in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
14 Augustus
is die 226ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(227ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 139 dae in die res van die jaar.
- 1742
?
Gregorio Barnaba Chiaramonti
later
Pous Pius VII
(†
1823
).
- 1771
? Sir
Walter Scott
, Skotse digter en skrywer (†
1832
).
- 1777
?
Hans Christian Oersted
, Deense fisikus (†
1851
).
- 1867
?
John Galsworthy
, Engelse romanskrywer en dramaturg,
Nobelprys
-wenner (†
1933
).
- 1870
?
Nelson McDowell
, Amerikaanse akteur (†
1947
).
- 1890
?
Oswald Pirow
, Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde (†
1959
).
- 1892
?
Kaikhosru Shapurji Sorabji
, Engelse pianis, komponis en kritikus (†
1988
).
- 1896
?
Albert Ball
, Engelse
bobaasvlieenier
(†
1917
).
- 1912
?
William Sage Rapson
, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse-chemikus (†
1999
).
- 1923
?
Alice Ghostley
, Amerikaanse aktrise (†
2007
).
- 1945
?
Wim Wenders
,
Duitse
filmregisseur word in
Dusseldorf
gebore.
- 1945
?
Steve Martin
, Amerikaanse akteur, komediant, musikant en vervaardiger.
- 1953
?
James Horner
, Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek (†
2015
).
- 1961
?
Susan Olsen
, Amerikaanse aktrise.
- 1966
?
Halle Berry
, Amerikaanse model, aktrise en vervaardiger, eerste prinses by Mej VSA 1986.
- 1983
?
Mila Kunis
, Amerikaanse aktrise.
- 1984
?
Robin Soderling
, Sweedse tennisspeler.
- 582
?
Tiberius II
,
keiser
van
Bisantium
(*
535
).
- 1464
?
Pous Pius II
, die 210de
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
in Ancona (*
1405
).
- 1870
?
David Farragut
, Amerikaanse admiraal (*
1801
).
- 1871
?
Philip Blommaert
, Vlaamse skrywer (*
1809
).
- 1884
?
Arnoldus Pannevis
, baanbreker van
Afrikaans
(*
1838
).
- 1941
?
Paul Sabatier
, Franse
chemikus
en
Nobelpryswenner
(*
1854
).
- 1951
?
William Randolph Hearst
, Amerikaanse uitgewer; onderwerp van die film
Citizen Kane
(*
1863
).
- 1956
?
Bertolt Brecht
, Duitser digter, dramaturg en regisseur (*
1898
).
- 1958 ?
Konstantin von Neurath
, Duitse prokureur en politikus (*
1873
).
- 1963
?
Clifford Odets
, Amerikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer (*
1906
).
- 1965
?
Jan van Nijlen
,
Vlaamse
digter
en essayis (*
1884
).
- 1981
?
Karl Bohm
,
Oostenrykse
dirigent
(*
1894
).
- 1985
?
Gale Sondergaard
, Amerikaanse aktrise (*
1899
).
- 1988
?
Enzo Ferrari
, Italiaanse motorrenjaer en entrepreneur (* 1898).
- 1992
?
Anna Neethling-Pohl
, Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer (*
1906
).
- 1996
?
Sergiu Celibidache
, Roemeense orkesdirigent en komponis (*
1912
).
- 2004
?
Czesław Miłosz
, Pools-gebore Amerikaanse skrywer, essayis,
Nobelpryswenner
(*
1911
).
- 2006
?
Bruno Kirby
, Amerikaanse akteur (*
1949
).
- 2012
?
Phyllis Thaxter
, Amerikaanse aktrise (*
1919
).
- 2019
?
Carrol Boyes
, Suid-Afrikaanse kunstenaar, ontwerper en sakevrou (*
1954
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
14 August
.
|