in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2 Maart
is die 61ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(62ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 304 dae in die res van die jaar.
- 1459
?
Adriaan Florenszoon Boeyens
(later
Pous Adrianus VI
), die 218de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (†
1523
).
- 1760
?
Camille Desmoulins
, Franse advokaat en rewolusioner (†
1794
)
- 1810
?
Gioacchino Pecci
(later
Pous Leo XIII
), die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (†
1903
).
- 1876
?
Eugenio Pacelli
(later
Pous Pius XII
) (†
1958
).
- 1931
?
Michail Gorbatsjof
, Russiese politikus en invloedryke Sowjetleier (†
2022
).
- 1940
?
Frederik van Zyl Slabbert
, Suid-Afrikaanse politikus, akademikus en besigheidsman (†
2010
).
- 1942
?
Lou Reed
, Amerikaanse musikant en fotograaf (†
2013
).
- 1942 ?
Mir-Hossein Mousavi
,
Iranse
politikus.
- 1942 ?
Ernst van der Walt
, Suid-Afrikaanse predikant.
- 1962
?
Jon Bon Jovi
, Amerikaanse sanger/liedjieskrywer en akteur.
- 1968
?
Daniel Craig
, Britse akteur, huidige
James Bond
.
- 1980
?
Ingrid Bolsø Berdal
,
Noorse
aktrise
en vervaardiger.
- 1984
?
Ian Sinclair
, Amerikaanse akteur.
- 274
?
Mani
, van
Irannese
herkoms en was die
profeet
en stigter van
Manigeisme
(*
216
).
- 1797
?
Horace Walpole
, Engelse kunshistorikus, skrywer, intellektueel, antikwaar en politikus (*
1717
).
- 1835
?
Franz Joseph Karl
, as Frans II laaste keiser van die
Heilige Romeinse Ryk
en as Frans I eerste
keiser van Oostenryk
(*
1768
).
- 1840
?
Heinrich Wilhelm Olbers
, 'n
Duitse
sterrekundige
,
geneesheer
en
fisikus
(*
1758
).
- 1855
?
Nikolaas I van Rusland
,
tsaar
van
Rusland
(*
1796
).
- 1930
?
D.H. Lawrence
, Engelse digter,
romanskrywer
en vertaler (*
1885
).
- 1939
?
Howard Carter
, Britse argeoloog en egiptoloog (*
1874
).
- 1982
?
Philip K. Dick
, Amerikaanse skrywer (*
1928
).
- 1984
?
Breytie Breytenbach
, eerste hoofdirekteur van
Truk
(*
1904
).
- 1991
?
Serge Gainsbourg
, Franse digter, sanger, komponis, akteur, regisseur en skilder (*
1928
).
- 2009
?
Joao Bernardo Vieira
, president van
Guinee-Bissau
(*
1939
).
- 2020
?
Lance James
, Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (*
1938
).
- 2021
?
Kiepie Jaftha
, Suid-Afrikaanse predikant, onderwysman en ’n gemeenskapsleier (*
1949
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
2 March
.
|