in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
29 Mei
is die 149ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(150ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 216 dae.
- 363
? Die
Romeinse
Keiser
Julian en sy leer behaal 'n oorwinning oor die leer van die Sassanide by Ktesiphon.
- 757
?
Pous Paulus I
volg sy ouer broer
Pous Stefanus II
op.
- 1138
?
Pous Innocentius II
se pontifikaat nie verder betwis nie.
Teenpous Victor IV (Gregorius)
onderwerp hom aan Innocentius.
- 1157
? Die
Cisterciensers
open hul eerste abdei buite Europa, die klooster van Balamand in die hertogdom van Tripoli.
- 1176
? Slag van Legnano, die leer van die Lombardiese Liga verslaan die leer van keiser Frederik I Barbarossa.
- 1289
?
Pous Nicolaas IV
kroon Karel II van
Napels
en
Sisilie
tot koning.
- 1328
? Philip VI word as koning van Frankryk gekroon.
- 1390
?
Pous Bonifatius IX
kroon Ladislaus tot koning van Napels.
- 1418
? In die
burgeroorlog
van die Armagnacs en Bourguignons die slaag laasgenoemde daarin om die stad Parys in te neem. Die stad se inwoners open een van die stadspoorte vir die offisier Jean de Villiers de l'isle-Adam.
- 1453
?
Ottomaanse
magte aangevoer deur Sultan
Mehmet II
Fatih neem
Konstantinopel
in na 'n beleg van byna twee maande. Die verowering verseel die ondergang van die
Bisantynse Ryk
.
- 1453
? In die
Hagia Sophia
kerk in Konstantinopel word die eerste
Moslemgebed
na die val van die stad gehou.
- 1500
? Voor die
Kaap die Goeie Hoop
sink vier skepe van die tweede Portugese Indie Ekspedisie wat deur Pedro Alvares Cabral gelei word.
Bartolomeus Dias
sterf tydens die voorval.
- 1529
? Die Protestantse predikant Jakob Kaiser word in Schwyz as ketter op die brandstapel verbrand omdat hy in die Rooms-Katolieke stadjie
Uznach
die gereformeerde leer gepreek het. Sy teregstelling word een van die beweegredes vir die Eerste Kappeleroorlog.
- 1537
?
Pous Paulus III
publiseer die bul
Sublimus Dei
wat die verslawing van Amerikaanse
Indiane
verbied.
- 1555 ? Ottomaanse?Safawidiese oorlog: Die vrede van Amasya beeindig die Ottomaanse?Safawidiesevid oorlog wat tussen van
1532
te
1555
gewoed het. Vir die volgende 20 jaar is daar vrede tussen die
Ottomaanse
en die
Persiese Ryk
.
- 1605
?
Pous Paulus V
word gekroon deur kardinaal Francesco Sforza.
- 1660
?
Charles II
herstel tot die troon van
Engeland
.
- 1692
? Die Franse vloot word tydens die seeslagte van Barfleur en La Hougue teen die Nederlandse en Engelse vloot drasties uitgedun.
- 1715
?
Pous Clemens XI
stel vier nuwe kardinale aan waaronder Henri-Pons de Thiard de Bissy, biskop van Meaux,
Frankryk
.
- 1717
? In
Suid-Amerika
word die Spaanse vise-koninkryk Nieuw-Granada gestig.
- 1724
?
Pous Benedictus XIII
volg
Pous Innocentius XIII
op as
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
.
- 1727
?
Pieter II
word
tsaar
van
Rusland
- 1733
? Reg van
Kanadese
om Indiaanse slawe te besit goedgekeur in
Quebec
- 1775
?
Pous Pius VI
stel sy oom Giovanni Carlo Bandi, biskop van Imola, aan as kardinaal.
- 1790
?
Rhode Island
word die 13de
deelstaat
van die
Verenigde State
.
- 1807
? Onder die druk van die Janissaries word
Selim III
, wat sedert 1789 die heerser van die
Ottomaanse Ryk
was, onttroon en in hegtenis geneem.
- 1809
? In die tweede slag van Bergisel verslaan die Tirolers onder Andreas Hofer, die Beiere wat in bondgenootskap met die Franse staan.
- 1813
? Die Optiese Telegraaflyn Metz?Mainz word deur die Franse na die stelsel Claude Chappes geopen. Belangrike boodskappe is in ´n gekodeerde vorm deur middel van sein-stasies aangestuur.
- 1814
? Die Franse besetting van die stad
Hamburg
word beeindig. Die Franse onder die bevel van Louis-Nicolas Davout wat die stad sedert 30 Mei 1813 in hulle mag hou, oorhandig de stad aan die Koalisiemagte onder Levin August von Bennigsen.
- 1848
?
Wisconsin
word ingehuldig as die dertigste staat van die Verenigde State.
- 1864
? Keiser
Maximilian van Meksiko
arriveer die eerste meer in
Meksiko
.
