in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 Oktober
is die 281ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(282ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 84 dae.
- 451
? Die
Konsilie van Chalcedon
vind plaas.
- 1503
?
Pous Pius III
word gekroon deur kardinaal Raffaello Sansoni Riario.
- 1546
?
Gian Pietro Carafa
(later
Pous Paulus IV
) word kardinaal-biskop van Sabina.
- 1582
? Weens die implementering van die
Gregoriaanse kalender
, word 8 Oktober 1582 in
Italie
,
Pole
,
Portugal
en
Spanje
oorgeslaan.
- 1584
?
Giambattista Catagna
(later
Pous Urbanus VII
) word pouslike legaat in
Bologna
.
- 1645
?
Pous Innocentius X
verklaar Sint Philip Benzi salig.
- 1871
? Die Groot Vuur van
Chicago
breek uit.
- 1912
? Die
Eerste Balkanoorlog
begin toe
Montenegro
teen
Turkye
oorlog verklaar.
- 1913
? 'n
Noorweegse
meisie, genaamd Solveig Gunbjorg Jacobsen, word die eerste kind wat in
Antarktika
gebore is.
- 1936
? Die eerste uitgawe van die
Kaapstadse
middagblad
Die Suiderstem
verskyn as lyfblad van die
Verenigde Party
.
- 1967
?
Che Guevara
, 'n
Argentynsgebore
dokter
,
Marxistiese revolusioner
en
Kubaanse
guerrillaleier, word naby La Higuera,
Bolivie
, in hegtenis geneem.
- 1987
? Die vierde
Krieketwereldbeker
begin in
Indie
en
Pakistan
.
- 1551
?
Giulio Caccini
,
Italiaanse
komponis van die vroee
baroktydperk
(†
1618
)
- 1670
?
Hendrik van der Stel
, seun van
Simon van der Stel
(†
1722
)
- 1884
?
Walter von Reichenau
, veldmaarskalk in die Duitse Leer (†
1942
).
- 1888
?
Friedrich Fromm
, Duitse generaal (†
1945
).
- 1895
?
Juan Peron
, Argentynse militaris en president van
Argentinie
(†
1974
).
- 1903
?
Mikro
(die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kuhn), Afrikaanse skrywer (†
17 April
1968
).
- 1906
?
Gerry Brand
,
Springbokrugbyspeler
(†
1996
).
- 1920
?
Frank Herbert
, Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer (†
1986
).
- 1934
?
Kader Asmal
, Suid-Afrikaanse kabinetsminister (†
2011
).
- 1944
?
Jean-Yves Ollivier
,
Franse
sakeman
en parallel-diplomaat.
- 1947
?
Bob van Asperen
, Nederlandse
klavesimbel
- en Vroee-Klawerbord-speler en
dirigent
.
- 1949
?
Sigourney Weaver
, Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger.
- 1970
?
Matt Damon
, Amerikaanse akteur.
- 1997
?
Bella Thorne
, Amerikaanse aktrise en sangeres.
- 1354
?
Cola di Rienzo
, Middeleeuse Italiaanse politikus en populere leier (*
1313
).
- 1869
?
Franklin Pierce
, die veertiende
President van die Verenigde State
(*
1804
).
- 1886
?
George French Angas
, Britse en Australiese kunstenaar (*
1822
).
- 1967
?
Clement Attlee
,
Eerste minister van die Verenigde Koninkryk
(*
1883
)
- 1982
?
Fernando Lamas
, Argentynse akteur (* 1915)
- 1987
? Konstantinos Tsatsos, 2de President van
Griekeland
(* 1899)
- 1992
?
Willy Brandt
, Duitse regsgeleerde en politikus, 4de Bondskanselier van
Wes-Duitsland
,
Nobelpryswenner
(* 1913)
- 2001
? Dmitry Polyansky, eerste adjunkpremier van die Sowjetunie (* 1917)
- 2012
? Nawal Kishore Sharma, Indiese politikus, 20ste Goewerneur van
Gujarat
(* 1925)
- 2013
? Akong Rinpoche, Tibettaans-Chinese geestelike leier (* 1939)
- 2023
-
Burt Young
, Amerikaanse akteur (*
1940
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
8 Oktober
.
|