in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
5 Julie
is die 186ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(187ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 179 dae in die res van die jaar.
- 1810
?
P. T. Barnum
,
Amerikaanse
sakeman en sirkuskunstenaar (†
1891
).
- 1853
?
Cecil John Rhodes
,
Britse
imperialis en stigter van
Rhodesie
(†
1902
).
- 1857
?
Clara Zetkin
,
Duitse
Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte (†
1933
).
- 1872
?
Edouard Herriot
, Franse politikus (†
1957
)
- 1875
?
Japie Hauptfleisch
, Boerekryger (†
1901
).
- 1886
?
Felix Timmermans
, Vlaamse skrywer (†
1947
).
- 1886 ?
Willem Drees
,
Nederlandse
eerste minister (†
1988
).
- 1889
?
Jean Cocteau
,
Franse
kunstenaar (†
1963
).
- 1904
?
Ernst Mayr
, Duitse bioloog (†
2005
).
- 1911
?
Georges Pompidou
, President van
Frankryk
(†
1974
).
- 1925
?
Jean Raspail
, Franse skrywer (†
2020
).
- 1933
?
Lisa Janti
, Amerikaanse aktrise (†
2023
).
- 1956
?
Horacio Cartes
, President van
Paraguay
.
- 1959
?
Derrick America
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 1962
?
Mandlenkosi Galo
, Suid-Afrikaanse politikus.
- 1967
?
Mustafa Al-Kadhimi
, Irakse politikus,
Eerste Minister
van
Irak
tot 2022.
- 1975
?
Hernan Crespo
,
sokkerspeler
van
Argentinie
.
- 1976
?
Johannes de Villiers
,
Suid-Afrikaanse
skrywer.
- 1979
?
Amelie Mauresmo
, Franse
tennisspeelster
.
- 1980
?
Eva Green
, Franse aktrise.
- 1982
?
Alberto Gilardino
,
Italiaanse
sokkerspeler
.
- 1987
?
Irvette van Zyl
, Suid-Afrikaanse langafstandatleet en wereldkampioen oor 50 km.
- 1676
?
Carl Gustav Wrangel
,
Sweedse
soldaat (*
1613
).
- 1833
?
Nicephore Niepce
, Franse uitvinder (*
1765
).
- 1908
?
Jonas Lie
, skrywer van
Noorwee
(*
1833
).
- 1945
?
John Curtin
, Australiese joernalis en politikus, 14de Australiese Eerste Minister (* 1885).
- 1948
?
Carole Landis
, Amerikaanse aktrise (*
1919
).
- 1969
?
Walter Gropius
,
argitek
van
Duitsland
(*
1883
).
- 1969 ?
Wilhelm Backhaus
, Duitse
pianis
en pedagoog (*
1884
).
- 1975
?
Otto Skorzeny
, Duitse
Waffen-SS
spesiale operasies kenner (*
1908
).
- 1988
?
P.J. Schoeman
, Afrikaanse skrywer (*
1904
).
- 2002
?
Katy Jurado
, Meksikaanse aktrise (*
1924
).
- 2003
?
N!xau
, Namibiese rolprentakteur van
The Gods Must Be Crazy
(* ~1944).
- 2006
?
Amzie Strickland
, Amerikaanse aktrise (*
1919
).
- 2012
?
Gerrit Komrij
, Nederlandse skrywer, digter en dramaturg (* 1944).
- 2015
?
Hernus Kriel
, voormalige minister van wet en orde in die kabinet van Suid-Afrika (*
1941
).
- 2015 ?
Piet Malan
,
Springbokrugbyspeler
(*
1919
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
5 July
.
|