig, die
Verenigde Arabiese Republiek
.
Geskiedenis van Antieke Egipte
[
wysig
|
wysig bron
]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Antieke Egipte
.