in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
4 Maart
is die 63ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(64ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 302 dae in die res van die jaar.
- 1447
?
Enea Silvio Piccolomini
(later
Pous Pius II
) word priester.
- 1461
? Die
Roosoorloe
in
Engeland
: koning
Hendrik VI
uit die
Huis van Lancaster
word afgeset deur sy neef uit die
Huis van York
, wat toe
Koning Eduard IV
word.
- 1561
? Kardinaal Carlo Carafa, neef van
Pous Paulus IV
, word afgeset en tereggestel weens sy betrokkenheid by die moord op die swanger vrou van sy broer, die hertog van Paliano.
- 1791
?
Vermont
word die 14de
deelstaat
van die
Verenigde State
.
- 1825
? Ondanks nederlae in beide die
VSA
se verkiesingskollege en die populere stem in die Amerikaanse presidensiele verkiesing in
1824
, word
John Quincy Adams
ingesweer as die sesde
President
van die VSA.
- 1853
?
Pous Pius IX
publiseer die bul
Ex Qua Die
waarin die Nederlandse kerkprovinsie opgerig word.
- 1877
? Emile Berliner vind die
mikrofoon
uit.
- 1919
? Die
Slangkopvuurtoring
in
Kommetjie
, op die
Kaapse Skiereiland
word in gebruik geneem.
- 1975
?
Charlie Chaplin
, 'n
akteur
en regisseur, word deur
koningin Elizabeth II
tot ridder geslaan.
- 1980
?
Robert Mugabe
van die
Zimbabwe African National Union
word as die eerste regeringshoof van
Zimbabwe
verkies.
- 1994
? Die
Vryheidsfront Plus
, 'n Suid-Afrikaanse politieke party, word gestig.
- 1678
?
Antonio Vivaldi
, 'n Venesiaanse komponis in die
Barok
-era (†
1741
).
- 1890
?
Gerard Moerdijk
, Suid-Afrikaanse argitek (†
1958
).
- 1891
?
Stephanus Petrus le Roux
, Suid-Afrikaanse politikus en Minister van Landbou (†
1974
).
- 1898
?
Hans Krebs
, Duitse generaal (†
1945
).
- 1904
?
Joseph Schmidt
, Joodse tenoor en akteur (†
1942
).
- 1908
?
James Norval
, Suid-Afrikaanse teater- en filmakteur (†
1970
).
- 1916
?
Cecil Aronowitz
, Suid-Afrikaansgebore altviolis (†
1978
).
- 1923
?
Patrick Moore
, 'n Britse sterrekundige (†
2012
).
- 1929
?
Bernard Haitink
, Nederlandse
dirigent
(†
2021
).
- 1932
?
Miriam Makeba
, Suid-Afrikaanse musieklegende (†
2008
).
- 1932 ?
Jackie Mekler
, vyfmalige wenner van die
Comrades-maraton
(†
2019
).
- 1936
?
Jim Clark
,
Skotse
F1-renjaer
(†
1968
).
- 1939
?
Carel Trichardt
, Suid-Afrikaanse
akteur
.
- 1946
?
Diane Broeckhoven
, Vlaamse skryfster.
- 1947
?
Jan Garbarek
,
Noorse
jazz-saksofonis.
- 1968
?
Patsy Kensit
, Britse aktrise.
- 1972
?
Jos Verstappen
, voormalige Nederlandse renjaer, vader van
Max Verstappen
.
- 1983
?
Jaque Fourie
,
Springbokrugbyspeler
.
- 561
?
Pous Pelagius I
, die 60ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(* ±
500
).
- 1832
?
Jean-Francois Champollion
, Franse
taalkundige
en grondlegger van die
Egiptologie
(*
1790
).
- 1990
? Hank Gathers, Amerikaanse basketbalspeler (*
1967
).
- 2013
?
Seki Matsunaga
, Japannese sokkerspeler (*
1928
).
- 2015
?
Solly Ozrovech
, predikant en skrywer van
Christelike
boeke (*
1927
).
- 2017
?
Margaret Roberts
,
Suid-Afrikaanse
kruiedokter en
skrywer
(*
1937
).
- 2019
?
King Kong Bundy
, Amerikaanse stoeier en akteur (*
1957
).
- 2019 ?
Klaus Kinkel
, Duitse politikus (*
1936
).
- 2019 ?
Luke Perry
, Amerikaanse akteur (*
1966
).
- 2020
?
Javier Perez de Cuellar
, 'n
Peruaanse
diplomaat en politikus (*
1920
).
- 2021
?
Karima Brown
, Suid-Afrikaanse joernalis (*
1967
).
- 2022
?
Mitchell Ryan
, Amerikaanse akteur (*
1934
).
- 2022
?
Shane Warne
, Australiese krieketspeler (*
1969
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
4 March
.
|