Carina Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Carina Nel
Geboorte 4 Januarie 1988 ( 1988-01-04 ) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Carina Nel (geb. 4 Januarie 1988 ) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise . Sy het op sesjarige ouderdom al begin toneelspeel en het haar dramagraad by die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie behaal.

Carina Nel is onder meer bekend vir haar rol as Isabel in SAUK1 se sepie Generations . Van 2016 af speel sy dokter Alexa Welman in 7de Laan en sy was in 2017 genomineer vir 'n Tempo-toekenning vir die sepieaktrise van die jaar. Sy het in 7de Laan eweneens die (dubbel)rol van die boosaardige karakter Amanda Louw gespeel.

Nel woon met haar eggenoot in Pretoria .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]