in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
6 Januarie
is die sesde dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 359 dae in die res van die jaar (360 in
skrikkeljare
).
- 1367
?
Richard II van Engeland
(†
1400
).
- 1412
?
Johanna van Arkel
, Franse nasionale heldin (†
1431
).
- 1834
?
Georges de Layens
, Franse botanis en
byeboer
(†
1897
).
- 1838
?
Max Bruch
, Duitse komponis en dirigent (†
1920
).
- 1861
?
Victor Horta
, Belgiese argitek en ontwerper (†
1947
).
- 1865
?
Stephanus Postma
, Afrikaanse teoloog en predikant (†
1904
).
- 1878
?
Carl Sandburg
, Amerikaanse digter en geskiedkundige (†
1967
).
- 1890
?
Paul Louw
, Afrikaanse predikant en digter (†
1933
).
- 1897
?
Ferenc Szalasi
, Hongaarse militere offisier en politikus (†
1946
).
- 1906
?
Walter Battiss
, Suid-Afrikaanse kunstenaar (†
1982
).
- 1913
?
Loretta Young
, Amerikaanse
aktrise
(†
2000
).
- 1944
?
Bonnie Franklin
, Amerikaanse aktrise (†
2013
).
- 1946
?
Syd Barrett
,
Engelse
sanger
, liedjieskrywer en
musikant
wat die rockgroep
Pink Floyd
in 1965 gestig het (†
2006
).
- 1955
?
Rowan Atkinson
, Britse akteur.
- 1955
?
Virginia Davids
, Suid-Afrikaanse sopraan.
- 1962
?
Mike Schussler
, Suid-Afrikaanse ekonoom (†
2022
).
- 1984
?
Marius van der Westhuizen
, Suid-Afrikaanse internasionale
rugby
skeidsregter
.
- 1986
?
Deepika Padukone
,
Indiese
aktrise en model.
- 1987
?
Bongani Khumalo
, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- 1999
?
Eliza Scanlen
, Australiese aktrise.
- 1448
?
Christoffel van Beiere
, 'n koning van
Denemarke
,
Noorwee
en
Swede
(*
1418
).
- 1693
?
Mehmet IV
, 'n sultan van die
Ottomaanse Ryk
(*
1642
)
- 1884
?
Gregor Mendel
, Oostenrykse Augustynse monnik, bioloog en ontdekker van die
grondslag van die genetika
(*
1822
).
- 1919
?
Theodore Roosevelt
, die 26ste
President van die Verenigde State
(1901?1909) (*
1858
).
- 1919 ? Walther Paucker, Duits-Baltiese protestantse martelaar (*
1878
).
- 1981
?
A.J. Cronin
, Skotse fisikus en digter (*
1896
).
- 1993
?
Rudolf Nureyev
, Russiese balletdanser (*
1938
).
- 1993
?
Dizzy Gillespie
,
Amerikaanse
trompetspeler
van
jazzmusiek
(*
1917
).
- 1995
?
Joe Slovo
, 'n Suid-Afrikaanse politikus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, en 'n lid van die ANC (*
1926
).
- 2013
?
Neil Adcock
, Suid-Afrikaanse krieketspeler (*
1931
).
- 2019
?
Johan Claassen
, Suid-Afrika se ses-en-twintigste
Springbokkaptein
(*
1929
).
- 2022
? Sir
Sidney Poitier
, Amerikaans gebore
Bahamaanse
akteur, regisseur, skrywer en diplomaat (*
1927
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
6 January
.
|