Bernard Haitink
|
---|
|
Agtergrondinligting
|
---|
Geboortenaam
| Bernard Johan Herman Haitink
|
---|
Gebore
| 4 Maart 1929
Amsterdam
,
Nederland
|
---|
Sterf
| 21 Oktober 2021 (op 92)
|
---|
Genres
| Klassiek
|
---|
Beroep(e)
| Dirigent
|
---|
Instrumente
| Viool
|
---|
Bernard Johan Herman Haitink
(
Nederlands
:?b?rn?rt ??aːi?t?ŋk|lang; *
4 Maart
1929
?
21 Oktober
2021
) was 'n
Nederlandse
dirigent
.
Haitink is in
Amsterdam
gebore as die seun van Willem Haitink, 'n staatsbeampte wat later die direkteur van die Nederlandse Elektrisiteitsraad sou word, en Anna Clara Verschaffelt, wat vir
Alliance Francaise
gewerk het.
[1]
Hy het viool gestudeer en gedirigeer by die Konservatoria van Amsterdam. Hy het viool in orkeste gespeel voordat hy in 1954 en 1955 kursusse in dirigeer onder Ferdinand Leitner geneem het.
Haitink het op 19 Julie 1954 sy eerste uitvoering gedirigeer met die Nederlandse Radio-unie simfonieorkes (later die Nederlandse Radio Filharmoniese Orkes [RFO]).
[2]
Hy het in 1955 die tweede dirigent van die simfonieorkes geword, en in 1957 het hy hoofdirigent daarvan geword. Sy buiging as dirigent met die
Koninklike Concertgebouw-orkes
het op 7 November 1956 plaasgevind. Hy het naamlik ingestaan vir
Carlo Maria Giulini
.
[3]
Na die skielike dood van Eduard van Beinum, was Haitink op 1 September 1959 as die eerste- of hoofdirigent van die Concertgebouw-orkes aangestel. Hy het in 1961 die prinsipiele dirigent van die Concertgebouw-orkes geword, en het tot 1963 die posisie gedeel met
Eugen Jochum
, toe Haitink die enigste prinsipiele dirigent geword het.
[4]
Haitink het verskeie opname vir die Philips
plaatetiket
saam met die Concertgebouw-orkes gemaak, en ook later vir Decca en EMI Classics, en wyd getoer saam met die orkes.
In die vroee 1980's het Haitink gedreig om te bedank uit sy pos in protes teen vermindering van die subsidie wat die Concertgebouw-orkes van die Nederlandse regering ontvang het ? welke kon lei tot die afdanking van 23 musikante uit sy orkes. Die finansiele situasie was uiteindelik geskik,
[5]
en Haitink het tot 1988 aangebly as hoofdirigent. In 1999 is hy aangestel as eredirigent van die Koninklike Concertgebouw-orkes. In Desember 2012, in die nasleep van sy voorspraak vir die RFO en voorgestelde begrotingbesnydings aan die orkes en Nederlandse musiek in die algemeen, het Haitink die titel as weldoener of beskermheer van die RFO aanvaar.
[2]
In Maart 2014 het Haitink aan die Nederlandse koerant
Het Parool
genoem dat hy die titel van RFO dirigent-laureaat wou herroep en nie langer as gas-dirigent van die orkes wou optree nie, in protes teen die orkes se huidige administratiewe bestuur.
[6]
In September 2015 het die Koninklike Concertgebouw Orkes aangekondig dat hulle hulle versoen het met Haitink, met 'n gepaardgaande geskeduleerde gasdirigentoptrede met die orkes gedurende die 2016-17 seisoen.
[7]
[8]
Haitink was ook vanaf 1967 tot 1979 die hoofdirigent van die
Londen Filharmoniese Orkes
. Hy was ook vanaf 1978 tot 1988 Musiekdirekteur by Glyndebourne Opera in Engeland, en vanaf 1987 tot 2002 Musiekdrekteur van die
Royal Opera House
, waar sy musikale vermoe hoog aangeslaan is, alhoewel hy nie altyd heeltemal toegewydheid was aan die organisasie nie.
[9]
[10]
Van 2002 tot 2004 was Haitink hoofdirigent van die
Staatskapelle Dresden
. Sy oorspronklike kontrak met Dresden het tot 2006 geloop, maar Haitink het voor die afloop daarvan in 2004 bedank oor verskille met die Staatskapelle se
Intendant
, Gerd Uecker, betreffende die orkes se keuse van 'n opvolger.
