William Anders

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
William Anders
Gebore
William Alison Anders

17 Oktober 1933 ( 1933-10-17 ) (90 jaar oud)
Brits- Hongkong
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
Beroep Vegvlieenier, ruimtevaarder
Ouer(s) Arthur F. Anders
Muriel Adams Anders

William Alison "Bill" Anders ( 17 Oktober 1933 - ; Generaalmajoor, Amerikaanse Lugmag ), is 'n voormalige Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur , atoomingenieur, Nasa - ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8 , was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde verlaat het om na die Maan te reis. Bill Anders en sy twee medebemanningslede van Apollo 8 is as Time se Persone van die Jaar vir 1968 aangewys ter erkenning vir hulle harde werk. Hy was ook deel van die rugsteunbemanning vir Apollo 11 .

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.