Alfred Ntombela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alfred Ntombela
Alfred Ntombela, 2001

Geboortenaam Alfred Ntombela
Geboorte 3 April 1972
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aktiewe jare 1990 - nou
Rolprente Alfred Short in Short 'n Sweet
Shorty Dladla in Mama Jack

Alfred Ntombela (gebore 3 April 1972 ) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, wat bekendheid verwerf het in rolprente saam met Leon Schuster . Sy kenmerkende kort lengte het hom al verskeie kere die bynaam "Shorty" in rolprente besorg. Sy moedertaal is Zoeloe maar hy praat vlot Afrikaans en Engels .

Filmografie [ wysig | wysig bron ]