- 1865
? In
Kiel
word die Duitse Seereddingsvereniging gestig.
- 1886
? Chemikus John Pemberton begin om
Coca-Cola
te adverteer (advertensie in die
Atlanta Journal
).
- 1886
? Die Putneybrug word in Wes-Londen geopen.
- 1895
? Japannese magte land in Keelung op die eiland Taiwan (wat China aan Japan gesedeer het) om
die Republiek van Formosa
te beveg.
- 1900
? Die
Franse
stig
Fort Lamy in Noord-Afrika
. Dit word later die hoofstad van
Tsjad
, en word later in
N'Djamena
herdoop.
- 1903
? Alexander Obrenovic, Koning van
Serbie
vermoor in
Belgrade
deur die
Swart Hand
(
Crna Ruka
) organisasie.
- 1913
?
Igor Strawinski
se tweeledige avantgardistiese
ballet
- en orkesstuk
Le Sacre du printemps
word vir die eerste keer deur die Russiese balletgeselskap
Ballets Russes
in die
Paryse
Theatre des Champs-Elysees
opgevoer.
- 1914
? Die skip
Empress of Ireland
sink in die Golf van St. Lawrence; 1 024 mense sterf.
- 1918
?
Finland
ontvang sy nasionale vlag, die wit en blou simboliseer mere en sneeu.
- 1919
? Die waarneming van die verskuiwing van sterposisies gedurende 'n
sonsverduistering
bevestig
Albert Einstein
se
relatiwiteitsteorie
.
- 1920
?
Giovanni Battista Montini
(later
Pous Paulus VI
) word priester.
- 1921
? In 'n referendum in
Salzburg
stem 99.5% van die stemgeregtigdes vir ´n aansluiting van Salzburg aan Duitse Ryk. Die referendum het egter geen staatskundige gevolge nie.
- 1935
? Die Franse passasierskip
Normandie
vertrek op sy nooiensvaart. Die reuse skip is vir vyf jaar lank die wereld se grootste skip.
- 1940
?
Tweede Wereldoorlog
: Tydens die begrafnis van Wilhelm, prins van Pruise in Potsdam vind ´n spontane betoging plaas waaraan ongeveer 50 000 mense deelneem. Hierdie betoging gee aanleiding tot Hitler se "Prinzenerlass", 'n proklamasie waarin alle prinse se deelname aan die oorlog verbied word. Prins Wilhelm het tydens Duitsland se veldtog in die Weste gesneuwel.
- 1950
?
St. Roch
, die eerste skip wat rondom
Noord-Amerika
vaar, arriveer in
Halifax, Nova Scotia
.
- 1953
? Sir
Edmund Hillary
en
Sherpa
Tenzing Norgay
word die eerste mense wat die piek van
Everest
bereik.
- 1954
? In die Hotel de Bilderberg in die Nederlandse dorp
Oosterbeek
begin die eerste streng geheime
Bilderbergkonferensies.
- 1954
?
Pous Pius XII
verklaar
Pous Pius X
heilig.
- 1963
? In
Oslo
, word die Munchmuseum geopen om die werke van die Noorse skilder en grafiese kunstenaar
Edvard Munch
te vertoon.
- 1970
? Die voormalige Argentynse President Pedro Eugenio Aramburu word deur ´n groep Peroniste ontvoer en etlike dae daarna vermoor.
- 1974
? In
Israel
volg
Yitzhak Rabin
die afgetrede
Golda Meir
as Eerste Minister op, en
Shimon Peres
die voormalige Minister van Verdediging, Moshe Dayan.
- 1977
? Janet Guthrie word die eerste vrou om te kwalifiseer vir die Indianapolis 500.
- 1986
? Die nuwe
Vlag van Europa
word vir die eerste keer op maat van die Europese volkslied voor die Berlaymontgebou in Brussel gehys.
- 1990
?
Boris Jeltsin
word tot President van die Parlement van die Sowjetrepubliek van
Rusland
verkies.
- 1992
? Switserland word lid van die
Wereldbank
en
die Internasionale monetere Fonds
.
- 1993
? In
Solingen, Duitsland
word tydens 'n
xenofobiese
brandstigting van 'n huis, vyf Turkse vroue en meisies vermoor.
- 1999
?
Nigerie
word 'n Federale Republiek met 'n presidensiele demokrasie. Die President is
Olusegun Obasanjo
.
- 2000
? Nadat die hele Kabinet van
Fidji
tydens 'n staatsgreep op 19 Mei deur George Speight gyselaar geneem is, en die President Kamisese Mara bedank het, verklaar die hoof van die gewapende magte, Frank Bainimarama, homself as tussentydse staatshoof om die staatsgreep af te weer.
- 2001
? In
Afghanistan
word bepaal dat alle nie-Moslems 'n geel teken op hulle klere moet vertoon.
