Massachusetts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gemenebes Massachusetts
alt alt
Vlag van Massachusetts Seel
Bynaam(e): Bay State
alt
Kaart van die Verenigde State met Massachusetts uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Boston
Grootste stad Boston
Area   44 ste in die V.S.
 - Totaal 27 336 km 2
 - Wydte 295 km
 - Lengte 182 km
 - Water 7 031 km 2
 - % water 25.7 %
 - Breedtegraad 41°?14′ N tot 42°?53′ N
 - Lengtegraad 69°?56′ W tot 73°?30′ W
Bevolking   14 de in die V.S.
 - Totaal 6 547 629
 - Digtheid 239,5/km 2
3 de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Mount Greylock
1 064 m
 - Gemiddeld 150 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie   6 Februarie 1788 (6 de )
Goewerneur Charlie Baker (R)
Luitenant-Goewerneur Karyn Polito (R)
Wetgewer Massachusetts Algemene Raad
 - Hoerhuis Massachusetts Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Elizabeth Warren (D)
Ed Markey (D)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings MA US-MA
Webblad www.mass.gov

Massachusetts (Engels: Commonwealth of Massachusetts ) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika . Die hoofstad en grootste stad is Boston . Dit het 'n bevolking van omtrent 6,5 miljoen en 'n oppervlakte van 27 336 vierkante kilometer .

Massachusetts word in die noorde deur Vermont en New Hampshire , in die suide deur Rhode Island en Connecticut , en in die weste deur New York begrens. In die ooste le die Atlantiese Oseaan . Dit was die sesde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Massachusetts was die eerste deelstaat wat slawerny afgeskaf het.

Massachusetts se bynaam is Bay State .

Pioneer Valley naby South Deerfield
Uitsig oor Boston vanuit die Prudential Tower-wolkekrabber
Rose Kennedy Greenway, Boston
Old State House, Boston
Old State House, Boston
Skinny House, Boston
Pilgrim Monument in Provincetown, Cape Cod
Houthuis in die Gingerbread-style, Martha's Vineyard
Ocean Park in Oak Bluffs, Martha's Vineyard

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State Alabama ? Alaska ? Arizona ? Arkansas ? Colorado ? Connecticut ? Delaware ? Florida ? Georgia ? Hawaii ? Idaho ? Illinois ? Indiana ? Iowa ? Kalifornie ? Kansas ? Kentucky ? Louisiana ? Maine ? Maryland ? Massachusetts ? Michigan ? Minnesota ? Mississippi ? Missouri ? Montana ? Nebraska ? Nevada ? New Hampshire ? New Jersey ? Nieu-Meksiko ? New York ? Noord-Carolina ? Noord-Dakota ? Ohio ? Oklahoma ? Oregon ? Pennsilvanie ? Rhode Island ? Suid-Carolina ? Suid-Dakota ? Tennessee ? Texas ? Utah ? Vermont ? Virginie ? Washington ? Wes-Virginie ? Wisconsin ? Wyoming
Federale distrik Distrik Columbia ( Washington, D.C. )
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilande ? Amerikaans-Samoa ? Guam ? Noordelike Mariana-eilande ? Puerto Rico
Klein afgelee eilande Baker ? Howland ? Jarvis ? Johnston ? Kingman ? Midway ? Navassa ? Palmyra ? Wake
Geassosieerde lande Gefedereerde State van Mikronesie ? Marshalleilande ? Palau