[11]
Haitink het vanaf 1995 tot 2004 gedien as hoofgasdirigent van die
Boston Simfonieorkes
toe hy die nuwe titel van dirigent-emeritus aanvaar het. Bykomend hiertoe het hy saam met
l'Orchestre National de France
en die
Londen Simfonieorkes
verskyn. In die vroee 2000's het hy die volledige simfoniese siklusse van
Beethoven
en
Brahms
opgeneem saam met die Londen Simfonieorkes vir die LSO Live plaatetiket. Haitink is ook 'n erelid van die
Berliner Philharmoniker
.
In April 2006, na 'n hoogaangeskrewe twee-weeklange uitvoering van musiek saam met die
Chicago Simfonieorkes
(CSO), het die CSO Haitink in die nuutgeskepte posisie van hoofdirigent aangestel, met ingang van die 2006?2007 seisoen.
[12]
Die duur van die kontrak was vier jaar.
[13]
Haitink het egter a.g.v. sy hoe ouderdom nee gese op die aanbod van die CSO om hul direkteur van musiek te word.
[14]
Ten opsigte van sy kontrak, het Haitink gese dat "elke dirigent, insluitende ekself, 'n vervaldatum het."
[15]
Hy het in Junie 2010 sy kontrak as hoofdirigent van Chicago afgesluit met 'n reeks konserte van die volledige Beethoven-simfoniee.
[16]
en terselfdertyd het die orkes die Theodore Thomas-medalje aan hom toegeken.
[17]
Haitink het 'n wye varieteit werke gedirigeer en opgeneem, met die volledige simfoniee van
Beethoven
,
Brahms
,
Schumann
,
Tsjaikofski
,
Bruckner
,
Mahler
,
Sjostakowitsj
en
Vaughan Williams
, asook die volledige klavier
concertos
van Beethoven en Brahms saam met
Claudio Arrau
wat van sy mees noemenswaardige opnames is.
[18]
Haitink het opnames vir 'n verskeidenheid plaatetikette gemaak, insluitende Philips Records,
EMI
Classics, Columbia Records, LSO Live, RCO Live, en CSO Resound. Ander opnames sluit die volledige orkeswerke van
Debussy
, die twee simfoniee van
Elgar
, die drie
Mozart
/Da Ponte operas, en
Wagner
se volledige operasiklus,
Der Ring des Nibelungen
, in, asook die opera
Tannhauser
.
Haitink het in 'n 2004 artikel aangekondig dat hy nie langer opera sou dirigeer nie, maar het in 2007 toegewings op die voorneme gemaak, en drie uitvoerings van
Parsifal
in
Zurich
in Maart en April gedirigeer, en vyf uitvoerings van die opera
Pelleas et Melisande
in Parys se (Theatre des Champs-Elysees) in Junie. Hy het in 2004 gese dat hy nie beplan het om verder by die Koninklike Opera, Covent Garden te dirigeer nie.
[19]
'n Aankondiging in April 2007 het egter vermeld dat Haitink sou terugkeer na die Koninklike Opera in Desember 2007, met dieselfde Zurichproduksie van
Parsifal
,
[20]
en hy het die voorneme vervul.
[21]
Haitink het vir verskeie jare meesterklasse in dirigeer aangebied en jong dirigente opgelei in
Luzern
.
[22]
In Junie 2015 het die Europese Unie Jeugorkes die aanstelling van Haitink as die orkes se dirigent-laureaat aangekondig, met onmiddellike ingang.
[23]
In Junie 2019 het Haitink gekonstateer dat sy finale konsert as dirigent in September 2019 sal wees.
[24]
Koninklike Concertgebouw-orkes
:
- Anton Bruckner
: Simfoniee 0-9 (Philips)
- Claude Debussy
: Orkeswerke (Philips, 1976?79)
- Gustav Mahler
- Simfoniee 1?9 (Philips)
- Simfonie No. 2 "Opstanding"
, Elly Ameling, Aafje Heynis, Nederlandse-radiokoor, (Philips 1968).
- Simfonie No. 5 (PENTATONE)
- Simfonie No. 8 "
Simfonie van 'n Duisend
” (remastered PENTATONE)
- Simfoniee Nos. 1-5, 7, 9 (
Kerstmatinee
; Philips)
- Maurice Ravel
- Orkestrale Werke (Philips 1971?77)
- Daphnis et Chloe Suites & Ma mere l’oye (remastered; Pentatone)
- Pjotr Tsjaikofski
: Simfoniee 1-6. (Philips, 1979)
- Dmitri Sjostakowitsj
: Simfonie no.15 (RCO live 2012).
