in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
21 Januarie
is die 21ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 344 dae in die res van die jaar (345 in
skrikkeljare
).
- 304
? Dertienjarige
Sint Agnes
, die beskermheilige van jong meisies, word tereggestel vir die weiering van ’n huweliksaanbod.
- 1224
?
Pous Honorius III
verklaar William, ab van Roschild in
Denemarke
heilig.
- 1276
?
Pous Innocentius V
volg
Pous Gregorius X
op.
- 1506
?
Pous Julius II
stig die Switserse Wag.
- 1793
?
Franse Rewolusie
: Nadat hy deur die nasionale Konvensie aan verraad skuldig bevind is word
Koning Lodewyk XVI
per
guillotine
voor ’n toejuigende skare tereggestel.
- 1954
? Die eerste kernkrag aangedrewe
duikboot
, die
USS Nautilus
, word te water gelaat in
Amerika
.
- 1960
? Die
Coalbrook-ramp
: 435 mense sterf in die steenkoolmyn by
Sasolburg
.
- 1969
?
Suid-Afrika
teken ’n verdrag met
Portugal
, wat namens
Angola
optree, oor die eerste fase ontwikkeling van die waterhulpbronne van
Kuneneriviervallei
.
- 1976
? Die
Concorde
begin kommersiele vlugte na
Londen
,
Parys
,
Bahrein
, en
Rio de Janeiro
.
- 63
?
Claudia
, dogter van keiser
Nero
.
- 1657
?
Francesco Cupani
,
Italiaanse
natuurkundige
wat hoofsaaklik belanggestel het in
plantkunde
(†
1710
)
- 1738
?
Ethan Allen
, Amerikaner wat gedurende die
Amerikaanse Rewolusionere Oorlog
as patriot, oorlogsheld en politikus bekendheid verwerf (†
1789
).
- 1854
?
Petrus Postma
, Suid-Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis (†
1919
).
- 1918
?
Guy Butler
, Suid-Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus (†
2001
).
- 1922
?
Paul Scofield
, Britse akteur (†
2008
).
- 1924
?
Telly Savalas
, Amerikaanse akteur (†
1994
).
- 1924 ?
Benny Hill
, Britse akteur en sanger (†
1992
).
- 1926
?
Steve Reeves
, Amerikaanse akteur (†
2000
).
- 1927
?
Johan de Ridder
, Suid-Afrikaanse argitek, ontwerper van vele geboue (†
2013
).
- 1829
?
Oscar II van Swede
, koning van Swede (1872 tot 1907) en koning van Noorwee (1872 tot 1905) (†
1907
).
- 1930
?
Gunter Lamprecht
, Duitse
akteur
en skrywer (†
2022
).
- 1935
?
Raye Montague
, Amerikaanse vlootingenieur (†
2018
).
- 1940
?
Sarah du Pisanie
,
Afrikaanse
skrywer
van liefdesromans.
- 1941
?
Placido Domingo
, Spaanse tenoor en dirigent.
- 1953
?
Paul Allen
, Amerikaanse sakeman en medestigter van
Microsoft
(†
2018
).
- 1956
?
Robby Benson
, Amerikaanse akteur.
- 1956 ?
Geena Davis
, Amerikaanse aktrise.
- 1957
?
Stanley Mathabatha
, ANC-politikus en premier van
Limpopo
.
- 1962
?
Jennifer van den Heever
, Namibiese politikus.
- 1968
?
Charlotte Ross
, Amerikaanse aktrise.
- 1969
?
Karina Lombard
, Amerikaanse aktrise, komponis en vervaardiger.
- 1976
?
Emma Bunton
, Engelse sangeres (
Spice Girls
).
- 1986
?
Sushant Singh Rajput
, Indiese akteur en model (†
2020
).
- 1118
?
Pous Paschalis II
, die 160ste pous van die
Rooms-Katolieke Kerk
(* ±
1055
).
- 1793
?
Lodewyk XVI van Frankryk
, koning van Frankryk tydens die
Franse Rewolusie
(*
1754
).
- 1795
?
Samuel Wallis
,
Engelse
seevaarder wat om die wereld geseil het (*
1728
)
- 1874
?
Anton Bergmann
, skrywer en Vlaamse aktivis (*
1835
).
- 1892
?
John Couch Adams
, Britse
wiskundige
en
sterrekundige
(*
1819
)
- 1901
?
Elisha Gray
, Amerikaanse elektriese ingenieur (*
1835
).
- 1924
[
O.S.
10 April
] ?
Wladimir Lenin
, Russiese kommunis en politikus (*
1870
).
- 1927
?
Charles Warren
, Walliese en Britse kryger (*
1840
).
- 1940
?
Johannes Hendrik Conradie
, derde
administrateur
van die
Kaapland
na
Uniewording
(*
1872
)
- 1950
?
George Orwell
, Britse skrywer (*
1903
).
- 1975
?
Pieter van der Byl
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1889
).
- 1997
?
Jaco Reinach
, Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
en
atleet
(*
1962
).
- 2015
?
Patricia Berjak
, Suid-Afrikaanse
plantkundige
(*
1939
).
- 2021
?
Jackson Mthembu
, lid van die
Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
(*
1958
).
- 2021 ?
Randy Parton
, Amerikaanse akteur (*
1953
).
- 2022
?
Louie Anderson
, Amerikaanse akteur (*
1953
).
- 2022 ?
Thomas Deacon
,
Afrikaanse
digter
en
skrywer
(*
1942
).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
21 Januarie
.
|