in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die Kilauea-vulkaan (Puu Oo-strand)
|
|
Die
jaar 1988
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 88ste jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 17
-
24 Januarie
? Die vierde
Paralimpiese Winterspele
word in
Innsbruck
,
Oostenryk
, aangebied.
- 13
-
28 Februarie
? Die 15de
Olimpiese Winterspele
word in
Calgary
,
Kanada
, aangebied.
- 18 Maart
? Die
Hugenotetonnel
op die
N1-hoofweg
tussen die
Paarl
en
Worcester
(
Wes-Kaap
,
Suid-Afrika
) word amptelik geopen.
- 25 April
? John Demjanuk, bekend as "Iwan die Verskriklike" in die Treblinka verdelgingskamp, ontvang 'n doodsvonnis in
Israel
vir sy oorlogsmisdade tydens die
Tweede Wereldoorlog
.
- 3 Junie
? Die
Litause
hervormingsbeweging Saj?dis word deur bekende persoonlikhede, waaronder wetenskaplikes en kunstenaars, gestig.
- 3 Julie
? Die
Amerikaanse Vloot
skiet
vlug 655
van
Iran Air
af.
- 30 Augustus
? Die laaste
Suid-Afrikaanse magte
word uit
Angola
onttrek.
- 10 September
?
Steffi Graf
van
Duitsland
word slegs die derde vrou wat die tennis
Grand Slam
verower toe sy die Amerikaanse Opetoernooi wen.
- 12 September
? Die
Staatspresident van Suid-Afrika
,
P.W. Botha
, le 'n amptelike besoek aan
Mosambiek
af, een van die sogenaamde "frontliniestate".
- 13 September
? President P.W. Botha besoek
Malawi
en beraadslaag met President Kamuzu Banda.
- 17 September
?
2 Oktober
? Die 24ste
Olimpiese Somerspele
word in
Seoel
,
Suid-Korea
, aangebied.
- 1 Oktober
? President P.W. Botha besoek
Zaire
(die huidige Demokratiese Republiek van Kongo) en beraadslaag met President
Mobutu Sese Seko
.
- 11 Oktober
? President P.W. Botha en die Minister van Buitelandse Sake, Pik Botha, beraadslaag in
Switserland
met internasionale nyweraars en bankiers nadat hulle die begrafnis van die
Duitse
deelstaat
Beiere
se Eerste Minister, Franz Josef Strauss, bygewoon het.
- 15
?
24 Oktober
? Die agste
Paralimpiese Somerspele
word in
Seoel
,
Suid-Korea
, aangebied.
- 15 November
? Die
PLO
verklaar in
Algiers
die onafhanklikheid van die
Staat Palestina
met
Jerusalem
as
hoofstad
.
- 17 November
? Die
regsgesinde
Blanke Bevrydingsbeweging (BBB) word deur die Minister van Wet en Orde,
Adriaan Vlok
, verbied.
- 24 November
? Die
Boksburgse
stadsraad besluit om 'n aantal ou kleinapartheidsmaatreels weer in te stel. Swart verbruikers begin 'n boikot van blanke winkels.
- 21 Desember
? Die
Lockerbie-bomaanval
vind plaas:
Pan Am
vlug 103 word deur 'n bom opgeblaas.
- 31 Desember
? Prof. Tjaart van der Walt tree af as rektor van die
PU vir CHO
.
- 4 Januarie
?
Carina Nel
, Suid-Afrikaanse
aktrise
.
- 28 Januarie
?
Kiernan Jordan Forbes
(AKA), Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar en
kletsrymer
(†
2023
).
- 20 Februarie
?
Rihanna
, sangeres-liedjieskryfster en aktrise.
- 15 Maart
?
Juan de Jongh
,
Springbokrugbyspeler
.
- 6 April
?
Francois Hougaard
, Springbokrugbyspeler.
- 10 April
?
Haley Joel Osment
, Amerikaanse akteur.
- 25 April
?
Sara Paxton
, Amerikaanse aktrise en skyfster.
- 26 April
?
Suzaan van Biljon
, Suid-Afrikaanse
swemmer
.
- 26 April ?
