in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
29 Desember
is die 363ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(364ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 2 dae in die res van die jaar.
- 1709
? Jelizawjeta Petrowna,
Keiserin Elisabeth van Rusland
(†
1762
).
- 1808
?
Andrew Johnson
, die 17de
President van die Verenigde State
(†
1875
)
- 1911
?
Klaus Fuchs
,
Duitse
teoretiese
fisikus
en atoom
spioen
(†
1988
).
- 1918
?
Dricky Beukes
, Suid-Afrikaanse skrywer (†
1999
).
- 1929
? Dr.
Jan van Elfen
'n skrywer van mediese boeke, onder andere
Dokter in die huis
(†
2007
).
- 1932
?
Inga Swenson
, Amerikaanse aktrise (†
2023
).
- 1936
?
Mary Tyler Moore
, 'n Amerikaanse aktrise en komediant (†
2017
).
- 1938
?
Jon Voight
, Amerikaanse akteur.
- 1939
?
Patricia Berjak
, Suid-Afrikaanse
plantkundige
(†
2015
).
- 1961
?
Anton Nel
, Suid-Afrikaanse klassieke konsert
pianis
.
- 1976
?
Danny McBride
, Amerikaanse akteur.
- 1982
?
Alison Brie
, Amerikaanse aktrise.
- 1996
?
Dylan Minnette
, Amerikaanse akteur.
- 1630
?
Johannes Stalpaert van der Wiele
,
Nederlandse
priester,
skrywer
en
digter
(*
1579
)
- 1815
?
Saartjie Baartman
, Khoikhoi-vrou wat in
Europa
as die Hottentot-Venus tentoongestel is (*
1789
).
- 1926
?
Rainer Maria Rilke
, Oostenrykse digter (* 1875).
- 1959
?
Leila Reitz
, eerste vrou in Suid-Afrika se Volksraad (*
1887
).
- 1962
?
Hans Rosbaud
, Oostenrykse dirigent (*
1895
).
- 1986
?
Andrei Tarkofski
, Sowjet-Russiese rolprentregisseur, filmteoretikus, toneel- en operaregisseur (*
1932
).
- 1995
?
Lita Grey
, Amerikaanse aktrise (*
1908
).
- 2004
?
Eugenio Garin
,
Italiaanse
filosoof
en
Renaissance
geskiedkundige (*
1909
).
- 2011
?
Amichand Rajbansi
, leier van die
Minority Front
in Suid-Afrika se Parlement (*
1942
).
- 2012
?
Tony Greig
, Suid-Afrikaansgebore Engelse krieketspeler (*
1946
).
- 2021
?
Peter Klatzow
, Suid-Afrikaanse
komponis
en
pianis
(*
1945
).
- 2022
?
Pele
, Brasiliaanse sokkerspeler, hy word dikwels beskryf as die beste sokkerspeler van alle tye (*
1940
).
- 2022 ?
Vivienne Westwood
, Engelse modeontwerper (*
1941
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
29 December
.
|