Salty du Rand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Salty du Rand Rugbyportaal
Salty du Rand in Nieu-Seeland in 1956
Volle naam Jacobus Abraham du Rand
Bynaam Salty
Geboortedatum 16 Januarie 1926
Geboorteplek Hofmeyr , Suid-Afrika
Sterftedatum 27 Februarie 1979 (op 53)
Sterfteplek Pretoria
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losvoorspeler , Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Inyazura
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Rhodesie
Noord-Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949?1956 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 21 (12)

Jacobus Abraham du Rand , beter bekend as Salty du Rand ( 16 Januarie 1926 , Hofmeyr ? 27 Februarie , 1979 , Pretoria ) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-twintigste Springbokkaptein .

Bron [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


Voorafgegaan deur
Basie Vivier
Springbokkaptein
1949?1956
Opgevolg deur
Johan Claassen