in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Robbeneiland
|
---|
Dorpie op Robbeneiland
|
Robbeneiland se ligging in Wes-Kaap
|
Koordinate:
33°48′24″S
18°21′58″O
/
33.80667°S 18.36611°O
/
-33.80667; 18.36611
|
Land
|
Suid-Afrika
|
---|
Provinsie
| Wes-Kaap
|
---|
Munisipaliteit
| Stad Kaapstad
|
---|
Oppervlak
|
---|
? Totaal
| 5,18 km
2
(2,00 vk. myl)
|
---|
Hoogte
| 30 m (100 ft)
|
---|
Bevolking
|
---|
? Totaal
| 116
|
---|
? Digtheid
| 22/km
2
(60/vk. myl)
|
---|
Rasverdeling
(2011)
|
---|
?
Wit mense
| 13,8%
|
---|
?
Bruin mense
| 23,3%
|
---|
?
Swart mense
| 60,3%
|
---|
?
Ander
| 2,6%
|
---|
Taal
(2011)
|
---|
?
Xhosa
| 37,9%
|
---|
?
Afrikaans
| 35,3%
|
---|
?
Zoeloe
| 15,5%
|
---|
?
Engels
| 7,8%
|
---|
?
Ander
| 3,4%
|
---|
Poskode
(strate)
| 7400
|
---|
Robbeneiland
, voorheen
Eyland Cornelia
,
[2]
is 'n
eiland
in
Tafelbaai
, 12
kilometer
vanaf die kus van
Kaapstad
,
Suid-Afrika
. Die eiland het 'n tipiese Karooklimaat ten spyte daarvan dat dit so naby aan Kaapstad, wat 'n Mediterreense klimaat het, gelee is. Die koue
Benguelastroom
is daarvoor verantwoordelik.
Dit is duisende jare gelede die eerste keer bewoon toe die waterkanaal wat dit tans van die land skei, bo seevlak was. Van die einde van die
17de eeu
af is Robbeneiland gebruik om sekere individue af te sonder, grootliks as 'n
tronk
, en onder sy eerste permanente inwoners was politieke leiers van verskeie Nederlandse kolonies, nie net van Suid-Afrika nie, maar ook uit
Indonesie
. Van
1836
tot
1931
is dit as 'n
melaatsekolonie
gebruik en in die
20ste eeu
het dit bekend geword as 'n tronk vir politieke gevangenes, onder wie die bekendste
Nelson Mandela
,
Walter Sisulu
,
Govan Mbeki
,
Robert Sobukwe
,
Kgalema Motlanthe
en
Jacob Zuma
was.
Die hele eiland word deur die staat besit, met die uitsondering van die kerk.
Vandag is die eiland 'n gewilde toeristebestemming en is in
1999
deur
Unesco
tot
werelderfenisgebied
verklaar. Dit kan per
veerboot
van die
Victoria & Alfred Waterfront
af bereik word, en is die hele jaar lank oop, afhangende van die weer.
Robbeneiland is in 1997 deur die Minister van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie verklaar as 'n nasionale monument en word vandag beskerm as 'n nasionale erfenisterrein in gevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).
[3]
- Green, Lawrence G.: A decent fellow doesn't work. Kaapstad: Howard Timmins, 1982.
ISBN 0-86978-241-X
|
---|
|
| |