- 2005
? 54,8% van die
Franse
kiesers verwerp die nuwe EU-grondwet tydens 'n referendum. 9 EU-Lande het egter reeds die nuwe grondwet bekragtig.
- 2012
?
Aung San Suu Kyi
, die opposisie-politikus van Myanmar, besoek op haar eerste reis na die buiteland in 24 jaar die naburige
Thailand
. Die militere regering van Myanmar het haar jarelank onder huisarres geplaas.
- 2024
? Die sewende
algemene verkiesing in Suid-Afrika
wat onder die voorwaardes van algemene volwasse stemreg gehou word sedert die einde van die
apartheidsera
in 1994.
- 1439
?
Francesco Todeschini Piccolomini
(later
Pous Pius III
), die 215de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (†
1503
).
- 1630
? Koning
Charles II van Engeland
(†
1685
).
- 1804
? Ds.
Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen
, predikant (†
1869
).
- 1860
?
Isaac Albeniz
, Spaanse komponis (†
1909
).
- 1874
?
G. K. Chesterton
, Britse skrywer (†
1936
).
- 1877
?
Otto Gebuhr
, Duitse akteur (†
1954
).
- 1880
?
Oswald Spengler
, Duitse kultuurhistorikus; (
Die ondergang van die
Awendland
)
(†
1936
).
- 1894
?
Beatrice Lillie
, Engelse
aktrise
(†
1989
).
- 1901
?
Wolfgang Schmieder
, Duitse bibliotekaris en musiekkundige (†
1990
).
- 1903
?
Bob Hope
, Amerikaanse komediant, akteur (†
2003
).
- 1907
?
Alfred Rasser
, Switserse komediant, akteur en politikus (*
1977
).
- 1914
? Sherpa
Tenzing Norgay
(
sien ook gebeure van 1953 hierbo
) (†
1986
).
- 1917
?
John F. Kennedy
, 35ste
President van die Verenigde State
(†
1963
).
- 1926
?
Abdoulaye Wade
, Senegalese president.
- 1935
?
Andre P. Brink
, Suid-Afrikaanse skrywer (prosais, dramaturg, teoretikus) (†
2015
).
- 1939
?
Ilse Page
, Duitse aktrise (*
2017
).
- 1940
? Farooq Leghari, voormalige president van
Pakistan
.
- 1958
?
Annette Bening
, Amerikaanse aktrise.
- 1959
?
Rupert Everett
, Britse akteur.
- 1981
?
Juliana Knust
,
Brasiliaanse
aktrise.
- 1987
?
Anita Briem
, Yslandse musikant en aktrise.
- 1259
?
Christoph I
, koning van Denemarke (*
1219
).
- 1453
?
Konstantyn XI Palaiologos
, die laaste
Bisantynse keiser
(*
1405
).
- 1500
?
Bartolomeu Dias
(50), Portugese seevaarder en ontdekkingsreisiger (*
1450
).
- 1691
?
Cornelis Tromp
, Nederlandse admiraal (*
1629
).
- 1814
?
Josephine de Beauharnais
, keiserin van Frankryk (*
1763
).
- 1861
?
Joachim Lelewel
,
Poolse
geskiedkundige, muntkundige en vryheidsvegter (*
1786
).
- 1876
?
Friedrich Christian Diez
, Duitse filoloog.
- 1884
? Sir
Henry Bartle Frere
, 'n Britse goewerneur aan die
Kaapkolonie
(*
1815
).
- 1897
?
Julius Sachs
, Duitse plantkundige (*
1934
).
- 1935
?
Josef Suk
, Tsjeggiese komponis, skoonseun van Antonin Dvo?ak (*
1874
).
- 1942
?
John Barrymore
, Amerikaanse akteur (*
1882
).
- 1948
? Dame
May Whitty
, Britse aktrise (*
1865
).
- 1950
?
Wilhelm Bendow
, Duitse akteur en komediant.
- 1951
?
Fanny Brice
, Amerikaanse sanger, komediant, aktrise (*
1891
).
- 1958
?
Juan Ramon Jimenez
, Spaanse digter en Nobelpryswenner.
- 1973
?
P. Ramlee
, Maleisiese sanger, akteur en liedjieskrywer (*
1929
).
- 1975
?
Kurt Großkurth
, Duitse akteur en sanger.
- 1979
?
Mary Pickford
, Amerikaanse aktrise (*
1892
).
- 1982
?
Romy Schneider
, Oostenrykse aktrise (*
1938
).
- 1994
?
Erich Honecker
, voormalige leier van
Duitse Demokratiese Republiek
, gedurende sy ballingskap in
Chili
(*
1912
).
- 2014
?
Stefans Grove
, Suid-Afrikaanse klassieke komponis (*
1922
).
- 2021
?
Gavin MacLeod
, Amerikaanse akteur (*
1931
).
- 2021 ?
B.J. Thomas
, Amerikaanse sanger en akteur (*
1942
).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
29 May
.
|