in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 Januarie
is die agtste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 357 dae in die res van die jaar (358 in
skrikkeljare
).
- 1817
?
Theophilus Shepstone
, Brits-Suid-Afrikaanse politikus (†
1893
).
- 1855
? Sir
James Rose-Innes
, 'n Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika (†
1942
).
- 1904
?
Karl Brandt
, SS-generaal en oorlogsmisdadiger (†
1948
).
- 1908
?
William Hartnell
, Britse akteur (†
1975
).
- 1911
?
Esther Mentz
, Suid-Afrikaanse operasangeres en aktrise (†
1986
).
- 1935
?
Elvis Presley
, Amerikaanse sanger, kitaarspeler en akteur (†
1977
).
- 1936
?
Ferdi Hartzenberg
, Suid-Afrikaanse politikus (†
1936
).
- 1937
?
Shirley Bassey
, Britse sangeres.
- 1942
?
Stephen Hawking
, Britse fisikus en skrywer (†
2018
).
- 1942 ?
Junichiro Koizumi
, Japannese politikus, van 2001 tot 2006 premier van Japan.
- 1942 ?
Wjatsjeslaf Zoedof
, Sowjetse ruimtevaarder.
- 1946
?
Whitey Basson
, Suid-Afrikaanse sakeman en miljarder.
- 1947
?
David Bowie
, Britse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger (†
2016
).
- 1957
?
Sisi Khampepe
, 'n regter in die
Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
.
- 1978
?
James Alexander
, Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger (†
2023
).
- 1979
?
Butch James
, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- 1983
?
Kim Jong-oen
, leier van Noord-Korea.
- 1986
?
Peng Shuai
, Chinese professionele tennisspeler.
- 2000
?
Noah Cyrus
, Amerikaanse aktrise.
- 1198
?
Pous Celestinus III
, die 175ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±
1106
).
- 1324
?
Marco Polo
, een van die eerste (tesame met sy pa en oom) westerlinge om met die
syroete
na
China
te reis (*
1254
).
- 1642
?
Galileo Galilei
, 'n
Italiaanse
fisikus
,
wiskundige
, sterrekundige en
filosoof
(*
1564
).
- 1704
?
Lorenzo Bellini
,
Italiaanse
geneesheer en anatomis (*
1643
).
- 1713
?
Arcangelo Corelli
, Italiaanse
komponis
(*
1653
).
- 1811
?
Friedrich Nicolai
, Duitse skrywer en uitgewer (*
1733
).
- 1941
?
Robert Baden-Powell
, Britse offisier en skrywer (*
1857
).
- 1946
?
Dion Fortune
, Walliese skryfster en okkultis (*
1890
).
- 1978
?
Rick Turner
, Suid-Afrikaanse akademikus en anti-apartheidsaktivis (*
1941
).
- 1979
?
Mabel Jansen
, Suid-Afrikaanse skryfster, opvoedkundige en kultuurleier (*
1889
).
- 1983
?
Gerhard Barkhorn
, Duitse
bobaasvlieenier
en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vyandige vliegtuie kon neerskiet (*
1919
).
- 1996
?
Francois Mitterrand
, Franse president (*
1916
).
- 2010
?
Otmar Suitner
, Oostenrykse dirigent (*
1922
).
- 2023
?
Adriaan Vlok
, Suid-Afrikaanse politikus en oud-kabinetminister (*
1937
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
8 January
.
|