in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
3 April
is die 93ste dag van die jaar in die
Gregorian Kalender
(94ste in 'n
skrikkeljaar
). Daar is nog 272 dae in hierdie jaar.
- 1366
?
Hendrik IV
, koning van
Engeland
(†
1413
).
- 1860
?
Frederik van Eeden
, Nederlandse skrywer, digter en psigiater. (†
1932
).
- 1862
?
Leonid Pasternak
, Russiese postimpressionistiese skilder (†
1945
).
- 1866
?
James Barry Munnik Hertzog
, Suid-Afrikaanse politikus en staatsman,
Eerste Minister van Suid-Afrika
(†
1942
).
- 1881
?
Alcide De Gasperi
, Italiaanse staatsman.
Eerste minister van Italie
van 1945?1953 (†
1954
).
- 1903
?
Lili Kraus
, Hongaars-gebore pianis (†
1986
).
- 1904
?
Sally Rand
, Amerikaanse burleskdanser (†
1979
).
- 1907
?
Iron Eyes Cody
, Amerikaanse akteur (†
1999
).
- 1909
?
Stanislaw Ulam
, Pools-Amerikaanse wiskundige en kernfisikus. (†
1984
).
- 1918
?
Henry Charles Hopkins
, Suid-Afrikaanse predikant en skrywer (†
1992
).
- 1922
?
Doris Day
, Amerikaanse aktrise, sangeres en diereregteaktivis (†
2019
).
- 1924
?
Marlon Brando
, Amerikaanse akteur (†
2004
).
- 1926
?
Gus Grissom
, Amerikaanse
ruimtevaarder
(†
1967
).
- 1930
?
Helmut Kohl
, Duitse politikus en kanselier (1982?1998) (†
2017
).
- 1934
?
Jane Goodall
, Britse dierkundige.
- 1940
?
Pieter Fourie
, Afrikaanse dramaturg (†
2021
).
- 1942
?
Marsha Mason
, Amerikaanse aktrise.
- 1942
?
Wayne Newton
, Amerikaanse sanger en akteur.
- 1944
?
Tony Orlando
, Amerikaanse sanger (Tony Orlando and Dawn).
- 1958
?
Alec Baldwin
, Amerikaanse akteur.
- 1959
?
David Hyde Pierce
, Amerikaanse akteur.
- 1961
?
Eddie Murphy
, Amerikaanse akteur en komediant.
- 1968
?
Sebastian Bach
, Kanadese sanger en liedjieskrywer (Skid Row, Winter Rose en Damnocracy).
- 1971
?
Shireen Abu Akleh
, Palestyns-Amerikaanse joernalis (†
2022
).
- 1972
?
Alfred Ntombela
Suid-Afrikaanse komedie-akteur.
- 1978
?
John Smit
, Suid-Afrika se een-en-vyftigste
Springbokkaptein
.
- 1287
?
Pous Honorius IV
, 190ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(* c.
1210
).
- 1682
?
Bartolome Esteban Murillo
, Spaanse skilder (*
1617
).
- 1897
?
Johannes Brahms
, Duitse komponis van die Romantiek (*
1833
).
- 1931
?
Bob Snedden
,
Suid-Afrika
se tweede
Springbokkaptein
(*
1867
).
- 1943
?
Conrad Veidt
, Duitsgebore Amerikaanse filmakteur (*
1893
).
- 1946
?
Masaharu Homma
, Japannese luitenant-generaal en oorlogsmisdadiger (*
1887
).
- 1982
?
Warren Oates
, Amerikaanse akteur (*
1928
).
- 1988
? Prof.
C.J.M. Nienaber
, Afrikaanse
letterkundige
(*
1918
).
- 1990
?
Bernard Glemser
, skrywer van fiksie-, niefiksie- en kinderboeke (*
1908
).
- 1991
?
Graham Greene
, Britse skrywer (*
1904
).
- 2010
?
Eugene Terre'Blanche
,
AWB
-leier, wreed in sy slaap vermoor (*
1941
).
- 2020
?
Constand Viljoen
, voormalige Hoof van die
Suid-Afrikaanse Weermag
en later die stigter van die
Vryheidsfront
(*
1933
).
- 2021
?
Jonathan Ball
, Suid-Afrikaanse uitgewer (*
1951
).
- 2024
?
Vera Tschechowa
, Duitse aktrise (*
1940
).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
3 April
.
|