in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
17 Oktober
is die 290ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(291ste in 'n
skrikkeljaar
). Daar volg nog 75 dae.
- 1577
?
Dmitri Pozjarski
,
Russiese
prins van die
Rjoerik-dinastie
(†
1642
)
- 1835
?
Alexine Tinne
, Nederlandse ontdekkingsreisiger (†
1869
).
- 1902
?
Irene Ryan
, Amerikaanse aktrise (†
1973
).
- 1912
?
Albino Luciani
, later
Pous Johannes Paulus I
, die 263ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (†
1978
).
- 1915
?
Arthur Miller
, Amerikaanse skrywer (†
2005
).
- 1918
?
Rita Hayworth
, Amerikaanse aktrise en danser (±
1987
).
- 1920
?
Montgomery Clift
, Amerikaanse
rolprent
- en teater
akteur
(†
1966
).
- 1926
?
Julie Adams
, Amerikaanse aktrise (†
2019
).
- 1933
?
"Bill" Anders
,
Apollo 8
-
ruimtevaarder
.
- 1938
?
Evel Knievel
, Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar (†
2007
).
- 1945
?
Graca Machel
,
Eerste Dame
van Mosambiek en later ook Suid-Afrika.
- 1947
?
Erik Aaby
, voormalige
Noorweegse
tydrenjaer
.
- 1948
?
S'bu Ndebele
, Suid-Afrikaanse ANC-politikus.
- 1954
?
Thomas Davenport
, Amerikaanse
kennisbestuurkundige
- 1968
?
Thom Edward Yorke
, hoofsanger van
Radiohead
.
- 1969
?
Ernie Els
, Suid-Afrikaanse beroeps
gholfspeler
en entrepeneur.
- 1972
?
Eminem
, Amerikaanse kletsrymer.
- 1979
?
Kimi Raikkonen
,
Finse
motorrenjaer.
- 1987
?
Andriette Norman
, Afrikaanse sangeres.
- 1990
?
Patrick Lambie
,
Springbokrugbyspeler
.
- 1992
?
Jacob Artist
, Amerikaanse
akteur
.
- 532
?
Pous Bonifatius II
, die 55ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1744
?
Giuseppe "del Gesu" Guarneri
, Italiaanse maker van strykinstrumente uit die
Guarneri-familie
van
Cremona
(*
1698
).
- 1837
?
Johann Hummel
, Duitse komponis (*
1778
).
- 1849
?
Frederic Chopin
, Poolse pianis en komponis (*
1810
).
- 1973
?
Ingeborg Bachmann
, Oostenrykse skryfster (*
1926
).
- 2019
?
Bill Macy
, Amerikaanse akteur (*
1922
).
- 1967
?
Puyi
, laaste Chinese keiser (*
1906
).
- 1967 ?
Jan Serfontein
, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1954?1966 (*
1898
)
- 1970
?
Vola Vale
, Amerikaanse aktrise (*
1897
).
- 1973
?
Ingeborg Bachmann
, Oostenrykse skrywer en digter (*
1926
).
- 1991
?
Tennessee Ernie Ford
, Amerikaanse akteur en sanger (*
1919
).
- 2007
?
Joey Bishop
, Amerikaanse akteur (*
1918
).
- 2008
?
Levi Stubbs
, Amerikaanse akteur en sanger (*
1936
).
- 2015
?
Daniele Delorme
, Franse aktrise en vervaardiger (*
1926
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
17 Oktober
.
|