in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
12 Junie
is die 163ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(164ste in 'n
skrikkeljaar
). Daar volg nog 202 dae in die res van die jaar.
- 1843
? Sir
David Gill
, 'n Skotse sterrekundige en hoof van die Kaapse Sterrewag (†
1914
).
- 1908
?
Otto Skorzeny
, Duitse
Waffen-SS
spesiale operasies kenner (†
1975
).
- 1915
?
David Rockefeller
, Amerikaanse beleggingsbankier (†
2017
).
- 1920
?
Peter Jones
, Britse akteur (†
2000
).
- 1924
?
George H.W. Bush
, Amerikaanse politikus en 41ste
President van die Verenigde State
(1989?1993) (†
2018
).
- 1929
?
Anne Frank
, Nazi-slagoffer in
Frankfurt am Main
(†
1945
).
- 1932
?
Mimi Coertse
,
Suid-Afrikaanse
sopraansangeres.
- 1932 ?
Patrick Mynhardt
, Suid-Afrikaanse film- en teaterakteur (†
2007
).
- 1941
? Chick Corea, Amerikaanse musikus, in Chelsea,
Massachusetts
.
- 1945
?
Anthony Hall-Martin
, kenner op die gebied van
swartrenosters
en die Afrika-
olifant
(†
2014
).
- 1961
?
Pierre Coetzer
, voormalige Suid-Afrikaanse
swaargewig
bokskampioen
.
- 1963
?
T.B. Joshua
, Nigeriese Christelike TV-evangelis (†
2021
).
- 1981
?
Adriana Lima
, Brasiliaanse fotomodel.
- 1981 ?
Gurthro Steenkamp
,
Springbokrugbyspeler
.
- 1983
?
Bryan Habana
, Springbokrugbyspeler.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
12 June
.
|