in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
7 Maart
is die 66ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(67ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 299 dae in die res van die jaar.
- 1693
?
Carlo Rezzonico
(later
Pous Clemens XIII
), 248ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(†
1769
).
- 1792
?
John Herschel
, Britse wiskundige, sterrekundige, apteker en eksperimentele fotograaf/uitvinder (†
1871
).
- 1872
?
Piet Mondriaan
, Nederlandse skilder (†
1944
).
- 1875
?
Maurice Ravel
, Franse komponis (†
1937
).
- 1917
?
W.A. de Klerk
, Suid-Afrikaanse skrywer en dramaturg (†
1996
).
- 1926
?
Johan Degenaar
, Suid-Afrikaanse filosoof en teoloog (†
2015
).
- 1927
?
James Broderick
, Amerikaanse akteur (†
1982
).
- 1939
?
Paul Winfield
, Amerikaanse akteur (†
2004
).
- 1928
?
Kay de Villiers
, Suid-Afrikaanse neurochirurg (†
2018
).
- 1942
?
Tammy Faye Messner
, Amerikaanse aktrise (†
2007
).
- 1947
?
Walter Rohrl
, Duitse
tydren
- en motorrenkampioen.
- 1950
?
Jackie Selebi
, Suid-Afrikaanse nasionale polisiekommissaris (†
2015
).
- 1956
?
Bryan Cranston
, Amerikaanse akteur.
- 1959
?
Donna Murphy
, Amerikaanse aktrise.
- 1963
?
Wynnie Schumann
, Suid-Afrikaanse opvoedkundige (†
1989
).
- 1964
?
Bret Easton Ellis
, Amerikaanse outeur en skrywer.
- 1971
?
Peter Sarsgaard
, Amerikaanse akteur.
- 1974
?
Jenna Fischer
, Amerikaanse aktrise.
- 1980
?
Laura Prepon
, Amerikaanse aktrise.
- 161
? Keiser
Antoninus Pius
(*
86
).
- 1724
?
Pous Innocentius XIII
, die 244ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (*
1655
).
- 1786
?
Franz Benda
, violis en komponis van
Boheme
(*
1709
)
- 1878
?
Alfred Donne
, Franse bakterioloog, dokter en bekend vir die ontdekking van
trichomonas vaginalis
en
leukemie
; ook die uitvinder van die fotoelektriese
mikroskoop
(*
1801
).
- 1973
?
PK Albertyn
,
Suid-Afrika
se vyftiende
Springbokkaptein
(*
1897
).
- 1981
?
Kiril Kondra?in
, Sowjet- en Russiese
dirigent
(*
1914
).
- 1990
?
Koos Strauss
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1900
).
- 1999
?
Stanley Kubrick
, Amerikaanse rolprentregisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer en kinematograaf (*
1928
).
- 2013
?
Dirk Coetzee
, medestigter en bevelvoerder van die polisieteeninsurgensie-eenheid te Vlakplaas (*
1945
).
- 2013 ?
Freda Linde
, Suid-Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke (*
1915
).
- 2023
?
Lisa Janti
, Amerikaanse aktrise (*
1933
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]