- Robert Schumann
: Simfonie No.3 in E-mol "Ryns" (Philips 411 104-1, 1983)
- Symphony Edition
boksstel van Koninklike Concertgebouw-orkes (RCO) opnames van Beethoven, Brahms, Bruckner, Mahler, Schumann, Tsjaikofski (36 CDs - Decca, 2014)
Boston Simfonieorkes
:
- Johannes Brahms
- Simfonie No. 1,
Nanie
met die
Tanglewood Festival
Koor (Philips, 1994)
- Simfonie No. 2 in D Majeur,
Tragiese Ouverture
(Philips, 1990)
- Simfonie No. 3,
Alto Rapsodie
met Jard Van Nes saam met die mans van die
Tanglewood Festival
Koor (Philips, 1993)
- Simfonie No. 4 in E Mineur,
Haydn Variasies
(Philips, 1992)
- Klavierconcerto No. 2, met Emanuel Ax (Sony, 1997)
- Maurice Ravel
- Daphnis and Chloe
met die Tanglewood Festival Koor (Philips, 1989)
- Ma Mere l'Oye
,
Menuet antique
,
Rapsodie espagnole
,
La Valse
(Philips, 1995)
- Alborada del Gracioso
,
Bolero
,
Le tombeau de Couperin
,
Valses nobles et sentimentales
(Philips, 1996)
Chicago Simfonieorkes
:
Londen Filharmoniese Orkes
:
Londen Simfonieorkes
:
Beierse Radio Simfonieorkes
:
- ↑
Nicholas Wroe (14 Oktober 2000).
"Meester van die Huis"
.
The Guardian
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
2,0
2,1
Radio Filharmonisch Orkest (20 Desember 2012).
"Haitink beskermheer van die Nederlandse Radio Filharmoniese Orkes"
. Persberig. Archived from
the original
on 6 Augustus 2013
.
https://web.archive.org/web/20130806071554/http://en.radiofilharmonischorkest.nl/mco_page/detail/22285
. Besoek op 2 Februarie 2013
.
- ↑
"Die Bedeesde Nederlander"
.
Time
(in Engels). 12 Mei 1967. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 21 Julie 2013
. Besoek op
13 Julie
2007
.
- ↑
Die orkes se eie
webwerf
gee 1963 aan as die datum waarop Haitink die enigste prinsipiele dirigent geword het.
- ↑
James R. Oestreich (10 Maart 2002).
"
'n Rasionele Man in 'n Irrasionele Beroep"
.
New York Times
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2018
. Besoek op
30 Oktober
2007
.
- ↑
"Haitink nooit meer bij Concertgebouworkest".
Het Parool
, 4 Maart 2014.
- ↑
Royal Concertgebouw Orchestra (2 September 2015).
"Press Statement - Royal Concertgebouw Orchestra and Bernard Haitink"
. Persberig. Archived from
the original
on 18 Oktober 2015
.
https://web.archive.org/web/20151018060618/http://www.concertgebouworkest.nl/en/News/Press/2015-2016/Press-statement-Royal-Concertgebouw-Orchestra-and-Bernard-Haitink/
. Besoek op 2015-09-03
.
- ↑
Guido van Oorschot (3 September 2015).
"Concertgebouw toont zich de wijste in kwestie-Haitink"
.
De Volksrant
(in Nederlands).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2017
. Besoek op
3 September
2015
.
- ↑
Nicholas Kenyon (2 Junie 1991).
"Vir 'n Teesinnige Maestro, Verligting, Geen Berou, in Berlyn"
.
New York Times
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2018
. Besoek op
6 Januarie
2008
.
- ↑
Andrew Clements (21 Junie 2002).
"
'n Groot musikant ? maar dit was nie genoeg nie"
.
The Guardian
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
Andrew Clark (22 Oktober 2004).
"Bernard Haitink: onvoltooide simfonie"
.
Financial Times
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 2 Januarie 2013
. Besoek op
5 Mei
2007
.
- ↑
Andrew Patner (15 Oktober 2006).
"Simfonie in goeie hande"
.
Chicago Sun-Times
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2015
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
Daniel J. Wakin, (28 April 2006).
