in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die Beatles
|
|
Die
jaar 1964
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Woensdag
begin het. Dit was die 64ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 1 Januarie
? Die
Federasie van Rhodesie en Njassaland
word ontbind.
- 1 Januarie ? Prof
HJJ (Hennie) Bingle
aanvaar diens as rektor van die
PU vir CHO
.
- 29 Januarie
-
9 Februarie
? Die negende
Olimpiese Winterspele
word in
Innsbruck
,
Oostenryk
, aangebied.
- 30 Januarie
? Die onbemande ruimtetuig
Ranger 6
word lanseer.
- 27 Maart
? Die
Goeie Vrydag-aardbewing
, die kragtigste aardbewing in die geskiedenis van die
VSA
met 'n
Richterskaal
lesing van 9,2 tref
Suid Sentraal Alaska
, 125 mense sterf en grootskaalse skade aangerig aan die stad
Anchorage
.
- 8 April
?
Gemini 1
word lanseer, die eerste sending van die
Gemini-program
.
- 26 April
?
Tanganjika
en
Zanzibar
smelt saam om
Tanzanie
te vorm.
- 17 Junie
?
Nico Malan
,
Kaapland
se administrateur, wy die gebou van die
Hoerskool Groote Schuur
,
Kaapstad
in.
- 21 Junie
? Lede van die
Ku Klux Klan
vermoor die burgerreg-aktiviste Andrew Goodman, James Cheney en Mickey Schwerner, in
Mississippi
,
Verenigde State van Amerika
.
- 27 Junie
?
Etienne Leroux
ontvang die
Hertzogprys
vir
Sewe Dae by die Silbersteins
.
- Julie
? Die eerste
Craven-week
word aangebied.
- 4 Julie
?
IBM
kondig die
System/360
aan.
- 6 Julie
?
Malawi
word van die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik.
- 28 Julie
?
Ranger 7
word gelanseer op sy tog na die
maan
.
- 31 Julie
?
Ranger-program
:
Ranger 7
, onbemande ruimtetuig bots teen die maan.
- 21 September
?
Malta
word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 27 September
? Die
BAC TSR-2
, 'n Britse
bomwerper
, voltooi sy nooiensvlug.
- 10
-
24 Oktober
? Die 18de
Olimpiese Somerspele
word in
Tokio
,
Japan
, aangebied.
- 24 Oktober
?
Zambie
word van die
Verenigde Koninkryk
onafhanklik.
- 3
-
12 November
? Die tweede
Paralimpiese Somerspele
word in
Tokio
,
Japan
, aangebied.
- 5 November
?
Mariner-program
:
Mariner 3
word lanseer.
- 13 November
?
De Villiers Lamprecht
word die eerste Suid-Afrikaner wat 'n
droommyl
hardloop.
- 24 November
? Die
Mars
-verkenningsruimtetuig
Mariner 4
word gelanseer.
- onbekend ?
Fredrik Gustafsson
, Sweedse professor in sensorinformatika by Linkoping Universiteit.
- onbekend ?
Diane Victor
, Suid-Afrikaanse kunstenaar.
- 12 Januarie
?
Jeff Bezos
, Amerikaanse internet-entrepreneur en mediamagnaat.
- 17 Januarie
?
Michelle Obama
, voormalige Amerikaanse
presidentsvrou
.
- 27 Januarie
?
Bridget Fonda
, Amerikaanse aktrise.
- 19 Februarie
?
Jennifer Doudna
, Amerikaanse biochemikus en medewenner van die
Nobelprys vir Chemie
in 2020.
- 20 Februarie
?
Willie Garson
, Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger (†
2021
).
- 7 Maart
?
Bret Easton Ellis
, Amerikaanse outeur en skrywer.
- 10 Maart
?
Prins Edward,
, Britse koninklike, jongste seun van
koningin Elizabeth
en
prins Philip
.
- 23 Maart
?
Dozi
, Afrikaanse sanger.
- 29 Maart
?
Elle Macpherson
, Australiese fotomodel en aktrise.
- 30 Maart
?
Tracy Chapman
, Amerikaanse sangeres
- 3 April
?
Nigel Farage
, Britse politikus.
- 6 April
?
David Woodard
, Amerikaanse skrywer en dirigent.
- 13 April
?
Caroline Rhea
, Kanadese aktrise.
- 20 April
?
Andy Serkis
, Engelse akteur
- 23 April
?
Aviv Kochavi
, Israelse generaal.
- 29 April
?
