in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
|
|
Die
jaar 1858
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 58ste jaar van die
19de eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 1 Januarie
?
Dirk Balfoort
, regisseur, direkteur van die Rederykerskamer
Onze Taal
, dirigent van die
Hollandsche Mannekoor
en komponis (†
1921
).
- 22 Februarie
? Sir
Thomas Smartt
, leier van die
Unionisteparty
en kabinetsminister (†
1929
).
- 18 Maart
?
Rudolf Diesel
, Duitse ingenieur en uitvinder (†
1913
).
- 23 April
?
Max Planck
, Duitse fisikus (†
1947
).
- 25 Junie
?
Georges Courteline
, dramaturg (†
1929
).
- 16 Julie
?
Eugene Ysaye
, Belgiese violis en komponis (†
1931
).
- 15 September
?
Jen? Hubay
, Hongaarse violis en komponis (†
1937
).
- 27 September
?
Ewald Auguste Esselen
, Prokureur-generaal van die
Zuid-Afrikaansche Republiek
(†
1918
)
- 29 September
?
Leopoldo Mugnone
, Italiaanse dirigent van veral operamusiek (†
1941
).
- 5 Oktober
?
Prins Hendrik van Battenberg
,
morganatiese
afstammeling van die Huis van
Hesse
(†
1896
).
- 19 Oktober
?
George Albert Boulenger
, Belgies-Engelse dier- en
plantkundige
(†
1937
).
- 27 Oktober
?
Theodore Roosevelt
, die 26ste
President van die Verenigde State
(1901?1909) (†
1919
).
- 20 November
?
Selma Lagerlof
, Sweedse skryfster en ontvanger van die
Nobelprys vir Letterkunde
(†
1940
).
- 27 November
?
Jens Friis
, bevelvoerder van die
Skandinawiese Korps
in die
Tweede Vryheidsoorlog
(†
1930
).
- 10 Desember
?
George Simpson
,
Kanadese
politikus (†
1906
).
- 22 Desember
?
Giacomo Puccini
, 'n
Italiaanse
komponis
van hoofsaaklik
opera
(†
1924
).