"Kuns,Kortliks; Chicago Simfonieorkes: Dirigente maar Geen Musiekdirekteur"
.
New York Times
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2018
. Besoek op
21 April
2007
.
{{
cite news
}}
: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (
link
)
- ↑
Geoffrey Norris (9 April 2008).
"Bernard Haitink: Ek's mal oor mag sonder verantwoordelikheid"
.
The Telegraph
. Besoek op
10 September
2008
.
[dooie skakel]
- ↑
James R. Oestreich (6 Oktober 2006).
"A Jet-Setting Maestro Sets a Brisker Pace for Beethoven"
.
New York Times
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
Andrew Patner (19 Junie 2010).
"Haitink beeindig CSO ampstermyn met onthullende interpretasie van Beethoven se Negende"
.
Chicago Sun-Times
. Besoek op
2 Julie
2010
.
[dooie skakel]
- ↑
Chicago Symphony Orchestra (21 Junie 2010).
"CSO Hoofdirigent Bernard Haitink Ontvang Theodore Thomas-medalje vir Uitstaande Diens"
. Persberig. Archived from
the original
on 16 Julie 2011
.
https://web.archive.org/web/20110716180850/http://cso.org/uploadedFiles/7_Learn/Press_Room/Press_Releases/2009/Haitink_ThomasMedallion_final.pdf
. Besoek op 2 Julie 2010
.
- ↑
Anderson, Robert; Mahler; Soloists; Choirs; Orchestra, Concertgebouw; Haitink. "Mahler: Die Volledige Simfoniee".
Musical Times
(1560 uitg.). Musical Times Publications Ltd.
114
(1560): 152.
doi
:
10.2307/957200
.
JSTOR
957200
.
- ↑
Martin Kettle (5 Maart 2004).
"I started far too young. I still have sleepless nights ..."
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2008
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
Opera News
.
"Breaking News: Next Royal Opera Season Promises Minotaur Premiere, New Salome, Voigt as Ariadne"
. Persberig
.
http://www.metoperafamily.org/operanews/news/pressrelease.aspx?id=1396
.
- ↑
Erica Jeal (8 Desember 2007).
"Parsifal (Royal Opera House, London)"
.
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2007
. Besoek op
6 Januarie
2008
.
- ↑
Tom Service (11 Augustus 2011).
"
'n Meesterklas met Bernard Haitink"
.
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019
. Besoek op
4 Oktober
2014
.
- ↑
"argiefkopie"
. Persberig. Archived from
the original
on 2019-01-04
.
https://web.archive.org/web/20190104175839/http://www.euyo.eu/discover/news/euyo-announces-new-conductors/
. Besoek op 2019-07-12
.
- ↑
Guido van Oorschot (12 Junie 2019).
"Dirigent Bernard Haitink zet na 65?jaar een punt achter zijn carriere"
.
De Volksrant
(in Nederlands).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2019
. Besoek op
12 Junie
2019
.
- ↑
Fiona Maddocks (13 Desember 2009).
"Mahler Simfonie No 2: Chicago Symphony/Haitink"
.
The Observer
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017
. Besoek op
27 Oktober
2010
.
- ↑
"Chicago Simfonieorkes kondig Groot Radio - en Opname Inisiatiewe Aan". Chicago Symphony Orchestra. 30 November 2006.
- ↑
John von Rhein (20 Oktober 2006).
"Haitink, CSO skep towerkuns met Mahler"
.
Chicago Tribune
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 7 Mei 2007
. Besoek op
21 April
2007
.
- ↑
Andrew Clements (25 April 2008).
"Mahler: Simfonie No 6, Chicago Simfonieorkes/ Haitink"
.
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017
. Besoek op
27 Oktober
2010
.
- ↑
Andrew Clements (22 Augustus 2008).
"Classical review: Shostakovich: Symphony No 10, LPO/Haitink; Symphony No 4, Chicago SO/Haitink"
.
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2017
. Besoek op
27 Oktober
2010
.
- ↑
Andrew Clements (17 Junie 2010).
"Strauss: Ein Heldenleben; Webern: Im Sommerwind"
.
The Guardian
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016
. Besoek op
27 Oktober
2010
.
- ↑
Geoffrey Norris (24 Maart 2010).
"Strauss: Eine Alpensinfonie, review"
.
Telegraph
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2017
. Besoek op
19 April
2017
.
- Onderhoude