in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
jaar 1982
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 82ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 2 Januarie
?
Ricky Januarie
, Springbokrugbyspeler.
- 9 Januarie
?
Catherine, Hertogin van Cambridge
, Britse prinses.
- 25 Januarie
?
Noemi
,
Italiaanse
sangeres-liedjieskryfster en musikant.
- 26 Februarie
?
Li Na
,
Chinese
beroepstennisspeler.
- 28 Februarie
?
Nadine
, Suid-Afrikaanse ligte sangeres.
- 5 Maart
?
Nadia Valvekens
,
Suid-Afrikaanse
sepie- en rolprentaktrise.
- 8 Maart
?
Marjorie Estiano
,
Brasiliaanse
aktrise en sangeres-liedjieskryfster.
- 17 Maart
?
Steven Pienaar
,
Suid-Afrikaanse
sokkerspeler.
- 18 Maart
?
Timo Glock
,
Duitse
F1- en motorrenjaer.
- 24 Maart
?
Fourie du Preez
, Suid-Afrikaanse rugbyspeler, oud-
Springbok
.
- 9 April
?
Jay Baruchel
, Kanadese akteur, skrywer, en regisseur.
- 19 April
?
Cassandra Lee Morris
, Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
- 30 April
?
Kirsten Dunst
, Amerikaanse aktrise.
- 10 Junie
?
Stuart Berry
, Suid-Afrikaanse internasionale
rugby
skeidsregter
.
- 11 Junie
?
Jacques Freitag
, Suid-Afrikaanse hoogspringatleet.
- 14 Junie
?
Lang Lang
, Chinese konsertpianis.
- 21 Junie
?
William, Prins van Wallis
, Britse prins.
- 21 Junie
?
Jared Padalecki
, Amerikaanse akteur.
- 23 Junie
?
Kirsten Neuschafer
, Suid-Afrikaanse seiljagvaarder wat spesialiseer in hoe breedtegraad en avontuurvaart.
- 8 Julie
?
Zak Hendrikz
Suid-Afrikaanse akteur, toneelregisseur en skrywer.
- 18 Julie
?
Priyanka Chopra
, Indiese aktrise, vervaardiger, model en Mej. Wereld 2000.
- 11 September
?
Svetlana Tichanovskaja
,
Belarussiese
politieke aktivis.
- 23 September
?
Bevin Prince
, Amerikaanse aktrise.
- 7 Desember
?
Tasneem Motara
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 5 Januarie
?
Hans Conried
, Amerikaanse akteur (*
1917
).
- 2 Februarie
?
Stephanus du Toit
, predikant en hoogleraar van die Gereformeerde Kerk (*
1905
).
- 17 Februarie
?
Thelonious Monk
, Amerikaanse
jazzpianis
en -
komponis
(†
1917
)
- 6 Maart
?
Ayn Rand
, Amerikaanse skryfster en filosoof (*
1905
).
- 8 Mei
?
Gilles Villeneuve
, Kanadese Formule-1 renjaer (*
1950
).
- 16 Mei
?
Tiya Sircar
, Amerikaanse aktrise.
- 29 Mei
?
Romy Schneider
, Oostenrykse aktrise (*
1938
).
- 16 Julie
?
Charles Robberts Swart
, die laaste Goewerneur-Generaal van die
Unie van Suid-Afrika
en die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (*
1894
).
- 28 Julie
?
Coert Steynberg
, ’n internasionaal-bekroonde Suid-Afrikaanse beeldhouer en ontwerper (*
1905
).
- 12 Augustus
?
Henry Fonda
, Amerikaanse akteur (*
1905
).
- 17 Augustus
?
Ruth First
sterf toe sy 'n briefbom oopmaak wat vir haar man,
Joe Slovo
bedoel was (*
1928
)
- 20 Augustus
?
Walter Battiss
, Suid-Afrikaanse kunstenaar (*
1906
).
- 21 Augustus
?
Sobhuza II
(83),
Paramount Chief
(Opperhoofman) van Swaziland, later koning van
Swaziland
(*
1899
).
- 29 Augustus
?
Ingrid Bergman
, Sweedse aktrise (*
1915
).
- 1 September
?
Władysław Gomułka
, Poolse politikus (*
1905
).
- 5 September
?
Douglas Bader
,
Britse Koninklike Lugmag
,
bobaasvlieenier
tydens die
Tweede Wereldoorlog
. (*
1910
).
- 14 September
? Prinses
Grace
van
Monaco
- beserings as gevolg van 'n motorongeluk (*
1929
).
- 14 September ?
Christian Ferras
,
Franse
violis
(*
1933
).
- 18 Oktober
?
Sias Reinecke
, Afrikaanse sanger en lid van die sanggroep
Groep Twee
(*
1940
).
- 1 November
?
James Broderick
, Amerikaanse akteur (*
1927
).
- 5 November
?
Albert Hertzog
, 'n
Suid-Afrikaanse
politikus (*
1899
).
- 10 November
?
Leonid Brezjnef
, Leier van die
Sowjetunie
(*
1906
).
- 23 November
?
Adoniran Barbosa
, Brasiliaanse komponis, sanger, kitaarspeler en akteur (*
1910
).
- 28 November
?
Pierre Fourie
, Afrikaanse skrywer (*
1917
).
- 29 November
?
Paolo Monti
, Italiaanse fotograaf (*
1908
).
- 18 Desember
?
Hans-Ulrich Rudel
, Duitse kolonel en meesgedekoreerde
bobaasvlieenier
(*
1916
).
- 20 Desember
?
Arthur Rubinstein
, Poolse pianis (*
1887
).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
1982
.
|