in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
24 Oktober
is die 297ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(298ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 68 dae in die res van die jaar.
- 1632
?
Antonie van Leeuwenhoek
, vader van
mikrobiologie
(†
1723
).
- 1877
?
Alex Frew
,
Suid-Afrika
se sesde
Springbokkaptein
(†
1947
).
- 1880
?
Tom Santschi
, Amerikaanse
akteur
en regisseur (†
1931
).
- 1894
?
Aletta Coetzee
, eggenote van prof.
J. Chris Coetzee
(†
1978
).
- 1909
?
Hendrik de Wit
,
Nederlandse
sistematiese
plantkundige
(†
1999
).
- 1921
?
Tilana Hanekom
, Suid-Afrikaanse aktrise (†
2002
).
- 1925
?
Jacques Loots
, Suid-Afrikaanse akteur (†
1991
).
- 1926
?
Desiree Talbot
, Suid-Afrikaanse sopraan (†
2020
).
- 1948
?
Phil Bennett
,
Walliese
internasionale
rugbyspeler
(†
2022
).
- 1954
?
Malcolm Turnbull
, Eerste Minister van
Australie
.
- 1959
?
Brad Johnson
, Amerikaanse akteur (†
2022
).
- 1981
?
Grant Riddles
, Suid-Afrikaanse politikus en die huidige burgemeester van die
Hessequa Plaaslike Munisipaliteit
.
- 1990
?
Marcel van der Merwe
,
Springbokrugbyspeler
.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
24 October
.
|