in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
16 Augustus
is die 228ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(229ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 137 dae in die res van die jaar.
- 1876
?
Iwan Bilibin
, Russiese illustreerder en verhoogontwerper (†
1942
).
- 1888
?
T. E. Lawrence
, Britse soldaat ("Lawrence of Arabia") (†
1935
).
- 1913
?
Menachem Begin
,
Israeli
premier (†
1992
).
- 1920
?
Charles Bukowski
, Duits-Amerikaanse digter, romanskrywer en kortverhaalskrywer (†
1994
).
- 1928
?
Louis le Grange
, Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en
Nasionale Party
-lid (†
1991
).
- 1933
?
Stuart Roosa
, Amerikaanse lugvaart
ingenieur
en
ruimtevaarder
(†
1994
).
- 1947
?
Daishiro Yoshimura
, Japannese sokkerspeler (†
2003
).
- 1958
?
Madonna
, Amerikaanse popsangeres en aktrise.
- 1972
?
James Dalton
, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
16 August
.
|