in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
19 Maart
is die 78ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(79ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 287 dae.
- 1629
?
Aleksei van Rusland
,
tsaar
van
Rusland
(†
1676
).
- 1849
?
Alfred von Tirpitz
, 'n Duitse admiraal (†
1930
).
- 1853
?
Elsie Eloff-Kruger
, dogter van pres.
Paul
en mev.
Gezina Kruger
(†
1924
).
- 1873
?
Max Reger
, Duitse komponis, pianis en orrelis (†
1916
).
- 1883
? Abraham Duvenage, professor in
Wiskunde
en
Fisika
aan die
Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O.
(†
1923
).
- 1905
?
Albert Speer
,
Hitler
se argitek en minister van bewapening (†
1981
).
- 1906
?
Adolf Eichmann
, Nazi-Duitse
SS
-offisier en oorlogsmisdadiger (†
1962
).
- 1916
?
Theo Gerdener
, joernalis, skrywer, Natalse administrateur, senator, minister van binnelandse sake, leier van die Demokratiese Party (†
2013
).
- 1925
?
Brent Scowcroft
, 'n Amerikaanse lugmag luitenant-generaal en veiligheidsadviseur (†
2020
).
- 1928
?
Clive van Ryneveld
, Suid-Afrikaanse krieketspeler, politikus, prokureur en bankier (†
2018
).
- 1933
?
Philip Roth
, Amerikaanse romanskrywer († 2018).
- 1936
?
Ken Higgins
, Suid-Afrikaanse pianis (†
2016
).
- 1943
?
Engemi Ferreira
,
Afrikaanse skrywer
en
dramaturg
(†
2019
).
- 1955
?
Bruce Willis
, Amerikaanse akteur.
- 1963
?
Jake White
,
Suid-Afrikaanse rugbyafrigter
.
- 235
?
Severus Alexander
, keiser van die
Romeinse Ryk
(*
208
).
- 1721
?
Pous Clemens XI
, die 243ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
1649
).
- 1847
?
Karel Lodewijk Ledeganck
, Vlaamse skrywer (*
1805
).
- 1902
?
Johannes Kotze
, predikant van die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
in Kaapstad (*
1832
).
- 1941
?
Nikolai Semenovich Kurnakov
, Russiese
fisiese chemikus
(*
1860
).
- 1950
?
Edgar Rice Burroughs
, Amerikaanse skrywer en skepper van
Tarzan
(*
1875
).
- 1953
?
Manie Bredell
, lyfwag en privaatsekretaris van pres.
Paul Kruger
(*
1865
).
- 1971
?
Jan Greshoff
, Nederlandse joernalis, digter en skrywer (*
1888
).
- 1993
?
Dulcie Howes
, Suid-Afrikaanse ballerina en balletpionier (*
1908
).
- 2008
?
Arthur C. Clarke
,
Amerikaanse
wetenskapsfiksieskrywer
(*
1917
).
- 2008 ?
Hugo Claus
,
Vlaamse
skrywer (*
1929
).
- 2008 ?
Paul Scofield
, Britse akteur (*
1922
).
- 2015
?
Steve Mokone
, Suid-Afrikaanse sokkerspeler (*
1932
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
19 March
.
|