Federico Castelluccio
, Italiaans-Amerikaanse akteur en skilder.
- 15 Mei
?
Lars Løkke Rasmussen
,
Deense
politikus.
- 16 Mei
?
Kobus Wiese
, afgetrede
Springbokrugbyspeler
.
- 25 Mei
?
Ray Stevenson
,
Engelse
akteur (†
2023
).
- ? Junie ?
Stephen Saad
, Suid-Afrikaanse miljarder-sakeman.
- 1 Junie
?
Casper de Vries
, Afrikaanse komediant en akteur.
- 11 Junie
?
Jean Alesi
, Frans-Italiaanse
Formule Eenrenjaer
.
- 19 Junie
?
Boris Johnson
,
burgemeester
van
Londen
2008?2016, tans Britse premier.
- 22 Junie
?
Dan Brown
, Amerikaanse skrywer.
- 25 Junie
?
Danie Botha
, Afrikaanse
sanger
van geestelike liedere.
- 28 Junie
?
Sabrina Ferilli
, Italiaanse aktrise.
- 20 Julie
?
Deon Lotz
, Suid-Afrikaanse
akteur
.
- 26 Julie
?
Anne Provoost
, Belgiese skrywer.
- 5 Augustus
?
Annesu de Vos
, Suid-Afrikaansgebore Kanadese skryfster.
- 8 Augustus
?
Klaus Ebner
, Oostenrykse skrywer.
- 27 Augustus
?
Ronel Nel
, Afrikaanse skrywer (†
2022
).
- 25 Augustus
?
Blair Underwood
, Amerikaanse akteur, vervaardiger en regisseur.
- 29 Augustus
?
Steve Hofmeyr
, Suid-Afrikaanse sanger en akteur.
- 2 September
?
Keanu Reeves
, Kanadese rolprentakteur.
- 3 September
?
Amber Lynn
, Amerikaanse
pornografiese aktrise
en vervaardiger.
- 4 September
?
Rene Pape
, Duitse
opera
bassanger.
- 17 September
?
Ursula Karven
, Duitse aktrise.
- 17 September
?
Trisha Yearwood
, countrysangeres en aktrise.
- 27 September
?
Johnny du Plooy
, Suid-Afrikaanse swaargewigbokser (†
2013
).
- 28 September
?
Janeane Garofalo
,
Amerikaanse
aktrise.
- 30 September
?
Monica Bellucci
, Italiaanse aktrise.
- 9 Oktober
?
Guillermo del Toro
,
Meksikaans
-Amerikaanse regisseur, vervaardiger en skrywer.
- 20 Oktober
?
Kamala Harris
, Amerikaanse politikus.
- 3 November
?
Brenda Fassie
, Suid-Afrikaanse popsangeres (†
2004
).
- 11 November
–
Philip McKeon
, Amerikaansk akteur (†
2019
).
- 16 November
?
Luciano Floridi
, Italiaanse filosoof.
- 1 Februarie
?
Mabel Malherbe
, 'n
Suid-Afrikaanse
politikus, joernalis, die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van ’n Suid-Afrikaanse stad (
Pretoria
) (*
1879
).
- 6 Februarie
?
Emilio Aguinaldo
, Filippynse politikus en staatsman, President van die
Filippyne
(*
1869
).
- 29 Februarie
?
Frank Albertson
, 'n
Amerikaanse
akteur (*
1909
).
- 5 April
?
Douglas MacArthur
, 'n generaal in die
Amerikaanse Weermag
(*
1880
)
- 14 April
?
Rachel Carson
, Amerikaanse
bioloog
(*
1907
).
- 19 April
?
Maurice Marechal
, Franse klassieke tjellis (*
1892
).
- 18 Mei
?
Harm Oost
, 'n Suid-Afrikaanse
joernalis
,
skrywer
en
politikus
(*
1877
).
- 27 Mei
?
Jawaharlal Nehru
, Indiese politikus, eerste staatshoof (*
1889
).
- 25 Junie
?
Gerrit Rietveld
, Nederlandse meubelontwerper en argitek (*
1888
).
- 3 Augustus
?
Flannery O'Connor
, Amerikaanse outeur (*
1925
).
- 4 September
?
Werner Bergengruen
,
Duits-Baltiese
skrywer (*
1892
).
- 20 Oktober
?
Herbert Hoover
, die 31ste
President van die Verenigde State
(*
1874
) .
- 6 November
? Anita Malfatti, Brasiliaanse skilder (*
1889
).