Rutger Bregman
, Nederlandse populere
historikus
en skrywer.
- 8 Mei
?
Lise de la Salle
, Franse klassieke pianis.
- 15 Mei
?
Nicole Flint
, Suid-Afrikaanse model en skoonheidskoningin, Mej Suid-Afrika 2009.
- 25 Mei
?
Cameron van der Burgh
, Suid-Afrikaanse swemmer en
Olimpiese goue-medaljewenner
.
- 26 Junie
?
Trisha Chetty
,
Suid-Afrikaanse
internasionale vroue
krieketspeler
.
- 26 Junie ?
Amanda Du-Pont
, Suid-Afrikaanse
filmster
.
- 13 Julie
?
Steven R. McQueen
, Amerikaanse
akteur
.
- 22 Julie
?
Lisa Tomaschewsky
, Duitse
aktrise
.
- 28 Julie
?
Leandie du Randt
, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 8 Augustus
?
Prinses Beatrice van York
, Britse koninklike en oudste dogter van
prins Andrew
, en
Sarah Ferguson
.
- 21 September
?
Tom MacDonald
, Kanadese kletsrymer en
sanger
.
- 5 Oktober
?
Shabnim Ismail
, Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler.
- 5 November
?
Virat Kohli
,
Indiese
beroepskrieketspeler.
- 31 Oktober
?
Sebastien Buemi
, Switserse professionele renjaer.
- 13 Desember
?
Tim Aminov
, Russiese musikant en musiekvervaardiger.
- 12 Januarie
?
Connie Mulder
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1925
).
- 19 Januarie
?
Jevgeni Mrawinski
, Russiese
dirigent
(*
1903
).
- 25 Januarie
?
Colleen Moore
, Amerikaanse aktrise (*
1899
).
- 28 Januarie
?
Klaus Fuchs
,
Duitse
teoretiese
fisikus
en atoom
spioen
(*
1911
).
- 9 Maart
?
Kurt Georg Kiesinger
, Duitse regsgeleerde, politikus en bondskanselier (*
1904
).
- 10 Maart
?
William Wordsworth
, Britse komponis en nasaat van die broer van die bekende Engelse digter
William Wordsworth
(*
1908
).
- 3 April
? Prof.
C.J.M. Nienaber
, Afrikaanse
letterkundige
(*
1918
).
- 12 April
?
Alan Paton
, Suid-Afrikaanse skrywer en politieke leier (*
1903
).
- 22 April
?
Irene Rich
, Amerikaanse aktrise (*
1891
).
- 14 Mei
?
Willem Drees
,
Nederlandse
eerste minister
(*
1886
).
- 27 Mei
?
Ernst Ruska
, Duitse elektriese
ingenieur
wat die
elektronmikroskoop
uitgevind het (*
1906
).
- 5 Junie
?
Charles Jacobie
, Afrikaanse country-sanger (*
1928
).
- 10 Junie
?
Louis L'Amour
, Amerikaanse skrywer (*
1908
).
- 17 Junie
? Percy Qoboza, redakteur van die dagblad
City Press
en pionier van die swart joernalistiek.
- 5 Julie
?
P.J. Schoeman
, Afrikaanse skrywer (*
1904
).
- 11 Augustus
?
Anne Ramsey
, Amerikaanse aktrise (*
1929
).
- 14 Augustus
?
Enzo Ferrari
, Italiaanse motorrenjaer en entrepreneur (*
1898
).
- 6 September
?
Axel von Ambesser
,
Duitse
akteur (*
1910
).
- 15 Oktober
?
Kaikhosru Shapurji Sorabji
, Engelse pianis, komponis en kritikus (*
1892
).
- 13 November
?
Antal Dorati
, Hongaarse dirigent (*
1906
).
- 14 November
?
Alex Heyns
, Afrikaanse akteur (* onbekend).
- 22 November
?
Raymond Dart
, Australiesgebore Suid-Afrikaanse professor en 'n bekende antropoloog (*
1893
).
- 6 Desember
?
Roy Orbison
, Amerikaanse sanger-liedjieskrywer en musikant; bekend vir sy emosiebelaaide sangstyl (*
1936
).